100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary toerisme ikone (met fotos)

Rating
-
Sold
-
Pages
14
Uploaded on
11-09-2023
Written in
2023/2024

Hierdie is 'n kort samevatting van die 2023 ikone. Hierdie opsomming sal jou help om voorbereid te wees vir die eksamen. Ek self het 89% vir Toerisme vir Matriek gekry met die Eind Eksamen. Prente van die ikone word saam aangeheg.

Institution
12th Grade
Course
Toerisme









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
September 11, 2023
Number of pages
14
Written in
2023/2024
Type
Summary

Content preview

Toerisme Opsomming
Peru:
Machu Picchu
Cuzco, Peru
Waarom ‘n ikoon:
Machu Picchu, ’n antieke Inka-stad in die Andesgebergte
in Peru, is een van die belangrikste en mees misterieuse
argeologiese terreine in die wêreld. Dit word ook “Die
verlore stad van die Inkas” genoem.




Beskrywing:
• Machu Picchu lê op ’n bergrug bokant die Urubamba-vallei in die Andes-
gebergte, 80 km van die stad Cuzco in Peru. Dit lê ongeveer 2 430 m bo seevlak.
• Aangesien die Inkas geen geskrewe taal gehad het nie, bly dit ’n geheim waarom
die stad gebou is, waarvoor dit gebruik is en waarom dit verlaat is.
• Bespiegelings oor die doel daarvan wissel van dat dit ’n geheime seremoniële
stad was, ’n militêre vesting of ’n somerwegbreekplek vir die Inka-heersers.
• Daar word aanvaar dat Machu Picchu ’n rukkie na 1438 gebou is, ongeveer 1 000
inwoners gehad het en na 100 jaar verlaat is.
• Machu Picchu was omring deur landbougrond in terrasse wat vanaf natuurlike
fonteine besproei is. Die strukture het paleise, tempels, ’n sterrewag,
stoorkamers, huise en plazas ingesluit. Geen sement is gebruik nie. In plaas
daarvan het die ranietblokke presies op mekaar gepas, wat dit ’n argitektoniese
meesterstuk maak.




1

, Pole:
Auschwitz
Auschwitz, Pole
Waarom ‘n ikoon:
Auschwitz was vanaf 1940 tot 1945 Nazi-Duitsland se grootste
konsentrasiekamp, kamp van dwangarbeid en
uitwissingskompleks in Europa. Vandag is dit ’n simbool van
die Volksmoord (Holocaust) en die mens se wreedheid
teenoor sy medemens tydens die Tweede Wêreldoorlog
Beskrywing:
• Auschwitz in die suide van Pole is die dorp waar die Nazi’s hulle grootste
konsentrasiekampe opgerig het nadat Pole in 1939 ingeval is.
• Daar is drie kampe met die kapasiteit om 150 000 gevangenes te huisves. Hulle
is aanvanklik gebruik om Poolse politieke gevangenes en Sowjetkrygsgevangenes
aan te hou.
• Na 1942 het Auschwitz die berugte terrein van die massauitwissing van
Europese Jode geword. Meer as 90% van die geraamde 1,2 miljoen mense wat in
die gaskamers van Auschwitz gesterf het, was Joodse mans, vroue en kinders.
• Auschwitz is in ’n museum en gedenkplek omskep om toekomstige geslagte te
help om die wreedhede wat binne daardie omheinings gepleeg is, te verstaan.




2

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
anriswart Nelson Mandela Metropolitan University
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
42
Member since
4 year
Number of followers
27
Documents
7
Last sold
2 months ago

4,5

2 reviews

5
1
4
1
3
0
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions