Notas
,Krismis van Map Jacobs
Karakters:
Map Jacobs → Johnnie
Jacobs
Blanchie
Cavernelis
Maud
Cyril
Richie
Tommy
Willy la Guma
Hoof karakter: Protagonis
→ Map was in die tronk vir 7 jaar
→ Vrygelaat op die 7 de
→ Blanchie & map was saam op skool
→ Asook in ‘n verhouding
→ map was intellegent maar asgevolg van apartheids era kon hy nie
verder studeer nie
→ hy raak deel van 'n bende
→ soeke na identiteit
* tatoeëer merke in die vorm van ‘n padkaart (map)
* kaal vrou, kitaar, vure van hel, mombakkies
→ bly in counsil huis saam ma
→ verantwoorselik vir die moord van Ivan Philander
, Antagonis:
Apartheid stelsel
Tritagonis:
Tommy
Map is simbolis aan die saksofoon
→ het voorheen as johnnie vir kersorkes gespeel
* the star of the redemption ( die
stêr van bekering - Jesus word gebore )
Canernelis:
Bly in “councilflat”
Wil uit die township met sy gesin kom
Sluit sy fiets
2 werke: polony factory (bedags)
Soft goods (snags en naweke)
Praat suiwer afrikaans
Cavernelis en Maud het ‘n slegte verhouding
* Cavernelis werk om uit die township te kom
* Cavernelis skeep sy gesin af
Maud:
Doen naaldwerk
Praat engels
* dink sy is beter as ander
* om tot opstqnd te kom van apartheid
Cavernelis se 2de vrou & eensaam
Bewus van wat Blanchie doen