Merensky Hoerskool
Latest uploads at Merensky Hoerskool. Looking for notes at Merensky Hoerskool? We have lots of notes, study guides and study notes available for your school.
-
4
- 0
-
2
All courses for Merensky Hoerskool
Latest notes & summaries Merensky Hoerskool
Hierdie dokument bevat n volledige opsomming van lewenswetenskappe Gr 12 ,Deel 2 : eenheid 1 - Evolusie deur natuurlike seleksie ,hierdie eenheid bestaan uit die volgende :

-Oorsprong van idees oor die oorsprong
-verskillende teorie van ontwikkeling 
-natuurlike seleksie vs. kunsmatige seleksie 
-vorming van n nuwe spesie 
-reproduktiewe isolasie
Hierdie dokument bevat n volledige opsomming van Lewenswetenskappe Gr 12 Eenheid 3 (Genetika en oorerflikheid ) hierdie eenheid bestaan uit die volgende onderwerpe :
-Gregor Mendel : mendel se erflikheidseksperimente ,monohibriede kruisings ,dihibriede kruisings ,geslagschromosome 
-Mutasies : chromosoommutasies ,geenmutasies ,genetiese afstamming en mitochondriale DNA 
-Genetiese manupilasie : genetiese gemanupileerde organismes ,biotegnologie ,kloning ,stamselnavorsing
Hierdie dokument bevat n volledige opsomming van Lewenswetenskappe Gr 12 Eenheid 2 ,sluit die volgende onderwerp in :
-Mitose en meiose
Hierdie dokument bevat n volledige opsomming van Lewenswetenskappe Gr 12 Eenheid 1 (DNA-die kode van lewe) dit sluit die volgende onderwerpe in :
-DNA en RNA 
-proteiensintese
-Transkripsie van DNA 
-Translasie van RNA