Eenheid 1
DNA – Die kode van lewe
Nukleiensure :
1 DNA (deoksiribonukleiensuur)
2 RNA (ribonukleiensuur)
1 DNA :
Plek van voorkoms ? in die selkern -vorm deel van
chromosome
Klein hoeveelheid kom buite selkern in mitochondria
voor ,asook in chloroplaste (in plantselle)
Chromosome en gene :
Chromosome = is lang ,dun ,draadagtige strukture
opgebou uit DNA wat rondom histone gedraai is
Geen = kort segmente van n DNA molekule wat erflike
eienskappe beheer en bepaal hoe n organisme sal lyk en
funksioneer.
Wie is Gregor Mendel ? hy is die vader van genetika
Wie het die dubbele heliks ontdek ? James Watson en
Francis Crick
Struktuur van DNA :
DNA is n reusemolekule wat uit 2 stringe bestaan wat
gedraai is : dubbele heliks
Wanneer dit afgedraai is lyk dit soos n leer
DNA is n polimeer opgebou uit groot aantal monomere
Monomere staan bekend as nukleotide
3 tipes nukleotide :
1. Suikermolekule (Deoksiribose( D)
, 2. Fosfaatmolekule (P)
3. Stikstofbasis = Adenien (A) ,Guanien (G) ,Sitosien (C)
en Timien (T)
A en T = purienbasisse (grootmolekules)
C en T = pirimidienbasisse (kleiner molekules)
Vorming van n nukleotied :
Deoksiribose bind aan fosfaatgroep
2 lang stringe vorm
DNA -leer bestaan dus uit deoksiribose en
fosfaatmolekules wat mekaar afwissel
Elke sport van die DNA leer vorm deurdat 2 stikstofbasisse
(purienbasis en pirimidienbasis ) aanmekaar bind
2 basisse staan bekend as n basispaar
Stikstofbasisse word aanmekaar gebind deur swak
waterstofbindings
A en T bind altyd en C en G
AT GC TA CG ontstaan
Hierdie kode staan bekend as die genetiese kode / kode
van lewe
Die basisvolgorde van een DNA string (templaat) bepaal
altyd die volgorde van die ander string (Komplement van
ander string )
Rol van DNA :
DNA dra die genetiese kode vir die sintese van proteiene
DNA kan repliseer wat verseker dat die genetiese kode
van een generasie na n volgende oorgedra word.
Nie-koderende DNA :
Funksies : dit speel n rol in die regulering en beheer van die
uitdrukking as gene in die koderende DNA ,dit bepaal wanneer en
waar gene aan en afgeskakel word . dit beskerm ook die gene teen