Lewenswetenskappe
10th Grade
Here are the best resources to pass Lewenswetenskappe. Find Lewenswetenskappe study guides, notes, assignments, and much more.
All 10 results
Sort by:
-
Summary
Gr 10 Lewenswetenskappe Termyn 1 2026 Opgesom Deur Juffrou Ansie
-
---33January 20262025/2026
- Hierdie notas is ontwerp om Graad 10-leerders te help om deeglik voor te berei vir die 
Lewenswetenskappe Termyn 1-inhoud. Dit bied duidelike verduidelikings, 
gestruktureerde opsommings en oefenvrae gebaseer op kernonderwerpe soos 
Wetenskaplike Vaardighede, Die Chemie van Lewe, Selle as die Basiese Eenhede van 
Lewe, en Seldeling (Mitose). 
Elke afdeling poog om begrip stap vir stap te bou, sodat leerders sleutel biologiese 
konsepte begryp en dit met selfvertroue in toetse en eksamens kan toe...
-
R110,50 More Info
ansiestudynotes
-
Summary
Gr 10 Lewenswetenskappe Junie 2025
-
---37May 20252024/2025
- INHOUD 
1. Plante & Diere Weefsels en Organe 
2. Lewensprosesse in plante en diere 
3. Ondersteuning en vervoerstelsels in aanlegte 
4. Ondersteuningstelsels in diere 
Hulpbronne: WKOD HERSIENINGBOEKIE 2024 KWARTAAL 2. @IMPAQ JUN 2020, @IMPAQ JUn 2021, @IMPAQ JUN 2022
-
R110,50 More Info
ansiestudynotes
-
Summary
GRAAD 10 - LEWENSWETENSKAPPE (HERSIENINGSGIDS)
-
4.0(1)4.02142March 20252024/2025
- 'n Onskatbare hulpbron vir enige Graad 10-leerling. Hierdie uitsonderlike hulpbron bevat opsommings, toetse, eksamenvrae en memo's. Dit is van onskatbare waarde vir enige Graad 10 leerder.
-
R109,33 More Info
corneliuskorkie
-
Summary
Gr 10 Lewenswetenskappe opsomming van terme Kwartaal 3
-
--124February 20252023/2024
- 'n Opsomming van Lewenswetenskappe terme Kwartaal 3 as 'n gerieflike sakpas grootte flitskaarte om jou te help om die betekenis van terme en konsepte in Lewenswetenskappe ("Biologie") maklik en vinnig te leer, hersien en onthou.
-
R200,00 More Info
annpret
-
Summary
Gr 10 Lewenswetenskappe opsomming van terme Kwartaal 2
-
---40February 20252023/2024
- 'n Opsomming van Lewenswetenskappe terme (Kwartaal 2) as 'n gerieflike sakpas grootte flitskaarte om jou te help om die betekenis van terme en konsepte in Lewenswetenskappe ("Biologie") maklik en vinnig te leer, hersien en onthou.
-
R250,00 More Info
annpret
-
Summary
Gr 10 Lewenswetenskappe opsomming van terme Kwartaal 1
-
---23February 20252023/2024
- 'n Opsomming van Lewenswetenskappe terme (kwartaal 1) as gerieflike sakpas grootte flitskaarte om jou te help om die betekenis van terme en konsepte in Lewenswetenskappe ("Biologie") maklik en vinnig te leer, hersien en onthou.
-
R200,00 More Info
annpret
-
Summary
Lewenswetenskappe Graad 10 Kwartaal 1
-
---24November 20242024/2025
- Lewenswetenskappe kleurvol en maklik opgesom vir almal om te verstaan uit Die Antwoord reeks, Via Afrika handbowk en die Ken en Verstaan handboek. NOTAS INLYN MET KABV EN ATP.
-
R85,00 More Info
tamrynbosch
-
Summary
Graad 10_Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings
-
4.3(3)4.32375August 20232023/2024Available in bundle
- Ons Graad 10 Biologie [Lewenswetenskappe] Notastel is 'n kleurvolle, praktiese gids vir kwartaal 1 tot 4. Dit bevat alle notas wat nodig is om 'n suksesvolle afsluiting van die graad te bereik. Alle notas is duidelik georganiseer en maklik om te navigeer. Ons notastel is 'n uitstekende hulpmiddel om die leerder te help om konsekwente resultate te behaal.
-
R180,00 More Info
NotedSummaries
-
Summary
Plantweefsel graad 10 Lewenswetenskappe opsomming
-
5.0(1)5.055August 20232023/2024
- Hierdie dokument is 'n volledige opsomming van die verskillende tipes plantweefsel vir graad 10 lewenswetenskappe. Dit sluit in: meristematiese weefsel, permanente weefsel, vaatweefsels, en vervoerweefsels.
-
R96,00 More Info
emmagriesel