Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages
Summary

Summary Plantweefsel graad 10 Lewenswetenskappe opsomming

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages

Hierdie dokument is 'n volledige opsomming van die verskillende tipes plantweefsel vir graad 10 lewenswetenskappe. Dit sluit in: meristematiese weefsel, permanente weefsel, vaatweefsels, en vervoerweefsels.

Content preview

Weefsel: Baie selle wat ‘n spesifieke funksie het, en wat dan saamwerk om daardie funksie te
verrig.



Twee tipes weefsel
Eenvoudige weefsel: Bestaan uit identiese selle.
Komplekse weefsel: Bestaan uit verskillende tipes selle wat verskillende funksies vir ‘n
gemeenskaplike doel uitvoer.



Weefselkultuur
Wanneer wetenskaplikes weefsel kweek, deur aan die selle alles te gee wat hulle nodig het
om te verdeel. ‘n Voordeel hiervan is dat hierdie weefsel gebruik kan word om groot
hoeveelhede en goedkoper medisyne te maak.




Weefsel met ongedifferensieerde selle en ongespesialiseerde selle. Nuwe selle wat vorm
differensieer nie, hulle laat net die plant groei en sal op ‘n latere stadium spesialiseer in
permanente weefsel in.


Kom voor in Struktuur
1. Dunwandige onvolwasse selle
Die apikale meristeem wat op punte van
2. Diggepak in lae
wortels + stingels voorkom.
3. Geen intersellulêre lugruimtes nie
Die laterale meristeem wat die plant 4. Enkele groot kern
dikker laat word. 5. Digte sitoplasma
6. Klein of geen vakuool


Funksies
1. Maak nuwe selle vir groei
2. ‘n Paar nuwe selle bly meristematies
3. Sommige selle differensieër en bly permanent

, Struktuur Funksies
Enkellaag diggepakte selle Bedek + beskerm plant
Dun selwande Ketikula voorkom watverlies
Sommige dele is met ketikula Sommige epidermale selle is aangepas bv. ‘n
bedek (was-agtige laag) wortelhaar vergroot die oppervlak vir die absorpsie van
water, huidmondjies/stomata vir gaswisseling.




Vul die ruimtes tussen die vaatweefsel en dermale weefsel van die plant.




Struktuur
 Dunwandig
 Baie sye
 Groot vakuole
 Los gepak
 Groot intersellulêre lugruimtes


Funksies
 Stoor voedsel + water
 Laat gaswisseling + die
beweging van stowwe deur
die plant plaasvind
 Tipe weefsel wat meeste in
plante voorkom.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 10, 2023
Number of pages
5
Written in
2023/2024
Type
Summary
R96,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
emmagriesel
4,4
(5)
Sold
34
Followers
22
Items
41
Last sold
1 month ago

Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions