100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 10 Lewenswetenskappe Termyn 1 2026 Opgesom Deur Juffrou Ansie

Rating
-
Sold
-
Pages
33
Uploaded on
07-01-2026
Written in
2025/2026

Hierdie notas is ontwerp om Graad 10-leerders te help om deeglik voor te berei vir die Lewenswetenskappe Termyn 1-inhoud. Dit bied duidelike verduidelikings, gestruktureerde opsommings en oefenvrae gebaseer op kernonderwerpe soos Wetenskaplike Vaardighede, Die Chemie van Lewe, Selle as die Basiese Eenhede van Lewe, en Seldeling (Mitose). Elke afdeling poog om begrip stap vir stap te bou, sodat leerders sleutel biologiese konsepte begryp en dit met selfvertroue in toetse en eksamens kan toepas. Hulpbronne; NSC_ Maart 2024 Algemene Toets, TSP_2022 vakwerkboek, MOPANI WEST DISTRICT_MARCH2024, Lewenswetenskappe Formele Toets 2.1 FS/Maart 2024. IMPAQ T1_2021. Hersiening Booklet_2024 WCED. @IMPAQ TOETS T1_2025

Show more Read less











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
January 7, 2026
Number of pages
33
Written in
2025/2026
Type
Summary

Subjects

Content preview

1



Lewenswetenskappe
Graad 10
Kwartaal 1_2026
Hierdie notas is ontwerp om Graad 10-leerders te help om deeglik voor te berei vir die
Lewenswetenskappe Termyn 1-inhoud. Dit bied duidelike verduidelikings,
gestruktureerde opsommings en oefenvrae gebaseer op kernonderwerpe soos
Wetenskaplike Vaardighede, Die Chemie van Lewe, Selle as die Basiese Eenhede van
Lewe, en Seldeling (Mitose).
Elke afdeling poog om begrip stap vir stap te bou, sodat leerders sleutel biologiese
konsepte begryp en dit met selfvertroue in toetse en eksamens kan toepas.

Onthou: Hierdie notas is 'n studiegids, nie 'n plaasvervanger vir jou handboek nie.
Leerders moet dit saam met hul klaswerk, handboeke en onderwyserleiding gebruik vir
die beste resultate.

Hulpbronne; NSC_ Maart 2024 Algemene Toets, TSP_2022 vakwerkboek, MOPANI WEST DISTRICT_MARCH2024, Lewenswetenskappe

Formele Toets 2.1 FS/Maart 2024. IMPAQ T1_2021. Hersiening Booklet_2024 WCED. @IMPAQ TOETS T1_2025


Vir meer @Juffrou_Ansie produkte, kontak

Good luck


Juffrou Ansie
Inhoud

1. Wetenskaplike Vaardighede 5
2. Die Chemie Van Die Lewe 7
3. Selle: Die Basiese Eenhede Van Die Lewe 14
4. Seldeling (Mitosis) 19 - 35




@Juffrou_Ansie

, 2

Meervoudige - keusevrae

Organiese Organiese molekules bestaan uit koolstof (C), waterstof (H) en
molekules suurstof (O) en sommige bevat ander elemente, soos stikstof
(N) en fosfor (P)
Gene 'n DNA-segment van 'n chromosoom wat 'n spesifieke erflike
kenmerk bepaal.
Sentrosoom Die organel wat spilvesels in 'n diersel genereer tydens mitose is
sentrosoom
Anorganiese Anorganiese verbindings bevat nie die element koolstof nie en
verbindings word nie deur lewende organismes geproduseer nie, bv.
water, gasse en minerale.
Selle Selle bestaan uit proteïene, koolhidrate, lipiede, nukleïensure
en vitamiene
Lipiede (vette en Lipiede bevat koolstof (C), waterstof (H) en suurstof (O).
olies) Voorbeelde van lipiede sluit kookolies in, bv. sonneblomolie,
botter en margarien
Versadigde vette Versadigde vette het enkelbindings in die vetsuurketting en is
hoofsaaklik afkomstig van diere. Versadigde vette is
hoofsaaklik vaste stowwe by kamertemperatuur, bv. botter en
kaas.
Onversadigde vette Onversadigde vette het een of meer dubbelbindings in die
vetsuurketting en is hoofsaaklik afkomstig van plante.
Onversadigde vette is vloeistowwe by kamertemperatuur bv.
olyfolie, kanola-olie en sonneblomolie
'n Dipeptied word gevorm wanneer twee aminosure kombineer, en 'n tripeptied word
gevorm wanneer drie aminosure kombineer. 'n Polipeptied is 'n lang ketting
aminosure wat deur peptiedbindings gekoppel is.
Nagblindheid is 'n siekte wat veroorsaak word deur 'n tekort aan vitamien A.
Ensieme Ensieme is proteïene. Ensieme is biologiese katalisators wat die
tempo van 'n chemiese reaksie versnel sonder om in die
chemiese reaksie self opgebruik te word.
Ribosome Die deel van 'n sel waar proteïene gemaak word
Eutrofikasie 'n Toename in die voedingstofvlakke in damme en mere as
gevolg van die oormatige gebruik van kunsmis deur boere
Mitochondrion 'n Kragsentrum van 'n sel
Aminosuur Die subeenhede waaruit alle proteïene bestaan
Substraat Die stof waarop ensieme inwerk
Lysosoom Die vakuool in dierselle wat ensieme bevat
Knippe/klemme Die deel van die mikroskoop wat die monsterskyfie in posisie
hou
Meristematiese Ongedifferensieerde en ongespesialiseerde weefsel wat in die
weefsel groeistreke van plante voorkom.
Metafase Die fase waar chromosome hulself op die ekwatoriale vlak
rangskik.
Osmose Die beweging van water van 'n hoë waterpotensiaal na 'n lae
waterpotensiaal deur 'n differensieel deurlaatbare membraan.

@Juffrou_Ansie

, 3


Hartspier




IMPAQ T1_2021
Phloem Weefsel wat opgeloste organiese voedsel van die blare na
ander dele van die plant vervoer.
Parenchiem Die mees algemene weefseltipe in plante, dunwandig met
groot vakuole
Turgor druk Die druk wat die inhoud van 'n sel op die selwand uitoefen.
Ribosoom Klein, ronderige strukture wat in die grondplasma voorkom,
veral op die endoplasmatiese retikulum (ER).
Areolêre Die weefsel wat die vel aan die liggaam bind.
bindweefsel
Cholesterol en • Cholesterol is 'n lipied en 'n wit, wasagtige stof wat in die
hartsiektes: menslike liggaam voorkom en deel is van selmembrane.
• Oormatige inname van versadigde vette lei tot hoë
cholesterolvlakke in die bloed.
• Hoë cholesterolvlakke in die bloed veroorsaak
vetafsettings in are en sodoende vernou die are.
• Dit belemmer die vervoer van bloed en kan tot 'n
hartaanval lei.
Nukleïensure • Nukleïensure bestaan uit die elemente koolstof (C),
waterstof (H), suurstof (O), stikstof (N) en fosfor (P).
• Daar is twee tipes nukleïensure, naamlik DNA
(deoksiribonukleïensuur) en RNA (ribonukleïensuur)
• DNS word in die kern van 'n sel gevind en dit dra die
oorerflike eienskappe.
• RNA word in die kern en sitoplasma van 'n sel aangetref
en speel 'n rol in proteïensintese.
Verteenwoordig die verhouding tussen temperatuur en hierdie
organisme se ensiemaktiwiteitstempo. 'n Organisme groei
optimaal by temperature tussen 80 °C en 110 °C.




@Juffrou_Ansie

, 4


Kern




Selmembraan




Mitochondria




@Juffrou_Ansie

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
395
Last sold
2 days ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4,7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions