Lewenswetenskappe
Graad 10
Kwartaal 1
,Module 1: LEWE OP MOLEKULERE, SELLULERE
EN WEEFSELVLAK
Onderwerp 1: Chemie van die lewe
Molekules vir lewe
Organies Anorganies
Koolhidrate Water
Lipiede Mineraalsoute
Proteiene Makro- elemente Mikro- elemente
Ensieme Molekules- anograniese en organiese
verbindings:
Nukleiensure
Materie: atome van elemente
Molekule: ‘n Chemiese struktuur wat
Vitamiene bestaan
uit atome wat deur bindings aanmekaar
gehou word
Verbinding: Chemiese stof wat bestaan
uit 2 of meer elemente
Anorganiese verbindings:
gevorm deur natuurlike prosesse
vorm deel van metaboliese reaksies Water
Gebruik om : stowwe op te los
vb. water, koolstofdioksied, suurstof
stowwe te vervoer
‘n medium vir chemiese reaksies
temperatuur te beheer
ondersteuning en struktuur
voortplanting
O
H H
( sien volgende bladsy vir res van anorganiese verbindings)
, Minerale vir diere en mense
kom natuurlik as soute voor Makrominerale
: benodig in gro
Makrominerale wat mense nodig het: ot
hoeveelhede
Natrium (Na); Kalsium (Ca); Kalium (K) ; Fosfor (P) Mikrominerale
: benodig in kle
Mikrominerale wat mense nodig het: hoeveelhede. in
( word as soute
Yster ( Fe); Jodium (I) opgeneem)
Minerale vir plante
Plante benodig mineraalelemente vir metaboliese
prosesse
Makromineraalelemente:
Minerale word as soute (ione) uit die grond Plante benodig: Stikstof (N); Forsfor (P); Kalium
opgeneem (K); Kalsium (Ca); Magnesium (Mg); Swael (S);
Yster (Fe)
Stikstof gaan die wortels as nitrate in grond
binne.
Mikromineraalelemente: Fosfor gaan die grond binne as fosfate.
- van die ontbinding van humus, dier mis en
Plante benodig het: boor (B), koper (Cu), yster
urine, stikstoffiksering, byvoeging van
(Fe), chloor (Cl), mangaan (Mn), molibdeen (Mo)
bemestingstowwe
en sink (Zn).
Bemestingstowwe
Voorsien plantvoedingstowwe of korrigeer die vrugbaarheid van grond
Kunsmis- doeltreffendste manier om die opbrengs van gewasse en die gehalte van
voedsel en voer te verbeter
Die belangrikste voedingstowwe in kunsmis is stikstof, fosfor en kalium.
Te veel anorganiese kunsmis kan nadelig wees vir grond. Die grond word oorlaai met ureum
nitrate en fosfate – dit loog in die oppervlakwater uit
Loging van landboumisstowwe in grondwater, riviere en damme
Die beweging van water loog fosfaat uit die grond uit.
Groot hoeveelhede bemesting gaan verlore deur die afloop van oppervlakwater en
uitloging na grondwater.
‘n Oormaat kunsmis/voedingstowwe in waterliggame verwyder suurstof en diere en
plante in die water vrek
Eutrofikasie
Eutrofikasie vind plaas wanneer stikstofryke verbindings in kunsmis afloop
en ’n gebrek aan suurstof in waterliggame veroorsaak.
Sonder opgeloste suurstof kan hulle nie plant- en dierelewe ondersteun
nie.
Die water word troebel en verkleur, en dit veroorsaak verlaagde
fotosintese en lae temperature