• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 59 pages
Summary

Summary Lewensoriëntering Graad 11 (Verken handboek)

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 59 pages

... (...)

Content preview

0

, Inhoudsopgawe
Hoofstuk 1 : Ontwikkeling van die self in die samelewing ......................................................... 2
Eenheid 1 : Beplan en bereik lewensdoelwitte ............................................................................. 2
Eenheid 2 : Verhoudings en hulle invloed op jou welstand .......................................................... 4
Eenheid 3 : Gesonde en gebalanseerde lewenstylkeuses ........................................................... 6
Eenheid 4 : Faktore wat ’n negatiewe impak het op lewenstylkeuses .......................................... 7
Eenheid 5 : Faktore wat ’n positiewe impak het op lewenstylkeuses ......................................... 10
Eenheid 6 : Die impak van onveilige praktyke op die self en ander ............................................ 11
Eenheid 7 : Individuele verantwoordelikheid vir keuses en die neem van ingeligte besluite ...... 12
Eenheid 8 : Die rol van voeding in gesondheid en liggaamlike aktiwiteite .................................. 13
Eenheid 9 : Geslagsrolle en hulle uitwerking op gesondheid en welstand ................................. 15
Eenheid 10 : Negatiewe uitwerking op gesondheid en welstand ................................................ 17
Eenheid 11 : Stel die ongelyke magsverhoudinge en ongelykheid tussen die geslagte reg ....... 18
Hoofstuk 2 : Loopbane en loopbaankeuses .............................................................................. 19
Eenheid 1 : Vereistes vir toelating tot addisionele en hoëronderwyskursusse ........................... 19
Eenheid 2 : Opsies vir finansiële bystand ................................................................................... 24
Eenheid 3 : Vaardighede, vermoëns en etiek wat jou sal help om ’n werk te kry en ’n loopbaan
te ontwikkel................................................................................................................................. 26
Eenheid 4 : Persoonlike verwagtinge oor beroepe en loopbane ................................................ 30
Eenheid 5 : Kennis van die self in verhouding tot die vereistes van die wêreld van werk en
sosio-ekonomiese toestande ...................................................................................................... 31
Hoofstuk 3 : Demokrasie en menseregte ................................................................................... 32
Eenheid 1 : Beginsels, prosesse en prosedures vir demokratiese deelname............................. 32
Eenheid 2 : Demokratiese strukture ........................................................................................... 35
Eenheid 3 : Die rol van sport in nasiebou ................................................................................... 41
Eenheid 4 : Bydrae van verskillende gelowe en geloofstelsels tot ’n harmonieuse gemeenskap
en jou geloofstelsel ..................................................................................................................... 43
Eenheid 5 : Identifiseer en analiseer morele en spirituele kwessies en dilemmas krities .......... 45
Hoofstuk 7 : Studievaardighede ................................................................................................. 47
Eenheid 1 : Pas studievaardighede, -style en -strategieë toe..................................................... 47
Eenheid 2 : Eksamenskryfvaardighede en assesseringsproses................................................. 48
Eenheid 3 : Tydbestuursvaardighede en studiejaarplan ............................................................. 50
Eenheid 4 : Doelwitstellingsvaardighede .................................................................................... 51
Hoofstuk 9 : Maatskaplike en omgewings-verantwoordelikheid ............................................. 52
Eenheid 1 : Omgewingskwessies wat swak gesondheid veroorsaak ......................................... 52
Eenheid 2 : Klimaatsverandering ................................................................................................ 57
Eenheid 3 : Deelname aan ’n gemeenskapsdiens wat aktuele omgewingskwessies aanspreek58


1

, Hoofstuk 1 : Ontwikkeling van die self in die
samelewing
EENHEID 1 : BEPLAN EN BEREIK LEWENSDOELWITTE

Woordelys
Term Definisie
Om sake so aan te pak dat jy die belangrikste saak heel eerste
Prioritiseer
afhandel.
Deursettingsvermoë Die vasberadenheid om aan te hou probeer om iets moeiliks te doen.
Volharding Die vasberadenheid om iets aan te hou doen.

Doelwitte
• ’n Doelwit is iets wat ’n mens probeer bereik.
• ’n Doelwit verskil van ’n wens of ’n droom.
• Jy stel die doelwit en dan tree jy op om dit te bereik.

Waarom doelwitte nuttig is
• Gee vir jou rigting.
• Help jou om beheer van jou toekoms te neem.
• Is persoonlik, uniek of spesiaal.

Tipes doelwitte
• Korttermyndoelwitte : maande - 1 jaar.
• Mediumtermyndoelwitte : 1 - 3 jaar.
• Langtermyndoelwitte : 3+ jaar.

’n Vyfstap-metode vir doelwitstelling
• Skryf jou doelwit neer.
• Gaan dit na om te sien of dit ’n SLIM-doelwit is.
• Stel ’n plan van aksie op om jou doelwit te bereik.
• Voer jou aksieplan uit.
• Evalueer om vas te stel of jy jou doelwit bereik het.

Wees SLIM (SMART-metode)
• Spesifiek : jy weet presies wat jou doelwit is.
• Meetbaar : jy kan jou vordering meet.
• Aantasbaar : jy kan hierdie doel bereik.
• Realisties : dit is ’n doel wat moontlik is om te bereik.
• Tydgebonde : jy kan hierdie doelwit binne ’n gegewe tydperk bereik.




2

, Probleemoplossingsvaardighede, deursettingsvermoë en aanhouvermoë
• Skryf jou probleme en oplossings neer.
• Verduidelik die probleem deur dit te omskryf.
• Samel inligting in oor die probleem.
• Lys soveel oplossings as moontlik.
• Dink aan elke oplossing se gevolge.
• Kies die beste oplossing.

Voorbeeld van ’n hulpmiddel vir probleemoplossing
1. Verduidelik waaroor die probleem gaan.
2. Watter inligting kan jou help om die probleem op te los?
3. Moontlike oplossings. 4. Moontlike gevolge van elke oplossing.
5. Beste oplossing.
6. Rede waarom dit die beste oplossing is.

Deursettingsvermoë en volharding
• Om deursettingsvermoë te hê, beteken om aan te hou probeer.
• Jy moet op jou doelwitte bly fokus.

Belangrike lewensdoelwitte en prioritisering
• Lewensdoelwitte is belangrike doelwitte waarna mens streef.
• Om lewensdoelwitte te prioritiseer, beteken om te besluit watter doelwitte belangriker is.
• Om te prioritiseer, beteken om dinge in volgorde van belangrikheid te doen.

Hoe om jou lewensdoelwitte te prioritiseer
• Jou waardes sal jou help om jou lewensdoelwitte te stel en te prioritiseer.
• Om te prioritiseer, fokus jy op dit wat op daardie oomblik vir jou die belangrikste is.
• Jy laat nie toe dat jou aandag van daardie doelwit afgelei word nie

Riglyne om jou te help prioritiseer
• Besluit watter doelwitte nou die belangrikste is.
• Nommer jou doelwitte in volgorde van belangrikheid.

Die verband tussen persoonlike waardes, keuses en doelwitstelling
• Jou waardes is die reëls wat na jou mening noodsaaklik en waardevol is.
• Jou waardes beïnvloed die manier waarop jy optree en dink.
• Wanneer jy doelwitte moet stel, help jou waardes jou om doelwitte te kies.

Grondwetlike waardes
• Demokrasie.
• Sosiale reg.
• Gelykheid.
• Nierassisme.
• Nieseksisme.
• Ubuntu.
• Aanspreeklikheid.
• Oppergesag van die reg.


3

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
February 1, 2021
File latest updated on
May 21, 2023
Number of pages
59
Written in
2022/2023
Type
Summary
R150,00
Purchased by 65 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
skoolnotas
4,7
(211)
Sold
2604
Followers
1428
Items
93
Last sold
2 days ago


Reviews from verified buyers




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions