Teorie Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Teorie? On this page you'll find 126 study documents about Teorie.

All 126 results

Sort by

Lewenswetenskappe Eksamen Notas vir Graad 12 Leerders Popular
  • Lewenswetenskappe Eksamen Notas vir Graad 12 Leerders

  • Summary • 34 pages • 2023
  • Hierdie opsomming dokument is ‘n omvattende gids vir die vak Lewenswetenskappe Graad 12, wat spesifiek ontwerp is om te voldoen aan die vereistes van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) Eksamenriglyne. Hierdie dokument is gemik op studente, onderwysers en ouers wat in hierdie vak wil uitblink. Die dokument dek alle belangrike aspekte van Lewenswetenskappe, insluitend die teorie, beginsels en praktiese toepassings ...
    (1)
  • R175,00
  • 8x sold
  • + learn more
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE : TEORIE GRAAD 11 NOVEMBEREKSAMEN 2023
  • REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE : TEORIE GRAAD 11 NOVEMBEREKSAMEN 2023

  • Summary • 36 pages • 2023
  • Hierdie notas was saamgestel met behulp van vorige eksamenvraestelle, SACAI NOV 2019, SACAI NOV 2020 & SACAI 2021. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer, wat dit perfek maak vir leerders met leerhindernisse. Onderwerpe: STELSELTEGNOLOGIEë INTERNET & NETWERK TEGNOLOGIEë INLIGTINGSBESTUUR SOSIALE IMPLIKASIES OPLOSSINGSONTWIKKELING
    (1)
  • R98,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 12_Afrikaans Huistaal [DBE 2023 - 2025] Gedigte Ontledings
  • Graad 12_Afrikaans Huistaal [DBE 2023 - 2025] Gedigte Ontledings

  • Summary • 24 pages • 2023
  • 'n gedigte bundel vol ontleedte gedigte vir graad 12 [DBE] en sluit in die poësie teorie (gedigte teorie), verstegnieseaspekte, verskynsels, tema, boodskap, toon & stemming. Die volgende gedigte is in hierdie bundel omsluit:  Die bokser Suiwer wiskunde Elegie vir my toekomstige vrou Vroue van vermeer 27 April 1994 Dienaar van die nagereg Maaltyd Paternoster vir Suid-Afrika Tsunami Op sy branderplank Briefie aan Madiba Susan Boyle
    (1)
  • R200,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 10 RTT Teorie Opsommings vir die jaar
  • Graad 10 RTT Teorie Opsommings vir die jaar

  • Summary • 30 pages • 2023
  • Hierdie dokument is 'n opsomming van al die hoofstukke en modules in die Graad 10 RTT handboek wat verwag word van 'n leerder om te ken aan die einde van die jaar. Dit sluit al die werk in van kwartaal 1 tot kwartaal 4. Dit is al die werk saamgevat en indien dit geleer word sal dit uitstekende resultate van toetse verseker.
    (0)
  • R250,00
  • 4x sold
  • + learn more
Rekenaartoepassings Tegnologie Teorie Opsomming Graade 12
  • Rekenaartoepassings Tegnologie Teorie Opsomming Graade 12

  • Summary • 56 pages • 2022
  • Hierdie opsomming dek al die teorie werk wat regdeur die jaar gedoen was uit die, Rekenaars: Deel van jou lewe Handboek.
    (1)
  • R110,00
  • 6x sold
  • + learn more
Graad 12 Lewenswetenskappe NOV Vraestel 1 & 2
  • Graad 12 Lewenswetenskappe NOV Vraestel 1 & 2

  • Summary • 108 pages • 2023
  • Graad 12 Lewenswetenskappe Vraestel 1 & 2, studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou. Vir die beste resultate, kry ook LEWENSWETENSKAPPE rekordeksamen studienotas.
    (0)
  • R159,00
  • 2x sold
  • + learn more
Gr 12 Toerisme Opsommings
  • Gr 12 Toerisme Opsommings

  • Summary • 55 pages • 2022
  • Volledige, netjiese en verstaanbare opsommings van die hele jaar se werrk. Inhoud van 55 bladsye wat opgesom is volgens CAPS riglyne. Sluit in: -Teorie -Sketse -Voorbeelde
    (2)
  • R155,00
  • 12x sold
  • + learn more
LEWENSORIËNTERING  GRAAD 11 NOVEMBEREKSAMEN 2023
  • LEWENSORIËNTERING GRAAD 11 NOVEMBEREKSAMEN 2023

  • Summary • 46 pages • 2023
  • Graad 11 LO vir November eksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou.
    (0)
  • R132,00
  • 1x sold
  • + learn more
RTT - hele jaar opsommings
  • RTT - hele jaar opsommings

  • Summary • 50 pages • 2023
  • RTT opsommings vir matrikulante wat ekstra hulp benodig. volledige teorie opsomming van al die termonologie en hoofstukke
    (1)
  • R160,00
  • 3x sold
  • + learn more