Opsommings - Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Opsommings? On this page you'll find 1382 study documents about Opsommings.

1.382 results

Graad 12_Landboubestuurspraktyke_Opsommings

Summary

Graad 12_Landboubestuurspraktyke_Opsommings

12th Grade
Landboubestuurspraktyke

NOTED® Graad 12 Landbou: Bestuurspraktyk (2025) ’n lewensredder vir matrieks (én onderwysers)! Duidelik uiteengesit, kleurvol gestruktureer en volledig CAPS-belyn – perfek vir eksamenvoorbereiding, vinnige hersiening of klasgebruik. Ingesluit: • Plaasbestuur-basics & besluitneming • Finansiële rekords, kontantvloei & begroting • Arbeid & wetgewing (kontrakte, OHSA/COIDA) • Kapitaal, bates & onderhoudsbeplanning • Weiding & veld: LSU/ha, weidingskapasiteit, rotasies ...

5,0
(8)
92 pages
Written in 2025/2026
NotedSummaries
R225,00
23 sold
Wiskunde Geletterdheid Opsommings - Graad 12

Summary

Wiskunde Geletterdheid Opsommings - Graad 12

Popular
12th Grade
Wiskundige Geletterdheid

Wiskunde Geletterdheid Graad 12 opgesom volgens die nuutste KABV (CAPS) kurrikulum. Volledige, maklik verstaanbare voorbeelde, formules, en wenke Perfek vir hersiening voor Vraestel 1 & 2. Oulik opgesom met visuele bronne. Stop die stres, begin behaal!

5,0
(1)
34 pages
Written in 2025/2026
knapopsommings
R80,00
20 sold
Graad 12 - LO Opsommings

Summary

Graad 12 - LO Opsommings

New
12th Grade
Life Orientation

Grade 12 LO Opsommings / Life Orientation Summaries Hierdie dokument dek die volle kurrikulum (Termyn 1-4) met bondige notas en kleurvolle punte om studietyd te verminder. Alle onderwerpe gedek (Demokrasie, Loopbane, Sosiale verantwoordelikheid). Sleutelbegrippe duidelik uiteengesit. Gemaklik om te leer vir die matriek eksamen.

4,8
(4)
26 pages
Written in 2025/2026
knapopsommings
R100,00
20 sold
Graad 12 - RTT Opsommings

Summary

Graad 12 - RTT Opsommings

New
12th Grade
Rekenaartoepassingstegnologie

Hierdie is die alles-in-een opsomming vir Matriek RTT-leerders. Dit dek die volledige kurrikulum van Kwartaal 1 tot 4 in maklike, verstaanbare Afrikaans. Sluit In: Rekenaarfunksionaliteit: Alles oor hardeware en sagteware.Netwerke & Veiligheid: Van internetkonneksies tot kubermisdaad. Nuwe Tegnologieë: Die nuutste konsepte soos AI en die POPI-wet. Praktiese Wenke: Kortpaaie en tegnieke vir Word en Excel. Waarom hierdie notas? Geskryf deur 'n A-student. Kleurgekodeer en georganis...

4,0
(2)
62 pages
Written in 2025/2026
knapopsommings
R100,00
19 sold
Graad 10 - Lewensoriëntering (LO) Opsommings

Summary

Graad 10 - Lewensoriëntering (LO) Opsommings

New
10th Grade
Life Orientation

Omvattende Graad 10 Lewensoriëntering (LO) opsommings. Hierdie notas is opgestel volgens die CAPS-kurrikulum en dek Kwartaal 1 tot 4. Perfek vir eksamenvoorbereiding (Junie & November).

5,0
(2)
27 pages
Written in 2025/2026
knapopsommings
R100,00
9 sold
Toerisme  Opsommings - Graad 12

Summary

Toerisme Opsommings - Graad 12

New
12th Grade
Toerisme

Graad 12 Toerisme Opsommings in Afrikaans. Volledige opsommings vir al die werk van kwartaal 1 tot 4. Bestaan uit 39 bladsye, met visuele hulpbronne en voorbeelde.

-
39 pages
Written in 2025/2026
knapopsommings
R100,00
10 sold
Die Pro Opsommings - Afrikaans EAT

Summary

Die Pro Opsommings - Afrikaans EAT

New
10th Grade
Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language

Volledige, eenvoudige opsommings vir die voorgeskrewe Roman, Die Pro deur Leon de Villiers. Die dokument bevat karakterontledings, hoofstukopsommings, moontlike kortvrae plus antwoorde en nog meer. Perfek vir Afrikaans EAT leerders vir enige graad vir eksamen voorbereiding.

4,5
(2)
28 pages
Written in 2025/2026
knapopsommings
R80,00
5 sold
Onderwêreld Opsommings - Graad 12 Afrikaans Huistaal

Summary

Onderwêreld Opsommings - Graad 12 Afrikaans Huistaal

New
12th Grade
Afrikaans Huistaal

Onderwêreld Opsommings - Graad 12 Afrikaans Huistaal Bevat al die nodige inligting om vrae te beantwoord vir vraestel 2. Bekostigbaar en visueel aanloklik.

5,0
(1)
28 pages
Written in 2025/2026
knapopsommings
R80,00
4 sold
Graad 11 Toerisme Opsommings

Summary

Graad 11 Toerisme Opsommings

New
11th Grade
Tourism

Graad 11 - Toerisme Opsommings Hierdie gids bestaan uit 68 volkleur bladsye met visuele voorbeelde. Eenvoudig uiteengesit en dek die hele jaar se werk van Kwartaal 1 tot 4. Perfek ter voorbereiding vir die eksamen.

-
68 pages
Written in 2025/2026
knapopsommings
R100,00
4 sold
Graad 11 Geskiedenis Opsommings

Summary

Graad 11 Geskiedenis Opsommings

New
11th Grade
History

Graad 11 Geskiedenis Opsommings - Die hele jaar se werk. Beskikbaar as ‘n PDF in Afrikaans. Die dokument bevat al 5 onderwerpe vir Graad 11 Geskiedenis, volgens CAPS-riglyne opgesom.

-
31 pages
Written in 2025/2026
knapopsommings
R80,00
4 sold
Graad 11 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 1 (Verken)

Summary

Graad 11 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 1 (Verken)

New
11th Grade
Verbruikerstudies

Hierdie produk bevat al die werk vir Verbruikerstudies Graad 11, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Verken” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 3:  Ontwerpelemente en -beginsels. Onderwerp 4:  Vesels en tekstielstowwe. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: p...

-
31 pages
Written in 2025/2026
SummariesSA
R97,00
4 sold
Graad 11 RTT Teorie Opsommings

Summary

Graad 11 RTT Teorie Opsommings

New
11th Grade
Computer Literacy

Volledige teorie: Die opsommings dek al die teoretiese werk wat nodig is vir Graad 11 RTT. Module dekking: Ingesluit is die volledige inhoud van Module 1,2, 3, 7 en 8 — dit beteken leerders kry ’n volledige pakket van die kern teorie. Swart ink: Alles is in swart gedruk, wat dit ideaal maak vir leerders om self te highlight en belangrike dele uit te lig. Selfstudie vriendelik: Die formaat is eenvoudig en prakties, wat dit maklik maak om vinnig deur te werk en te herhaal. Eksamen ...

3,0
(1)
56 pages
Written in 2025/2026
carmibadenhorst
R200,00
3 sold
Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings Kwartaal 3 - The Answer

Summary

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings Kwartaal 3 - The Answer

10th Grade
Life Sciences

Graad 10 Lewenswetenskappe Kwartaal 3 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die The Answer handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans. Inhoud: Eenheid 1:  Biosfeer tot ekosisteme.

5,0
(1)
15 pages
Written in 2025/2026
SummariesSA
R97,00
4 sold
Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings Kwartaal 1 - The Answer

Summary

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings Kwartaal 1 - The Answer

10th Grade
Life Sciences

Graad 10 Lewenswetenskappe Kwartaal 1 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die The Answer handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans. Inhoud: Eenheid 1:  Die Chemie van Lewe. Eenheid 2:  Selle:  Basiese eenhede van Lewe. Eenheid 3:  Seldeling:  Mitose. Eenheid 4:  Dierweefsels. Eenheid 5:  Plantweefsels en -organe.

-
36 pages
Written in 2025/2026
SummariesSA
R102,00
6 sold
Graad 11 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 2 (Verken)

Summary

Graad 11 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 2 (Verken)

New
11th Grade
Verbruikerstudies

Hierdie produk bevat al die werk vir Verbruikerstudies Graad 11, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Verken” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 2:  Voedsel en voeding. Onderwerp 5:  Behuising en interieur. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in ...

-
36 pages
Written in 2025/2026
SummariesSA
R102,00
3 sold
Graad 8 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings - Kwartaal 3 (Doc Scienta)

Summary

Graad 8 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings - Kwartaal 3 (Doc Scienta)

New
8th Grade
Natural Sciences

Die opsommings is saamgestel deur die Doc Scientia handboek se Kwartaal 3 werk op te som. Eenheid 1:  Statiese elektrisiteit Eenheid 2:  Energie-oordrag in elektriese stelsels Eenheid 3:  Elektriese stroombane Eenheid 4:  Sigbare lig

-
23 pages
Written in 2025/2026
SummariesSA
R94,00
3 sold
Toerisme Opsommings - Graad 10

Summary

Toerisme Opsommings - Graad 10

New
10th Grade
Toerisme

Deeglike opsommings vir Graad 10 Toerisme leerders. Bevat al die werk vir kwartaal 1 tot 4. Met voorbeelde en visuele hulpbronne. Bestaan uit 37 bladsye.

-
37 pages
Written in 2025/2026
knapopsommings
R100,00
3 sold
Graad 9_Natuurwetenskappe (Biologie) Opsommings

Summary

Graad 9_Natuurwetenskappe (Biologie) Opsommings

New
9th Grade
Natural Sciences

Hierdie Graad 9 Biologie-opsommingspakket fokus op alle Lewensprosesse en Biologiese Stelsels wat in Deel 1 van die CAPS-kurrikulum behandel word. Alles is duidelik, visueel en logies uiteengesit – perfek vir leerders wat wil verstaan (nie net memoriseer nie).

-
27 pages
Written in 2025/2026
NotedSummaries
R95,00
2 sold
Die Driehoekige Sirkel Opsommings - Graad 10 Afrikaans Huistaal

Summary

Die Driehoekige Sirkel Opsommings - Graad 10 Afrikaans Huistaal

New
10th Grade
Afrikaans Huistaal

Hierdie opsommings bevat in-diepte analise van die voorgeskrewe boek vir Graad 10 Afrikaans Huistaal: Die Driehoekige Sirkel. Die notas bevat volledige karakterbeeldings, temas en meer. Asook moontlike LANGVRAE en antwoorde.

-
20 pages
Written in 2025/2026
knapopsommings
R80,00
4 sold
Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings Kwartaal 2 - The Answer

Summary

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings Kwartaal 2 - The Answer

10th Grade
Life Sciences

Graad 10 Lewenswetenskappe Kwartaal 2 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die The Answer handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans. Inhoud: Eenheid 1:  Ondersteuning- en vervoerstelsels in plante. Eenheid 2:  Ondersteuningstelsels in diere. Eenheid 3:  Vervoerstelsels in Soogdiere (mens).

-
32 pages
Written in 2025/2026
SummariesSA
R102,00
4 sold
Get paid weekly? You can!
That summary you just bought made someone very happy. Also get paid weekly? Sell your study documents on Stuvia!