Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 44 pages
Summary

Summary Rekenaartoepassingstegnologie Graad 12 Kwartaal 1 (Study Opportunities-handboek)

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 44 pages

. (.)

Content preview

0

, Inhoudsopgawe
Hoofstuk 1 : Stelseltegnologieë .................................................................................................... 2
Eenheid 1 : Rekenaars in ons alledaagse lewens ........................................................................ 2
Eenheid 2 : Hardewaretoestelle ................................................................................................... 5
Eenheid 3 : Hardeware-aanbevelings ........................................................................................ 17
Eenheid 4 : Sagteware ............................................................................................................... 21
Hoofstuk 2 : Inligtingsbestuur en geïntegreerde vaardighede ................................................ 26
Eenheid 1 : Die bestuur van inligting .......................................................................................... 26
Hoofstuk 3 : Woordverwerking ................................................................................................... 28
Eenheid 1 : Hersien dokumente ................................................................................................. 28
Eenheid 2 : Werk met lang dokumente ...................................................................................... 29
Hoofstuk 4 : Sigbladverwerking ................................................................................................. 31
Eenheid 1 : Funksies vir berekeninge ........................................................................................ 31
Eenheid 2 : Besluitneming in funksies ........................................................................................ 35
Hoofstuk 5 : Databasisverwerking ............................................................................................. 36
Eenheid 1 : Hersiening en verbetering van vaardighede ............................................................ 36
Eenheid 2 : Berekeninge ............................................................................................................ 42




1

, Hoofstuk 1 : Stelseltegnologiee
EENHEID 1 : REKENAARS IN ONS ALLEDAAGSE LEWENS

Hoekom gebruik ons rekenaars?
Effektiwiteit
• Spaar tyd.
• Verminder wekslading.
• Spaar hulpbronne.

Akkuraatheid
• As die toepassingsprogramme/data waarmee rekenaars werk van hoë kwaliteit is, is hulle
akkuraat.
• As die sagteware korrek werk, kan rekenaars dieselfde take oor en oor en 100% akkuraat
uitvoer.

Betroubaarheid
• Rekenaars kan take akkuraat uitvoer, sonder om moeg te raak.
• Om ’n gerekenariseerde oplossing te ontwikkel vat gewoonlik lank, en is ook gewoonlik duur.
• Gaan oor die lange duur meer koste-effektief wees.

Kommunikasie
• Nie meer in die sakewêreld deur tyd en afstand beperk word nie
• Wêreldwyd en op verskillende maniere kan kommunikeer en inligting kan uitruil.
• Op kommunikasiekoste kan bespaar.
• Sosiale interaksie op ’n wêreldwye skaal kan beleef.

Soorte rekenaarstelsels
• Hoe kragtig die rekenaar is.
• Waarvoor dit gebruik word.
• Die fisiese grootte en draagbaarheid.
• Die sagteware wat geïnstalleer is.

Nie-draagbare rekenaars
• ’n Tafelrekenaar is wat meeste mense koop as hulle kies om ’n nie-draagbare rekenaar te
koop.
• Rekenaars met laer spesifikasies kos minder.
• ’n Bediener is ’n kragtige rekenaar wat gebruik word om hulpbronne en dienste aan al die
gekoppelde rekenaars in ’n netwerk te voorsien.

Skoot-rekenaar
• Skerm is groter as 12" of 13".




2

, Tablet
• Het ’n raak- of pensensitiewe skerm.

Hibriederekenaar
• Het dikwels ’n skerm wat mens kan omdraai, saam met ’n gewone sleutelbord.
• Die skerm is raak- of pen-sensitief.

Slimfoon
• ’n Selfoon wat ’n bedryfstelsel het en waarop ander programme geïnstalleer en uitgevoer kan
word.
• Gebruik ’n raakskermkoppelvlak.

Phablet
• ’n Slimfoon met ’n skerm groter as 5".

Intreevlakrekenaar
• Alle soorte rekenaars het ’n intreevlakmodel.
• Die spesifikasies vir hierdie stelsels verander mettertyd.
• Binne ’n paar jaar kan ’n rekenaar wat tans as ’n hoëvlakrekenaar beskou word, ’n
intreevlakrekenaar wees.

Draagbare rekenaars
• ’n Draagbare rekenaar gebruik ’n gewone bedryfstelselsel en hardeware wat vir draagbaarheid
ontwerp is.
• Die hardeware het ’n alles-in-een-ontwerp.
• Draagbare rekenaars is dus ontwerp om minder spasie in te neem.
• Dit bevat ’n ingeboude battery.

Kategorieë gebruikers
Persoonlike gebruiker
• Die gebruiker maak gebruik van ‘n persoonlike rekenaar om take van ‘n persoonlike aard, wat
nie ‘n groot hoeveelheid verwerkingskrag vereis nie, uit te voer.

Voordele
• Vermaak.
• Kommunikasie.

Nadele
• Verbeterde kommunikasie.
• Inligtingsoorlading.
• Gesondheidsrisiko`s.
• Verslawing.
• Werkloosheid.
• Verlies aan produktiwiteit.

SOHO-gebruiker
• Hierdie gebruikers sluit klein, medium tot groot organisasies wat vanuit ‘n klein gebou/huis
werk in en waar van een tot tien individue die besigheid bedryf.

3

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
February 15, 2023
Number of pages
44
Written in
2022/2023
Type
Summary
R50,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
skoolnotas
4,7
(209)
Sold
2588
Followers
1428
Items
93
Last sold
3 days ago

Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions