Rekenaartoepassingstegnologie

12th Grade

Here are the best resources to pass Rekenaartoepassingstegnologie. Find Rekenaartoepassingstegnologie study guides, notes, assignments, and much more.

4 results

Graad 12 - RTT Opsommings

Summary

Graad 12 - RTT Opsommings

New
12th Grade
Rekenaartoepassingstegnologie

Hierdie is die alles-in-een opsomming vir Matriek RTT-leerders. Dit dek die volledige kurrikulum van Kwartaal 1 tot 4 in maklike, verstaanbare Afrikaans. Sluit In: Rekenaarfunksionaliteit: Alles oor hardeware en sagteware.Netwerke & Veiligheid: Van internetkonneksies tot kubermisdaad. Nuwe Tegnologieë: Die nuutste konsepte soos AI en die POPI-wet. Praktiese Wenke: Kortpaaie en tegnieke vir Word en Excel. Waarom hierdie notas? Geskryf deur 'n A-student. Kleurgekodeer en georganis...

4,0
(2)
62 pages
Written in 2025/2026
knapopsommings
R100,00
20 sold
rtt prakties notas

Summary

rtt prakties notas

Popular
12th Grade
rekenaartoepassingstegnologie

Vir my matriek eind eksamen in 2022 het ek met 'n 80% geslaag. Ek het diep 80% gekry vir elke praktiese toets asook eksamens. September eksamen het ek 'n 86% bereik met prakties. Hierdie notas is 'n basiese samevatting van al die jare se leerwerk. Dit is noodsaaklik om tog deur jou handboek te gaan, indien ek enige iets gemis het. My notas bevat opsommings asook notas van excel, word, access en HTML. Hierdie notas is slegs die basiese goed wat ek self as leerder moes onthou. Onthou om soveel as ...

4,5
(2)
10 pages
Written in 2022/2023
anriswart
R80,00
32 sold
GRAAD 12 - REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (RTT) -JUNIE EKSAMENVOORBEREIDING

Exam (elaborations)

Graad 12 - Rekenaartoepassingstegnologie (Rtt) -Junie Eksamenvoorbereiding

12th Grade
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE

'n Uitstekende voorbereidingsgids vir matriekleerders wat voorberei vir die RTT Junie eksamen. Die fokus is op Vraestel 2. Ons neem 'n vraestel van 2024 en bespreek dit in diepte tesame met notas, opsommings, toetse, ekstra vraestelle en memorandums. 'n Deeglike voorbereidingsbron vir matriekleerders.

-
115 pages
Written in 2024/2025
Grade A
corneliuskorkie
R109,33
1 sold
GRAAD 12 - REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (RTT)

Summary

Graad 12 - Rekenaartoepassingstegnologie (Rtt)

12th Grade
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE

'n Pragtige en stewige studiehulpbron vir Graad 12 leerders. Die bron is propvol opsommings, konsep verduidelikings, oefeninge, hersieningstoetse, vraestelle en memorandums. Uitstekende hulpbron!

-
207 pages
Written in 2024/2025
corneliuskorkie
R109,33
4 sold
Get paid weekly? You can!
That summary you just bought made someone very happy. Also get paid weekly? Sell your study documents on Stuvia!