Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
12th Grade
Here are the best resources to pass Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language. Find Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language study guides, notes, assignments, and much more.
All 531 results
Sort by:
-
Book review
Forget boring notes and dull summaries — this is not your average study guide. This is a FULL-ON Tuimeltrein EXPERIENCE! Packed with bold colours, eye-catching layouts, comic-book energy, vibrant visuals, and next-level storyline breakdowns, this guide tu
-
---8May 20262025/2026
- orget boring notes and dull summaries — this is not your average study guide. This is a FULL-ON Tuimeltrein EXPERIENCE! Packed with bold colours, eye-catching layouts, comic-book energy, vibrant visuals, and next-level storyline breakdowns, this guide turns studying into something you’ll actually ENJOY. 
Every page is designed to keep your attention locked in with: 
 Bright and colourful illustrations 
 Easy-to-understand explanations 
 Detailed storyline summaries 
 Character breakdowns and...
-
R300,00 More Info
chantsds1908
-
Summary
Die laaste karretjiegraf – Kontekstuelevrae en Antwoorde deur Juffrou Ansie 
 

-
---44May 20262025/2026
- ’n Praktiese oefenboekie met kontekstuele vrae, antwoorde en teksgebaseerde vrae oor die drama. Hierdie boekie help leerders om die inhoud beter te verstaan en om met meer selfvertroue vir toetse en eksamens voor te berei
-
R129,33 More Info
ansiestudynotes
-
Summary
Droomdelwers Hulpbronpakket - Opstel en Kontekstuele Vrae 2026 @Juffrou Ansie
-
---39May 20262025/2026
- Hierdie boekie fokus op eksamenvoorbereiding. Dit bevat moontlike opstelvrae, modelantwoorde, kontekstuele vrae en “Toets jou kennis”-afdelings wat leerders help om die roman se inhoud toe te pas in antwoorde
-
R138,33 More Info
ansiestudynotes
-
Summary
Droomdelwers Opsomming en Analise Boekie deur Juffrou Ansie
-
---51May 20262025/2026
- Hierdie boekie gee ’n volledige uiteensetting van die roman se inhoud. Dit dek onder andere die agtergrond van die roman, titelbespreking, milieu, tydsverloop, karakters, temas, simboliek, konflik, motiewe en hoofstukopsommings. Dit is ideaal vir leerders wat die storielyn en dieper betekenis van die roman sistematies wil vaslê.
-
R130,33 More Info
ansiestudynotes
-
Summary
Tuimeltrein Opsomming
-
--421May 20262025/2026
- Tuimeltrein Notes for Afrikaans First Additional Language learners. These notes are neatly organised and easy to study from, making them ideal for exam preparation and revision. 
 
The notes include: 
 
* Chapter summaries 
* Character analysis 
* Themes and messages 
 
Perfect for Grade 11 and 12 learners, and tutors looking for clear, detailed, and user-friendly study material for Tuimeltrein.
-
R165,00 More Info
AfrikaansSummaries
-
Summary
Die Testament – Opstel- en Kontekstuele Vraeboekie | Graad 10 Afrikaans Huistaal @Juffrou Ansie
-
--149May 20262025/2026
- Bereid jou deeglik voor vir Die Testament deur Rhona Peens met hierdie volledige Opstel- en Kontekstuele Vraeboekie. Hierdie hulpbron is saamgestel om leerders te help om die drama op ’n eksamengerigte manier te hersien en toe te pas. 
Hierdie boekie fokus nie net op die inhoud van die drama nie, maar help leerders ook om te verstaan hoe om moontlike opstelvrae en kontekstuele vrae met selfvertroue te beantwoord. Die dokument bevat ook “Toets jou Kennis”-afdelings wat nuttig is vir selftoe...
-
R143,33 More Info
ansiestudynotes
-
Summary
Die Testament – Analise/Opsomming-boekie | Graad 10 Afrikaans Huistaal @Juffrou Ansie
-
---42May 20262025/2026
- Bereid jou deeglik voor vir Die Testament deur Rhona Peens met hierdie volledige Analise/Opsomming-boekie. Hierdie hulpbron is saamgestel om leerders te help om die radiodrama sistematies, eenvoudig en eksamengerig te verstaan. 
 
Hierdie boekie fokus op die gebeure rondom Oom Josef se testament en hoe sy voorwaardes die Rousseau-gesin dwing om belangrike lesse oor geld, familie, eerlikheid, verantwoordelikheid en menswaardigheid te leer. Die inhoud help leerders om nie net die storielyn te onth...
-
R122,33 More Info
ansiestudynotes
-
Summary
Donker Web Analise/Opsomming-boekie deur Juffrou Ansie
-
--353May 20262025/2026
- Hierdie Donker Web Analise/Opsomming-boekie is saamgestel om leerders te help om Fanie Viljoen se roman sistematies en eksamen gerig te verstaan. Die doel van hierdie boekie is om die belangrikste inhoud, karakters, temas, simboliek, motiewe, konflik, ruimte, struktuur en literêre aspekte van die roman op ’n eenvoudige en toeganklike manier uiteen te sit. 
 
Die boekie begin met belangrike agtergrond uit Onderwêreld, omdat Donker Web as opvolg roman hierby aansluit. Al kan Donker Web op sy e...
-
R142,33 More Info
ansiestudynotes
-
Summary
Donker Web_Opstel- en Kontekstuelevrae deur Juffrou Ansie
-
--143May 20262025/2026
- Hierdie Donker Web Analise/Opsomming-boekie is saamgestel om leerders te help om Fanie Viljoen se roman sistematies en eksamen gerig te verstaan. Die doel van hierdie boekie is om die belangrikste inhoud, karakters, temas, simboliek, motiewe, konflik, ruimte, struktuur en literêre aspekte van die roman op ’n eenvoudige en toeganklike manier uiteen te sit. 
Die boekie begin met belangrike agtergrond uit Onderwêreld, omdat Donker Web as opvolg roman hierby aansluit. Al kan Donker Web op sy eie...
-
R136,33 More Info
ansiestudynotes