100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 11 Besigheidstudies vraestel 1 opsommings, November Eksamen

Rating
4,8
(4)
Sold
4
Pages
54
Uploaded on
07-12-2022
Written in
2022/2023

Volledige samevattings van alle onderwerpe wat in die Besigheidstudies vraestel 1 in November sal voorkom. Dus ook fie hele jaar se vraestel 1 werk (Halfjaar eksame ingesluit) Onderwerpe behandel: BESIGHEIDSOMGEWINGS • Invloed op sake-omgewings • Uitdagings in die sake-omgewing • Aanpassings by uitdagings in die sake-omgewing • Hedendaagse sosio-ekonomiese kwessies • Sakesektore BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE • Bemarkingsfunksie • Produksiefunksie • Menslike Hulpbronne

Show more Read less











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
December 7, 2022
File latest updated on
April 30, 2023
Number of pages
54
Written in
2022/2023
Type
Summary

Content preview

Besigheidstudies
Invloede en uitdagings van die besigheids omgewings.

Komponente van die mikro-, mark- en makro-omgewing
MIKRO MARK MAKRO
1. Visie, missie, doelwitte, 1. Verskaffers 1. Politieke omgewing
mikpunte en strategieë 2. Die mark (klante / verbruikers) 2. Ekonomiese omgewing
2. Organisatoriese kultuur 3. Mededingers 3. Sosiale omgewing
3. Organisatoriese hulpbronne 4. Reguleerders 4. Tegnologiese omgewing
4. Organisatoriese struktuur 5. Tussengangers 5. Wetlike omgewing
5. Bestuur en leierskap 6. Burgerlike samelewing 6. Organiese omgewing
6. Werksomgewing (GGO en NRO) 7. Institusionele omgewing
7. Agt sake funksies 8. Globale omgewing




Redes waarom ondernemings beheer oor die mikro-omgewing het, minder beheer oor die
makromgewing en geen beheer oor die makro-omgewing het.

Mikro-omgewing
• Besigheid eienaars en -bestuurders het ‘n groot mate beheer oor die interne / mikro-
omgewing van sake ondernemings, wat daaglikse besluite dek.
• Hulle kies die verskaffers, werknemers, produkte en die plek waar hulle verkoop.
• Hulle gebruik hul vaardighede en hulpbronne om goedre en dienste te ontwerp wat
bestaande en voorneemende kliënte sal bevredig.

Markomgewing
• Sluit besigheidsinvloede op die onderneming in.
• Verwys na faktore wat ‘n invloed het op die sukses van die onderneming soos
mededinging en verskaffers.
• Besighede kan hulle mededingers beïnvloed deur die kwaliteit van hulle produkte te
verhoog in verhouding met die prys van hulle mededingers.
• Die teendeel kan ook wees dat die grondstowwe van verskaffers die gehalte van
sakeprodukte kan beïnvloed.

Makro – omgewing
• Verwys na die belangrikste eksterne en onbeheerbare faktore wat die besluitneming van
‘n organisasie beïnvloed.
• Hierdie faktore sluit die ekonomiese / demografie / wetlike / politieke / sosiale
omstandighede / tegnologiese veranderinge en natuurkragte in.
• Bogenoemde faktore beïnvloed besigheidprestasie en stratigieë

,Maniere waarop ondernemings by die makro-omgewing betrokke kan
wees.
• Verskaffers beïnvloed deur langtermynkontrakte te onderteken.
• Begin met onderhandelingsessies tussen bestuur en vakbonde.
• Om tred te hou met nuwe tegnologie om produksie en bemarking te verbeter.
• Die vermindering van die impak op die omgewing.
• Werk binne wet om kontarkte op te stel.

Voordele verbonde aan betrokkenheid in die makro omgewing
• die besigheid kan toekomstige gebeure, bedreigings en geleenthede wat mag ontstaan,
meer akkuraat voorspel.
• Die onderneming kan bydra tot ‘n gesonder, kundiger en produktiewer arbeidsmag.
• Die onderneming kan bydra tot meer welgestelde verbruikers.
• Verminder industriële konflik en verhoog produktiwiteit.
• Die onderneming kan ‘n saak wat die samelewing bekommer bevorder.


Uitdagings vir die besigheidomgewings (identifiseer)
MIKRO MARK MAKRO
• Verandering in
• Moeilike werknemers
inkomstevlakke
• Gebrek aan visie en
• Politieke veranderinge
missie
• Mededinging • Hedendaagse wetgewing
• Gebrek aan voldoende
• Tekort aan voorraad • Arbeidsbeperkings
bestuursvaardighede
• Verandering in • Mikrolenings
• Vakbonde
verbruikersgedrag • Globalisering /
• Stakings en sloerstakings
• Demografie psigografie internasionale uitdagings
• Vaardigheidstekorte
• Sosio-kultruele faktore • Sosiale waardes en
onder werknemers
demografie
• Afwesigheid van
• Sosio-ekonomiese
werknemers.
kwessies


Verduideliking van die uitdagings van die sake-omgewing

Uitdagings van die mikro-omgewing
Moeilike werknemers
• Moeilike werknemers kan ‘n negatiewe houding teenoor nuwe werknemers hê.
• Hulle benodig baie toesig om hulle take bevredigend te voltooi.
• Moeilike werknemers kan die onderneming se beeld benadeel as hulle negatiewe dinge
oor die onderneming sê.

,Gebrek aan visie en missiestelling
• ‘n Gebrek aan visie en missieverklaring sal betekenisvolle leiding en leierskap vir
werknemers belemmer.
• As daar geen missie is nie, sal die onderneming nie fokus / rigting en ‘n enkele
langtermyndoelstellings hê nie.

Vakbonde
• Vakbonde kan spanning tussen bestuur en werknemers skep.
• Ondernemings kan moontlik nie aan vakbonde se eise voldoen nie.
• Sodra werknemers griewe teen hul werkgewes het rakende betalings / werkers se regte /
werksomstandighede, sal industriële geskil verklaar.

Stakings en sloerstakings
• Stakings en sloerstakings kan die onderneming negatief beïnvlod, aangesien dit nie aan
die verwagte eenheid van produksie kan voldoen nie.
• Werknemers mag nie aanmeld as gevolg van ‘n algehele totale staking nie.
• Werknemers kan aanmeld om te werk, maar werk stadig sodat die onderneming weens
sy traagheid nie sy doelwitte kan bereik nie.

Verskil tussen ‘n staking en ‘n sloerstaking
STAKING SLOERSTAKING
Hedendaagse kollektiewe weiering van Die werknemers gaan steeds voort met hul
werknemers om te werk. werk, maar teen ‘n baie stadiger pas.
‘n Gesamentlike, georganiseerde staking Die werknemers beoog om die
van werk deur werknemers om die werkplekproduksie te ontwrig.
werkgewers te dwing om hulle eise te
aanvaar.
Werkers sal nie afgedank word as hulle aan Werkers wat aan ‘n sloerstaking deelneem,
‘n beskermde staking deelneem nie word dikwels gestraf soms afgedank.

Vaardigheidstekorte onder werknemers
• Dit is soms moeilik vir ondernemings om geskikte werknemers met vaardighede en
ervaring te vind.
• Sommige ondernemings neem uiteindelik werkers in diens wat nie gekwalifiseerd is om
die werk te doen nie.
• Ongekwalifiseerde werknemers kan bydra tot slegte besluitneming.

Hoë werknemersomset
• Hoë werknemeromset beteken dat die werknemers gereeld bedank.
• Hoë werknemeromset verminder produktiwiteit en beïnvloed winsgewendheid.

Afwesigheid van werknemers
• Afwesigheid van werknemers verminder produktiwiteit en beïnvloed winsgewendhe

, Uitdagings van die markomgewing :
Mededinging
• Ander besighede wat soortgelyke plaasvervangende produkte verkoop, is ‘n problem wat
die sukses van ‘n onderneming kan bedreig.
• Dit is moeilik om mee te ding met ondernemings wat dieselfde produkte en dienste in
sekere lande verkoop.
• Ondernemings kan vind dat hulle nie in staat is om voldoende wins te maak as die vraag
nie hoog genoeg is om die aanbod van dieselfde goedere / dienste te ondersteun nie.
• Dit is noodsaaklik dat ‘n onderneming gereeld al die materiale wat insette in die
produksieproses lewer, moet voorsien.
• Ontevrede kliënte kan die reputasie beskadig en die toekoms van die onderneming
bedreig.

Tekort aan voorraad
• Besighede wat ‘n tekort aan aanbod ervaar, kan kliënte verloor soos hulle by ander
ondernemings kan koop.
• Grondstowwe kan nie beskikbaar wees as droogte swak oeste veroorsaak nie.
• Ingevoerde goedere mag nie opdaag as die land van oorsprong vervoer- / politieke
probleme het nie.

Veranderinge in verbruikersgedrag.
• ‘n Besigheid is afhanklik van sy kliënte om sy produkte aan te koop.
• Verbruikers word deur baie faktore beïnvloed en is Meestal onvoorspelbaar in hulle
koopgedrag.
• Verbruikers se voorkeure en smaak kan verander namate modes verander en soos die
tegnologie verander.
• Veranderinge in verbruikersgedrag, bestedingsgewoontes, smaak en voorkeure is ‘n
deurlopende uitdaging vir ondernemings

Demografie en psigografie
• Verbruikers se houding, belangstellings, opinies en lewenstyle bepaal die kenmerke van die
verbruiker.
• Dit is moeilik om demografie / psigografie van die teikenmark te bepaal omdat dit gereeld
verander
• Die verbruikersmark is uiteenlopend op kultere en sosiale agtergrond, wat ‘n direkte
invloed het op die keuses wat hulle maak
• Die uitdagings sluit in die insameling / interpretasie van inligting oor die teikenmark en om
die data te gebruik om ‘n bemarkingstrategie te ontwikkel.
• Die demografie en psigpgrafie kan vining verander en ondernemings moet net so vining
verander as hulle kliënte wil behou.
R155,00
Get access to the full document:
Purchased by 4 students

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Graad 11 Besigheidstudies opsommings
-
20 2 2022
R 305,00 More info

Reviews from verified buyers

Showing all 4 reviews
2 months ago

10 months ago

1 year ago

1 year ago

4,8

4 reviews

5
3
4
1
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
rulenejonker Stellenbosch University
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
47
Member since
4 year
Number of followers
22
Documents
27
Last sold
3 months ago
Opsommings in Afrikaans

In diepte opsommings deur ‘n A kandidaat opgestel .

4,4

7 reviews

5
4
4
2
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions