Besigheids Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Besigheids? On this page you'll find 131 study documents about Besigheids.

All 131 results

Sort by

Besigheidstudies Graad 12 opsomming (Departement van Basiese Onderwys handboek) Popular
  • Besigheidstudies Graad 12 opsomming (Departement van Basiese Onderwys handboek)

  • Summary • 109 pages • 2023
  • Ons opsomming vir Graad 12 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Departement van Basiese Onderwys Graad 12 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op s...
    (1)
  • R170,00
  • 8x sold
  • + learn more
Besigheidstudies Graad 10 opsomming (Via Afrika handboek) Popular
  • Besigheidstudies Graad 10 opsomming (Via Afrika handboek)

  • Summary • 70 pages • 2023 Popular
  • Available in package deal
  • Ons opsomming vir Graad 10 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Via Afrika Graad 10 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na 'n volledige...
    (0)
  • R150,00
  • 4x sold
  • + learn more
Besigheidstudies Langvrae Graad 10 (Verskeie hulpbronne)
  • Besigheidstudies Langvrae Graad 10 (Verskeie hulpbronne)

  • Summary • 42 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Die dokument is in lyn met die konteks van Graad 10 Besigheidstudies Langvrae (IEB & CAPS) en bevat rubrieks wat gebruik word vir die merk van 'n langvraag (IEB & CAPS), die uitleg van 'n Besigheidsverslag (IEB-metode van langvraag), die uitleg van CAPS langvraag metode en 16 uitgewerkte langvrae met hulle memorandums.
    (1)
  • R100,00
  • 25x sold
  • + learn more
Besigheidstudies Graad 12 opsomming (Consumo)
  • Besigheidstudies Graad 12 opsomming (Consumo)

  • Summary • 44 pages • 2024
  • Ons opsomming vir Graad 12 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Consumo handboek. Elke paragraaf word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na 'n volledige begrip van...
    (0)
  • R170,00
  • 1x sold
  • + learn more
Besigheidstudies Graad 12 Notabundel 2023
  • Besigheidstudies Graad 12 Notabundel 2023

  • Summary • 124 pages • 2023
  • Besigheidstudies graad 12 Notabundel wat die hele jaar se inhoud insluit. Eksamenriglyne dokument is in die notabundel gekombineer, Belangrike definisies per onderwerp is ook ingesluit. Baie eenvoudige uitleg om die leerproses vir leerders makliker te maak.
    (1)
  • R200,00
  • 5x sold
  • + learn more
Besigheidstudies graad 12, volledige opsommings.
  • Besigheidstudies graad 12, volledige opsommings.

  • Summary • 43 pages • 2023
  • Die opsommings is gemaak deur gebruik te maak van Via Afrika besigheids boek en OMS Bloemfontein klas notas.
    (0)
  • R199,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 12 Besigheidstudies Opsommings - Vraestel 1
  • Graad 12 Besigheidstudies Opsommings - Vraestel 1

  • Summary • 27 pages • 2023
  • Graad 12 Besigheidstudies Vraestel 1 opsommings. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne. Hoofstukke wat ingesluit is: Besigheidstrategiee, Sakesektore en omgewings, Impak van wetgewing op besighede, Gehalte van prestasie, Menslike Hulpbronnefunksie.
    (0)
  • R150,00
  • 3x sold
  • + learn more
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 12 NOVEMBER  EKSAMEN VRAESTEL 1
  • BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 12 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1

  • Summary • 36 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. SACAI NOV 2021, DBE/November 2022 & DBE/November 2021. Vir die beste resultate in die eindeksamen, koop ook BS V1 Rekordeksamen Notas. Afdeling A: Kort vrae Afdeling B: Besigheidsomgewing 1. Invloede op besigheidsomgewings 2. Uitdagings/ aanpassings van die besigheidsomgewings 3. Besigheidsektore Afdeling C: Besigheidsbedrywighede 1. Gehaltebestuur 2. Menslike hulpbronfunksie Afdeling D: Langvrae
    (0)
  • R112,00
  • 1x sold
  • + learn more
BESIGHEIDSTUDIES  GRAAD 12- REKORDEKSAMEN  VRAESTEL 2
  • BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 12- REKORDEKSAMEN VRAESTEL 2

  • Summary • 57 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Hierdie notas is saamgestel deur ou vraestelle van SACAI 2021, NCC (EC) 2022, NCC 2020 DBE notas ingesluit Inhoud: 1. Besigheidsgeleenthede 2. Besigheidsrolle Asook opstel tipe vrae (Vir die beste resultate koop ook Besigheidstudies V2 Novemeber notas aan)
    (0)
  • R116,00
  • 1x sold
  • + learn more