Afrikaans Huistaal
11th Grade
Here are the best resources to pass Afrikaans Huistaal. Find Afrikaans Huistaal study guides, notes, assignments, and much more.
Popular textbooks · Show all (4) Hide
All books 4 Hide45 results
Summary
Graad 11_Afrikaans Huistaal_Gedigte Analise
Omvattende Ontledings & Handige Handnotas 
 
Hierdie Graad 11 Gedig-Analise Pakket is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir studente en onderwysers wat 'n diepgaande begrip van Afrikaanse poësie soek. Dit bied volledige, in-diepte analises van verskeie voorgeskrewe gedigte, aangebied in ‘n duidelike tabelformaat wat temas, stemming, toon, boodskappe en poëtiese tegnieke dek. 
 
 
 
 Wat is ingesluit? 
 
️ In-diepte ontledings in tabelvorm, perfek gestruktureer vir maklike studiemateriaal 
...
Summary
Opsomming Droomdelwers, Esta Steyn - Afrikaans Huistaal
Popular'n Volledige Opsomming van Droomdelwers, Esta Steyn - Afrikaans Huistaal
Package deal
Afrikaans HT Graad 11 Vraestel 2 Pakket
NewBevat die volgende: 
Droomdelwers opsommings en langvraag gids. 
Gedigte Ontledings 
My Japan opsommings.
Summary
Graad 11 Afrikaans HT Gedigte Ontledings
New• Volledige reël-vir-reël ontledings 
• Bespreking van temas, toon en stemming 
• Verduideliking van moeilike woorde en beeldspraak (metafore, vergelykings, ens.) 
• Maklik om te verstaan en pragtig uiteengesit 
• Ideaal vir vinnige hersiening voor die groot toets of eksamen 
• Geskryf volgens die nuutste KABV (CAPS) kurrikulum
Package deal
Afrikaans huistaal Droomdelwers en My Japan studiegids
Newń 2 in 1 pakket vir Droomdelwers en My japan se studiegidse. Spaar R50
Presentation
Graad 11 Afr HT: My japan studiegids
NewHierdie volledige studiegids is alles wat jy nodig het vir jou eksamen! 
 
 Dit bevat ń opsomming van al 12 tonele, ń beskrywing van elke karakter, verduideliking van die bou van die drama, die konflik wat voorkom, die sentrale tema sowel as subtemas, simboliek en motiewe, ruimte en tyd, subintrige en sleutelfeite vir eksamen
Package deal
Droomdelwers Pakket
NewLangvrae Studiegids 
Volledige Opsommings van die Roman.
Summary
Droomdelwers Opsommings Graad 11
NewVolledige en eenvoudige Opsommings vir Droomdelwers. 
Bevat hoofstukontledings, karakters, tekskenmerke, temas en nog meer. 
Alles-in-een gids vir eksamenvoorbereiding.
Class notes
Visuele Notas
NewWenke oor visuele notas
Summary
My Japan Opsommings - Graad 11 Afrikaans Huistaal
NewOpsommings vir My Japan (drama) deur Schalk Schoombie. Hierdie opsommings bevat karakterontledings, temas, mitologie en moontlike langvrae met antwoorde.
Summary
Graad 11_Afrikaans Huistaal_Roman : Droomdelwers_Opsommings
Droomdelwers Notas en Studiegids – Graad 11 Afrikaans Huistaal 
 
 Welkom in die wêreld van Droomdelwers – waar literatuur leef en stories jou roep om te delf! Hierdie volledige, funky, en visueel-ryk notas en studiegids is jou ultimate toolkit vir die roman Droomdelwers – ontwerp met passie, kleur, en styl om jou te help presteer in Afrikaans Huistaal soos 'n pro! 
 
 Wat kry jy binne hierdie studiegids? 
 
️ Toneel-per-toneel analise – elke toneel in detail uiteengesit, met ligg...
Package deal
Droomdelwers
Alle nodige inliting van die Roman Droomdelwers
Class notes
Droomdelwers Ontleding Gr.11HT
Bespreek die boodskap, motiewe, karakters van Droomdelwers
Class notes
Droomdelwers Konflik Gr.11 HT
Indiepte bespreking van die konflik tussen die verskeie karakters in Droomdelwers.
Class notes
Droomdelwers Temas Gr.11HT
Bespreek die temas van Droomdelwers.
Class notes
Droomdelwers Hoofstuk Opsomming Gr.11 HT
Opsomming van die hoofstukke van Droomdelwers.
Package deal
My Japan Notas Afrikaans Graad 11 HT
In die pakket word die algemene inligting, toneel opsomming, monsters en parallelle bespreek.
Class notes
My Japan Toneel opsomming Afrikaans Gr.11 HT
Indiepte bespreking van elke toneel in My Japan
Class notes
My Japan Graad 11 Afrikaans HT
In diepte bespreking van die 7 parallelle wat in My Japan voorkom. Dit verduidelik ook wat is `n parallel en wat die tema van die drama is.
Class notes
My Japan Graad 11, Notas oor die monsters
Indiepte bespreking oor die monsters wat in die drama My Japan voorkom.
Class notes
My Japan Graad 11 Notas
Notas oor die drama My Japan geskryf deur Schalk Schoombie. In die notas word die twee hoofkarakters, ruimte, tyd, intrige en konflik bespreek.