, Spanprestasie en assesering
Kriteria vir suksesvolle spanprestasie
KRITERIA VIR SUKSESVOLLE SPANPRESTASIE
lede het positiewe houding van ondersteuning en motivering teenoor mekaar
Interpersoonlike
lede is toegewyd om gemeenskaplike doel te berei
1. houdings en
spanleier gee erkenning aan lede vir positiewe bydraes
gedrag
goeie interpersoonlike verhoudings lei na toename in produktiwiteit van span
toon respek teenoor spanlede ten spyte van verskille
Gedeelde toon respek vir die vaardighede van ander lede
2.
waardes voer span se take met verantwoordelikheid binne sperdatums uit met nodige
toewyding aan spandoelwitte
duidelike stel prosedures vir spanwerk verseker dat elke spanlik verstaan sy rol
verstaan
goeie kommunikasie tussen spanlede kan lei na vinnige besluite
3. Kommunikasie kwaliteit terugvoering verbeter moraal van span
eerlike gesprekke lei tot effektiewe oplossing van probleme
deurlopende hersiening van span se vordering verseker dat spanlede foute regstel
om te verseker dat doelwitte bereik word
alle lede neem deel aan besluitneming
duidelike gedefinieerde realistiese doelwitte word gestel, sodat alle lede presies
weet wat dit is wat bereik moet word
4. Samewerking bereidwilligheid om as eenheid saam te werk om doelwitte te bereik
werk saam met bestuur om span of besigheidsdoelwitte te bereik
stem saam oor metodes om werk effektief te doen sonder om tyd te mors met
konflikoplossing
Kenmerke van suksesvolle spanprestasie
deel stel spanwaardes en implementeer groepbesluite
klimaat van respek, vertroue en eerlikheid
spanlede geniet oop kommunikasie en hanteer konflik dadelik
spanne let op na behoeftes van individuele spanlede
suksesvolle spanne het gesonde interspan verhoudings
Staduims van spanontwikkeling
Vorming
gemaklike staduim
mense fokus daarop om met roetine besig te bly
individue versamel inligting oor en vorm indrukke van mekaar asook omvang van taak en hoe om dit te
benader