Afrikaans Huistaal

12

Here are the best resources to pass Afrikaans Huistaal. Find Afrikaans Huistaal study guides, notes, assignments, and much more.

All 12 results

Sort by

Voorgeskrewe gedigte vir Afrikaans Huistaal Letterkunde (Matriek poësie)
  • Voorgeskrewe gedigte vir Afrikaans Huistaal Letterkunde (Matriek poësie)

  • Summary • 27 pages • 2021
  • Volledige notas van al die voorgeskrewe gedigte vir matriek Afrikaans Huistaal Vraestel 2. Kandidaat het 92% vir Afrikaans verwerf in matriek. // Complete notes of all the prescribed poems for matric Afrikaans Home Language Paper 2. The candidate obtained a 92% Afrikaans mark in matric.
    (1)
  • R195,00
  • 2x sold
  • + learn more
Onderwereld Gr12 voorgeskrewe boek opsomming
  • Onderwereld Gr12 voorgeskrewe boek opsomming

  • Summary • 24 pages • 2021
  • Volledige opsomming en ontleding van die roman Onderwereld (Fanie Viljoen). Punte (PIV's) vir 9 moontlike langvrae onderwerpe is uitgewerk, asook ontleding van die karakters, die verhaal en mitologiese verwysings. Die dokument is saamgestel vanaf die skooluitgawe van Onderwereld, ou vraestelle en klasnotas. Ek het slegs hierdie dokument gebruik om voor te berei vir die roman gedeelte van vraestel 2.
    (5)
  • R100,00
  • 25x sold
  • + learn more
Afrikaans Gr12 huistaal gedigte
  • Afrikaans Gr12 huistaal gedigte

  • Summary • 24 pages • 2021
  • Die dokument bevat ontleding en uitleg van temas van al 12 Afrikaans Huistaal gedigte wat in matriek behandel word. Die ontleding is volledig en was al wat ek geleer het vir die gedigte afdeling van vraestel 2. Dit bevat: eerste worp, 'n vigslyer sterf, nog in my laaste woorde, vincent van gogh, die sagte sprong, 'n brief van hulle vakansie, versagtende omstandighede,twee kleuters in die vondelpark.
    (2)
  • R100,00
  • 7x sold
  • + learn more
Afrikaans Gr12 vraestel 1 teorie
  • Afrikaans Gr12 vraestel 1 teorie

  • Summary • 8 pages • 2021
  • Hierdie is 'n volledige opsomming van al die taal wat nodig is vir Afrikaans Huistaal vraestel 1. Dit is volgens die taal diagram (Wolkskool) uitgele, en die Viva Afrikaans Handboek asook klasnotas is gebruik om dit saam te stel.
    (0)
  • R50,00
  • 7x sold
  • + learn more
Onderwêreld langvrae
  • Onderwêreld langvrae

  • Summary • 21 pages • 2021
  • Ek het uit die boek Onderwêreld, geskryf deur Fanie Viljoen, 11 verskillende getikte langvrae saamgestel. Elke langvraag het 'n inleiding en 'n slot. Onderwerpe: -Sosiale manipulasie -Buitestaanderskap -Opstand teen gesag -Greg se karakterontwikkeling - Greg erfaar konflik agv interaksies met ander mense - Eggo’s - Lig en donker - Onderwêreld motief -Tema van verlies - Ruimte en milieu - Vrees vir die dood
    (11)
  • R149,00
  • 67x sold
  • + learn more
Opstel/Voorlegging - 'n Onvergeetlike dag
  • Opstel/Voorlegging - 'n Onvergeetlike dag

  • Presentation • 2 pages • 2021
  • Beskryf 'n dag in jou lewe wat jy nooit sal kan vergeet nie.
    (0)
  • R100,00
  • + learn more
Graad 12  Afrikaans  IEB Letterkunde : KORTVERHALE - SKREEU EN ANDER VERHALE Graad 12  Afrikaans  IEB Letterkunde : KORTVERHALE - SKREEU EN ANDER VERHALE
  • Graad 12 Afrikaans IEB Letterkunde : KORTVERHALE - SKREEU EN ANDER VERHALE

  • Summary • 81 pages • 2021
  • Available in package deal
  • 'n Volledige ontleding en opsomming van die IEB Afrikaans Huistaal & FAL (2021) Kortverhale naamlik: *Dit is ek, Lara *Lywe *Skreeu *Eienaam *Die Trompet van Triton *Veertien boeke vir Emile
    (2)
  • R100,00
  • 12x sold
  • + learn more
Graad 12   Afrikaans Huistaal IEB Gedigte Ontledings
  • Graad 12 Afrikaans Huistaal IEB Gedigte Ontledings

  • Summary • 71 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Ontledings en analise van IEB gedigte (2021) insluitend TEMAS, LYN VIR LYN ONTLEDINGS, REELVERKLARINGS ens. Gedigte sluit in : *Ballade van die bose *Herinnering *Negester en Stedeling *Die bokser *Die kind wat doodgeskiet is deur soldate by Nyanga *'n brief van hulle vakansie *Ecce Homo *Marilyn Monroe : Foto in goud *Demonsthenes, die kliphouer *Ooggetuie *Briewe uit die kolonies *In Duitsland waar die wolke in gelid marsjeer *Verse *Flits uit 'n b...
    (8)
  • R160,00
  • 30x sold
  • + learn more
Afrikaans Huistaal Taalgids [Graad 8 - 12]
  • Afrikaans Huistaal Taalgids [Graad 8 - 12]

  • Summary • 44 pages • 2021
  • Available in package deal
  • 'n Taalgids vir die gebruik deur Graad 8 tot 12 leerders van Afrikaans Huistaal. Verstaan die TAAL!
    (2)
  • R200,00
  • 7x sold
  • + learn more
Mahala deur Chris Barnard Volledige Afrikaanse Opsomming
  • Mahala deur Chris Barnard Volledige Afrikaanse Opsomming

  • Summary • 85 pages • 2021
  • *SLEGS VIR LEERDER-GEBRUIK!!!* Sukkel jy om die storie agter die storie te verstaan? Of maak al die verskuilde simboliek jou deurmekaar? Dan is hierdie opsomming net die oplossing vir jou probleem. Ek het die boek in eenvoudige, standaard Afrikaans opgesom met ekstra notas wat jou sal help om ingewikkelde vrae daaroor te kan beantwoord in die eksamen. Met my opsomming sal jy in 'n japtrap hierdie briljante verhaal beter begryp en die beste moontlike punt in jou toets of eksamen behaal.
    (3)
  • R240,00
  • 20x sold
  • + learn more