, STRATE Share Transactions Totally Electronic
JSE Johannesburg Sekuriteitsbeurs
Funksies van JSE
moedig korrtermyn beleggings aan
voorsien beskerming vir beleggers
fasiliteer elektroniese verhandeling van aandele (STRATE)
tree op as skakel tussen beleggers en openbare maatskappye
moedig nuwe beleggings aan
reguleer die mark vir die verhandeling van aandele
FAKTORE WAT IN AG GENEEM MOET WORD TYDENS BELEGGINGSBESLUITE
inkomste verdien uit belegging, naamlik dividende op oorspronklike bedrag wat
belê is
Opbrengs op
1. opbrengs moet uitgedruk word as netto na-belastingswins op belegging
belegging
hoë risiko-beleggings lewer hoër opbrengste
netto na-belasting verdeinste moet hoër wees as inflasiekoers
aandele het lae risiko oor langer beleggingsperiode
aandele met hoër risiko’s het groter potensiaal vir hoër opbrengste
2. Risiko gewone aandele het hoogste risiko aangesien belegger hele belegging kan
verloor wanneer maatskappy bankrot speel
aandeelpryse is gekoppel aan faktore wat belegger nie kan beheer nie
duur van beleggings wat opbrengs op belegging kan beinvloed
kan kort, meduim of langtermyn wees, afhangende van beleggers se behoeftes
3. Beleggingstydperk
langer beleggingsperiode lewer hoër opbrengste
beleggingstydperk sal afhang van belegger se persoonlike behoeftes
mense word geraak deur hoë inflasiekoers, omdat hul geld se koopkrag daal
opbrengskoers op belegging moet hoër wees as inflasiekoers
4. Inflasiekoers
inflasie het positiewe uitwerking op sommige beleggings soos aandele waar
inkomste sal styg namate inflasie toeneem
goeie belegging sal goeie na-belastingsopbrengste lewer
inkomstebalstingsimplikasies moet oorweeg word ten eiende hoë netto na-
5. Belasting
belastingopbrengste te verseker
belastingkoerse is nie noodwendig dieselfde vir verskillende beleggings nie
geld kan belê word in tipe belegging wat maklik in kontant omskep kan word
6. Likiditeit
gemak en spoed waarmee beleggers beleggings in kontant kan omskep