die regte wat almal moet geniet deur die blote feit dat hulle mense is
word beskerm deur Handves van Regte van Grondwet van Republiek van SA
Inklusiwiteit
dat niemand uitgesluit moet word weens hul ras nie
bereik deur gelykheid, respek en waardigheid in werksplek te bevorder
Omgewingskwessies
hou verband met die behoud van n skoon omgewing
besighede moet alle fisiese, chemiese en biologiese faktore in omgewing assesseer, beheer en aanspreek
MENSEREGTE IN WERKSPLEK
besighede mag nie regte van werknemers en klante skend nie
moenie persoonlike inligting oor werknemers aan ander verskaf nie
inligting oor werknemers wat MIV status bekend gemaak het moet vertroulik
1. Privaatheid
gehou word
onwettig om ander mense se gesprekke op te neem, tensy dit vooraf duidelik
genoem word
besighede moet alle werknemers met waardigheid behandel, ongeag hul sosio
2. Waardigheid ekonomiese status
moenie werknemers dwing om degraderende of vernederende werk te doen nie
besighede moet gelyke geleenthede gee aan werknemers
gelyke betaling vir werk van gelyke waarde
3. Gelykheid
moet toepaslike wetgewing op alle vlakke regverdig toepas
bestuurders moet verseker dat geen werknemer ly onder diskriminasie nie
besighede moet oop kommunikasiekanale tussen bestuur en werknemers toelaat
moet werknemers n platform gee om hul griewe te opper sonder enige
Vryheid van spraak
4. viktimisasie
en uitdrukking
werknemer moet nie gestraf word of teen gediskrimineer word omdat hulle
opinie lug nie
werkers moet toegang tot inligting hê, insluitende inligting wat deur regering
verskaf word
5. Inligting
besigheid moet deursigtig wees in hul finansiële state
werknemers moet ingelig word wanneer nuwe inligting beskikbaar word
werknemers moet in veilige omgewing werk wat vry is van gevaarlike produkte
Veiligheid, sekuriteit
voorsien werkers van beskermende klere
6. en beskerming van
voldoen aan veiligheidswetgewing soos WVBS
lewe
tref voorsorgmaatreëls om te verseker dat werknemers in besittings veilig is