• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 45 pages
Summary

Summary Graad 11 Afrikaans HT Gedigte Ontledings

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 45 pages

• Volledige reël-vir-reël ontledings • Bespreking van temas, toon en stemming • Verduideliking van moeilike woorde en beeldspraak (metafore, vergelykings, ens.) • Maklik om te verstaan en pragtig uiteengesit • Ideaal vir vinnige hersiening voor die groot toets of eksamen • Geskryf volgens die nuutste KABV (CAPS) kurrikulum

Content preview

Gedigte




Graad 11
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy,
share, or sell our content without permission.

, Inhoudsopgawe
Afrika, My Afrika - Daniel Hugo

Gestorwe Planeet - Eveleen Castelyn

Vraag - Lina Spies

My hand ritsel - Cas Vos

pa - Marilise Joubert

Boggomsbaai blues - Pirow Bekker

Vroegherfs - Joan Hambidge

Niks is waarna dit lyk nie - Johan Myburg

Ek wil - Willem Fransman Jr

Mercedesrit in die aand - Willem Krog




2
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content without permission.

, Afrika, my Afrika –Daniel Hugo

I
1 vergeet van sprinkane en droogte
2 haelstorms en meteoriete
3 dit is die klein irritasies
4 wat my radeloos maak:
5 vlieë, vlooie, muskiete

II
6 die muskiet prospekteer met sy boor–
7 stellasie op die vlakte van my vel:
8 hy soek die minerale in my are

III
9 die vervlakste, ratse vlooi is ʼn spring–
10 haas op die karooveld van my kooi

IV
11 die vlieg is ʼn voorste sensasiesoeker:
12 in hierdie droë land is hy eerste by –geboei
13 deur trane wat loop, bloed wat vloei



Opsomming
Daniel skryf met fyn waarneming oor die verhouding met die natuur,
onsekerhede en die mens se kwesbaarheid – dus oor die mens se belewing van
realiteit.
Die gedig het ‘n sterk spottende aanslag om ‘n ernstige kwessie aan te spreek.
Die gedig leun baie sterk op intertekstuele verwysings.
Die bundeltitel, Hanekraai, betrek die Bybel as interteks. Dit dui op verraad en
verloëning waar Petrus ontken het dat hy Jesus ken.
Die leser is dus van die eerste reël af bedag daarop dat die digter met
verskillende verwysings en betekenisse in die gedig gaan werk.


3
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content without permission.

, Afrika, my Afrika –Daniel Hugo
Titel
Digvorm Die titel gee dadelik vir ons ‘n aanduiding dat
Wisselende strofebou: die gedig oor Afrika handel.
Strofe 1 - kwintet (5 versreëls) Die gebruik van my” dui op ‘n verband tussen
Strofe 2 - tersine (3 versreëls) die spreker en die continent, en skep die
Strofe 3 - koeplet (2 versreëls) verwagting dat die spreker geheg is aan die
Strofe 4 - tersien (3 versreëls) kontinent en hier tuis voel.
Die gedig het geen vaste rympatroon nie en Maar wanneer ons die gedig bestudeer dui die
geen hoofletters nie. inhoud uiteindelik op die spreker se
Onkonvensionele leestekengebruik want nêrens radeloosheid met die klein irritasies.
word punte gebruik nie. Die uitdrukking in die titel kan dui op liefde
Let op na die nommering van die strofes in of op wanhoop as gevolg van dit wat verkeerd
Romeinse syfers. is.



Intertekstualiteit


Die arme boer – anoniem
Die sprinkaan en die droogte
Is swaar op ons land
1
En wat van ons moet worde
Is bowe myn verstand…
Die spreker verwys na ‘n ou teks wat spot met die tipiese klagte wat boere het.


Die Noordwaartse beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842) waarin PJ van der Merwe die
2
droogtetoestande en sprinkaanplae in die karoo beskryf.


3 Joël 1:4-14 waarin Joël verwys na die verwoesting wat sprinkane en droogte aanrig.


Die digter kan die betekenis in die oorspronklike tekste aktiveer/oproep.
Hier gaan die digter slim te werk: die verwysing na die gedig, “Die arme boer” is spottend en ondersteun
die aanvanklike (spottend) toon van die gedig.
Funksie
Die ander verwysing – na ‘n Bybelse teks – roep ‘n dodelike erns op. Die digter werk dus met
verskillende verwysings en betekenisse in die gedig. Let op die nommering van die strofes met
Rommeinse syfers, wat kan aansluit by die spottende toon of die Bybelse se erns in die gedig.



Tema en boodskap Toon en stemming
Die tema is die sentrale idee of hoofgedagte. Toon: (die houding van die spreker) Spottend
Die hartseer en lyding van mense in Afrika word tog ernstig in die klimaks
deur die gedig opgeroep: koloniale uitbuiting, Stemming: (die emosionele toestand wat
slawerny, siekte, honger en oorloë veroorsaak oorgedra word) hartseer.
Afrika-pessimisme.
Die boodskap is gewoonlik die lewensles wat ’n
leser uit die gedig aflei.
Die lyding en seer van mense is veel erger as die
blote impak van natuurrampe.

4
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content without permission.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 7, 2026
Number of pages
45
Written in
2026/2027
Type
Summary
R100,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
knapopsommings
3,9
(28)
Sold
228
Followers
3
Items
57
Last sold
1 day ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions