Toerisme

11th Grade

Here are the best resources to pass Toerisme. Find Toerisme study guides, notes, assignments, and much more.

14 results

Graad 11_Toerisme Opsommings

Summary

Graad 11_Toerisme Opsommings

11th Grade
toerisme

Die Graad 11 Toerisme Notastel is die perfekte studiehulpmiddel vir studente wat vir die DBE/IEB-eksamen voorberei. Hierdie omvattende notaboek bevat kleurvolle beelde en illustrasies, veral vir kaartwerk, wat in lyn is met die huidige ATPS. Hierdie notastel, wat ontwerp is om studente te help om belangrike inligting te verstaan ​​en te behou, dek al die nodige onderwerpe vir graad 11-toerisme. Met sy maklik-om-te gebruik formaat en nuttige beeldmateriaal, is die Graad 11 Toerisme Notastel ...

4,6
(5)
77 pages
Written in 2023/2024
NotedSummaries
R190,00
31 sold
GRAAD 11 - TOERISME (HERSIENINGSGIDS)

Summary

Graad 11 - Toerisme (Hersieningsgids)

Popular
11th Grade
TOERISME

'n Onskatbare hulpbron vir enige Graad 11-leerder. Hierdie uitsonderlike hulpbron bevat opsommings, toetse, eksamenvrae en memo's. Leerders sal hierdie gids baie waardeer.

-
268 pages
Written in 2024/2025
corneliuskorkie
R109,33
3 sold
Gr 11 Toerisme T3 2026 Uiteenopgesom deur Juffrou Ansie

Summary

Gr 11 Toerisme T3 2026 Uiteenopgesom deur Juffrou Ansie

New
11th Grade
Toerisme

Graad 11 Toerisme – Kwartaal 3 Studienotas 2026. Hierdie 44-bladsy Afrikaanse hulpbron is gestruktureer vir gefokusde hersiening en eksamenvoorbereiding en is gebaseer op vorige eksamenvraestelle, toetse en tipiese assesseringsvraagpatrone. Dit dek Plaaslike, Streeks- en Internasionale Toerisme, Toeriste-aantreklikhede, Kaartwerk en Toerbeplanning, Bemarking en die Bemarkingsbegroting, Handel in Buitelandse Valuta, asook Kommunikasie en Kliëntediens. Sluit SADC-bestemmings en Wêrelderf...

-
44 pages
Written in 2026/2027
ansiestudynotes
R115,50
1 sold
Summary -  Toerisme

Summary

Summary - Toerisme

New
11th Grade
Toerisme

This is for kids who need toerisme notes for grade 11 term 1

-
63 pages
Written in 2025/2026
walkinshawchante
R183,33
- sold
Toerisme Graad 10-12 opsomming bundle (Via Afrika handboek)

Package deal

Toerisme Graad 10-12 opsomming bundle (Via Afrika handboek)

New

Toerisme Graad 10-12 opsomming bundle (Via Afrika handboek)

-
3 items
skoolnotas
R300,00
1 sold
Toerisme Gr11 K4

Summary

Toerisme Gr11 K4

11th Grade
Toerisme

Jou need to know vir toetse en eksamens!!

-
11 pages
Written in 2024/2025
cuniquecrafford
R150,00
- sold
Gr 11 Toerisme Junie 2025

Summary

Gr 11 Toerisme Junie 2025

11th Grade
Toerisme

Hierdie notas is saamgestel uit ou IMPAQ vraestelle JUNIE 2022, 2021 & 2020. SACAI November 2019. Toets 2023 G11 ~ Toerisme2023/24 JAARLIKSE ONDERRIGPLANNE: TOERISME: GRAAD Hierdie inligting/antwoorde is uit die memorandum (daar is meer moontlike antwoorde). Sommige inligting word herhaal - ek wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word. Ek moedig jou aan om die berekening/illustrasievrae te beantwoord sonder om eers na die antwoorde te kyk. INHOUD 1. Konte...

-
31 pages
Written in 2024/2025
ansiestudynotes
R110,50
2 sold
Toerisme opsommings

Summary

Toerisme opsommings

11th Grade
Toerisme

Opsommings vir graad 11 Toerisme leerders. Uit Via handboek en powerpoints van onderwyser opgesom.

-
71 pages
Written in 2024/2025
sharneferns
R250,00
- sold
Graad 10-12 Toerisme Opsommings: Eksklusiewe Reisgids!

Package deal

Graad 10-12 Toerisme Opsommings: Eksklusiewe Reisgids!

Volledige Dekking: Van die eerste voetspoor in graad 10 tot die finale bestemming in graad 12, alles in een pakket, sodat jy nie iets misloop nie. Unieke Reisagenda: Kry toegang tot al die noodsaaklike feite, konsepte en wenke, alles saamgevat uit die betroubare VERKEN handboek. Jy sal voel soos ‘n toeriste wat ‘n geheime kaart ontdek het!

-
2 items
NotedSummaries
R400,00
2 sold
Summary -  TOERISME

Summary

Summary - TOERISME

11th Grade
TOERISME

summary of term 1 and 2 of tourism it is in Afrikaans

-
42 pages
Written in 2023/2024
sumiahpretorius
R100,00
- sold
Toerisme Kwartaal 2

Package deal

Toerisme Kwartaal 2

Huur motors, kulture van provinsies in SA.

-
2 items
andrieneethling
R150,00
- sold
Kultuur en bemarking

Summary

Kultuur en bemarking

11th Grade
Toerisme

Die opsomming gaan oor die verskillende kulture in Suid-Afrika en hoe dit toerisme bevorder. Dit bevat ook bemarkingbegrotings metodes en hoe om op verskillende maniere te adverteer.

-
11 pages
Written in 2022/2023
andrieneethling
R99,00
- sold
Kulture van provinsies

Summary

Kulture van provinsies

11th Grade
Toerisme

Die opsomming gaan oor die verskillende kulture in die provinsies van Suid-Afrika.

-
15 pages
Written in 2022/2023
andrieneethling
R99,00
1 sold
Toerisme Kwartaal 2 Opsommings

Summary

Toerisme Kwartaal 2 Opsommings

11th Grade
Toerisme

Die opsommings handel oor huurmotors, verskillende kulture in verskillende provinsies en bemarkingsbegrotings metodes.

-
14 pages
Written in 2022/2023
andrieneethling
R101,00
1 sold
And that's how you make extra money
Did you know that on average a seller on Stuvia earns R4500 per month selling summaries? Hmm, hint, hint.