Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 4 pages
Summary

Summary Graad 12 Ekonomie Opsommings: Nywerheidsontwikkeling

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 4 pages

Graad 12 Ekonomie opsommings. Handel oor Nywerheidsontwikkeling. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne. Langvrae is ingesluit.

Content preview

hoofstuk 7
nywerheidsontwikkelings beleide

3. Spesiale Ekonomiese Sones
LANGVRAAG: SUID-AFRIKA SE POGINGS • skep basis vir breër verskeidenheid van
nywerheidsparke en verskaf ekonomiese
Streeksontwikkeling verwys na beleide wat mik na infrastruktuur om werkverskaffing te bevorder
verbeterde ekonomiese bestaan op spesifieke gebiede • geografies afgebakende gebied waar spesifieke
of streke. ekonomiese aktiwiteite geïdentifiseer is om te
ontwikkel
• gebiede geniet aansporings soos
1. Nywerheidsontwikkelingsones
belastingverligting en ondersteuningstelsels om
• fisies omheinde nywerheidsgebied, omhein en nywerheidsontwikkeling te bevorder
verbind aan hawe of lughawe • SES lok:
• strategie was gemik daarop om uitvoere o slegs nuwe besighede
internasionaal meer mededingend te maak o besighede wat nuwe produk lyn ontwikkel
• fokus op skepping van werksgeleenthede en o besighede wat hul volume uitbrei
bevordering van uitvoere • planne om belasting tot 15% te verlaag as
• goedere geproduseer in hierdie sones behoort na aansporing om nuwe nywerhede te lok
buiteland uitgevoer te word
• gevestig vir die bevoordeling van:
4. Ruimtelike ontwikkelingsinisiatiewe
o ondersteuning aan maatskappye wat
gevestig word • beleid wat volhoubare nywerheidsontwikkeling
o toegang tot vervoer vir uitvoer doeleindes bevorder in gebiede waar armoede en werkloosheid
o kwytskelding van invoerregte op produkte op hul hoogste is
geproduseer vir uitvoer • bedoeling was om ROI's te laat groei deur van
o subsidies in verskaffing van privaatsektor investering gebruik te maak
vaardigheidsopleiding vir werknemers • staat het inwaartse investering aangemoedig deur
• elke NOS is ontwerp om: die toestaan van aansporings
o bestemming te verskaf vir daarstelling van • publieke vennootskappe bevorder ekonomiese
strategiese investering potensiaal van onderontwikkelde gebiede
o bevorder en ontwikkel verband tussen
• huidige NOS’e in SA:
binnelandse en sone-gebaseerde
nywerhede o koega – staal en motor komponente
o maak eksploitering van hulpbron- o OR Tambo Internasionale Lughawe
intensiewe nywerhede moontlik o Oos-Londen – voertuie
o Richardsbaai – metale
2. Korridors o Saldanhabaai - staal
• ruimtelike gebiede wat spesifieke voordele in • doelwitte van ROI’s:
mynbou, vervaardiging en ander besighede bied o ontwikkel fisiese infrastruktuur soos paaie
• voordele sluit aanwesigheid van bestaande en hawens
infrastruktuur en spesialisasie van produkte of o stimuleer ekonomiese aktiwiteite in
dienste in onderontwikkelde gebiede
• ontwikkelingsgebiede binne SA en is o skep werk en stimuleer ekonomiese groei in
ontwikkelingsprioriteite van alle ontwikkelings onderontwikkelde gebiede
agentskappe o lok privaatsektor en buitelandse direkte
investering (BDI)

31

, o om ontwikkeling van arbeidsintensiewe
beplanning en bou van nywerhede te bevorder
NYWERHEIDSONTWIKKELING
nuwe nywerhede in land o groter deelname deur benadeelde groepe
en ontwikkeling van gemarginaliseerde
gebiede
o verhoog potensiaal van grootskaalse
REDES VIR NYWERHEIDSONTWIKKELING produksie


• benut wêreldekonomie vir handel en verkryging van 2. Nywerheidsbeleid aksieplan (NBAP)
kennis • beleid wat bevordering van langtermyn-
• hou makro-ekonomiese stabiliteit in stand nywerheidsontwikkeling ten doel het
• skep werksgeleenthede • word deur privaatsektor gefinansier
• ontwikkel en handhaaf toepaslike aansporings om • aksieplanne word opgestel om meetbare prestasie-
beleggers te lok aanwysers daar te stel
• diversifikasie van die ekonomie • verskaf stabiele makro-ekonomiese en regulerende
omgewing
• ontwikkel vaardighede en opleiding vir
NYWERHEIDSONTWIKKELING STRATEGIEE industrialisasie
• verbeter innovasie en tegnologie
1. Geïntegreerde Vervaardiging strategie (GVS)
• strategie wat van toepassing is op alle prosesse wat beleid gemik op verbetering
te doen het met omskakeling van natuurlike van ekonomiese
STREEKSONTWIKKELING
hulpbronne in vervaardigde produkte lewenskragtigheid van
• sluit oorkruis kwessies soos tegnologie, menslike bepaalde streke
hulpbronne en toeganklikheid tot finansies en
infrastruktuur in
• fokus op sleutel inset sektore soos vervoer, DOELWITTE VAN STREEKSONTWIKKELING
telekommunikasie en energie

• verminder ongelyke ontwikkeling van ekonomiese
2. Nasionale Navorsing en Ontwikkelingstrategie
aktiwiteite binne land
(NNOS)
• stimuleer ontwikkeling in armer gebiede
• tegnologiese verander in ons ekonomie en • implementeer en koördineer nasionale en
gemeenskap streeksnywerheidsbeleide
• verhoging van investering in wetenskap • verhoed dat nuwe wanbalanse ontwikkel
• skep van effektiewe owerheid wetenskap en
• beperk effek van ekonomiese sentralisering
tegnologie sisteem


AANSPORINGS GEBRUIK DEUR SA REGERING
SUID-AFRIKA SE NYWERHEIDSBELEIDE

1. Kleinsake-ondersteuningsprogram
1. Nasionale Nywerheid beleidsraamwerk (NNBR)
• regerings inisiatief om KMMO’s in ekonomie te
• beleid waarin regering se strategiese benadering ondersteun om te begin of om uit te brei
tot nywerheidsontwikkeling uiteengesit word
• toelae word aan KMMO’s gegee wie se totale
• doelwitte:
bates minder as R100 miljoen is
o om ekonomie meer te diversifiseer sodat
uitvoere kan toeneem

32

Connected book
 image
Publisher: 2008 ISBN: 9781868918072 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Nywerheidsontwikkeling
Uploaded on
July 22, 2021
File latest updated on
January 24, 2023
Number of pages
4
Written in
2021/2022
Type
Summary
R50,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
zantesaayman
4,3
(118)
Sold
252
Followers
154
Items
49
Last sold
1 week ago


Reviews from verified buyers




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions