Ekonomie
12
Here are the best resources to pass Ekonomie. Find Ekonomie study guides, notes, assignments, and much more.
2 results
Package deal
Graad 12 Ekonomie Opsommings: Vraestel 1
Graad 12 Ekonomie opsommings. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne en dit bevat alle langvrae. Hoofstukke wat ingesluit is:
- Ekonomiese kringloop
- Sakesiklusse
- Nywerheidsontwikkeling
- Openbare sektor
- Ekonomiese groei en ontwikkeling
- Beskerming en vryhandel
- Buitelandse Valutamark
- Ekonomiese en sosiale prestasieaanwysers
Package deal
Graad 12 Ekonomie Opsommings: Vraestel 2
Graad 12 Ekonomie opsommings. Alle hoofstukke van Vraestel 2 is ingesluit. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne en dit bevat alle langvrae. Hoofstukke wat ingesluit is: Volmaakte Markte, Onvolmaakte Markte, Markmislukkings, Omgewingsvolhoubaarheid, Toerisme, Inflasie.