Teorie Opsommings
Graad 12
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy,
share, or sell our content without permission.
, Vraestel 1
Maatskappye
Maatskappyrekeninge en Finansiële State
Belangrike terme
gemagtigde aandelekapitaal | uitgereikte aandelekapitaal | aandeehouersbelang/-ekwiteit (AHB) |
dividende (tussentyds / finaal) | aandeelhouers vir dividende | inkomstebelasting | SAID
(inkomstebelasting) voorlopige belasting | behoue inkomste | verdienste per aandeel | beperkte
aanspreeklikheid | Besturende direkteur / Hoof uitvoerende-beampte (HUB) / direkteure
(uitvoerende, nie-uitvoerende) | ouditieure (interne en eksterne/onafhanklike)
Partye betrokke in die maatskappy Dokumente/State van die maatskappy
Aandeelhouers Ouditverslag
Direkteure/ Hoof-uitvoerende amptenaar Inkomstestaat
(HUB) Balansstaat
Interne ouditeur vs Onafhanklike ouditeur Kontantvloeistaat
SAID Belastingaanslag
Notas oor ander rekeninge en finansiële state
Verdelingsrekening het NOOIT 'n saldo nie
Behoue Inkomste het 'n beginsaldo en eindsaldo
Behoue Inkomste-NOTA is slegs 'n ander formaat van die Behoue Inkomste-rekening
Die beginsaldo vir Aandeelhouers vir dividende is die dividende verskuldig van die vorige jaar en die
Eindsaldo sal die dividende VERKLAAR aan die einde van die jaar wees.
Hierdie saldo word in Handel en ander betaalbares getoon.
2
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content
without permission.
, Maatskappyrekeninge
Belasting bereken vir die jaar;
bedrag in die Staat van
Dt SAID: Inkomstebelasting Omvattende Inkomste Kt
Bank (betaling van beginsaldo) Saldo a/b (begin)
Bank (voorlopige belasting) Inkomstebelasting (aanslag vir die jaar)
Bank (tweede betaling)
Saldo o/d = KT saldo a/b Saldo o/d = DT saldo a/b
(Betaalbaar aan SAID) (Betaalbaar deur/Ontvangbaar van SAID)
OF
Dt Dividende op gewone aandele Kt
Bank (tussentydse dividend betaal) Saldo a/b (begin)
Aandeelhouers vir Dividende
Verdelingsrekening
(dividende verklaar, nog nie betaal nie)
Tussentydse dividend word gedurende die jaar betaal
Finale dividend word verklaar/aanbeveel aan einde van die jaar – sal eers in volgende fin jaar betaal
word (= Aandeelhouers vir dividende)
Bereken dividende: Aantal UITGEREIKTE aandele x sent per aandeel verklaarde dividend
3
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content
without permission.