Geografie Graad 12
Hierdie Graad 12 Geografie-bundel dek die hele jaar se werk, insluitend klimatologie, geomorfologie, nedersettings en die ekonomie van Suid-Afrika. Dit bevat opsommings en sleutelkonsepte, en aan die einde van die bundel is daar breinkaarte oor geomorfologie en klimatologie wat uitdagende onderwerpe vereenvoudig. Hierdie bundel help jou om effektie