Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Ekonomie van Suid-Afrika - Graad 12 Geografie

Rating
-
Sold
-
Pages
12
Uploaded on
22-11-2024
Written in
2024/2025

Hierdie bondige opsomming dek al die kernonderwerpe van Ekonomie van Suid-Afrika in Graad 12 Geografie, insluitend hulpbronne, ekonomiese aktiwiteite, landbou, mynbou, ruilhandel, globalisering, en die impak van van elkeen op die omgewing met voorsorgmaatreels.

Show more Read less
Institution
12th Grade

Content preview

Ekonomie van Suid-Afrika




Bruto Binnelandse Produk (BBP): Die totale waarde van goedere en
dienste wat in een jaar binne ’n land se grense geproduseer word.

Bruto Nasionale Produk (BNP): Die totale waarde van goedere en
dienste wat in een jaar deur ’n land se permanente inwoners
geproduseer word.

Desentralisasie: Verskuiwing van nywerhede weg van
oorgesentraliseerde gebiede.

Ekonomiese aktiwiteite: Aktiwiteite wat mense beoefen om in hulle
behoeftes te voorsien.

Formele sektor: Geregistreerde besighede wat gelisensieer is om
goedere te verkoop en dienste te lewer.

Globalisering: Die wyse waarop lande regoor die wêreld se
ekonomiese, sosiale, politieke en kulturele aktiwiteite ineenskakel
(saamwerk).

Gunstige handelsbalans: Dit is wanneer die uitvoerwaarde meer is as
die invoerwaarde.

Handel: Die vloei van goedere en dienste van vervaardigers na
verbruikers regoor die wêreld.

Handelsbalans: Die uitvoerwaarde minus die invoerwaarde.

Informele sektor: Aktiwiteite van klein, ongeregistreerde besighede wat
ongelisensieerd goedere verkoop en dienste lewer.

Infrastruktuur: Voorsiening van vervoernetwerke (paaie, spoorweë) en
dienste (elektrisiteit, kommunikasie, water en rioolwerke).

, Nywerheidsontwikkelingsone (NOS): Nywerheidskomplekse of gebiede
geïdentifiseer as ekonomiese groeipunte en nuwe
beleggingsgeleenthede wat deur ontwikkelende lande gebruik word
om beleggings te lok, werksgeleenthede te skep en uitvoere te
verhoog.

Ruimtelike Ontwikkelingsinisiatief (ROI): Programme gerig op
verbetering van infrastruktuur en werwing van sakebeleggings in
landelike gebiede wat voorheen onderontwikkel en afgeskeep was.

Sentralisasie: Verskuiwing van nywerhede in kerngebiede in.


Ekonomiese aktiwiteite:

Aktiwiteite wat gerig is op ontginning van
grondstowwe, bv. Landbou, bosbou, mynbou en vissery.

Aktiwiteite wat grondstowwe prosesseer en
daardeur goedere produseer, bv. fabrieke en nywerhede.

Aktiwiteite betrokke by voorsiening van dienste, bv.
bankdienste, handel en vervoer.

Aktiwiteite gerig op inligting en navorsing.



Voedselsekerheid:

Wanneer alle mense genoeg voedsel het om hulle behoefte aan ’n
gesonde en produktiewe lewe te bevredig

Wanneer alle mense nie genoeg voedsel het om hulle
behoefte aan ’n gesonde en produktiewe lewe te bevredig nie.



Nadelige faktore

Gebrek aan vrugbare grond
Natuurlike rampe – droogtes
Armoede
Stygings in voedselpryse
Klimaatsverandering

Written for

Institution
Schooljaar
200

Document information

Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
November 22, 2024
Number of pages
12
Written in
2024/2025
Type
SUMMARY

Subjects

R99,00
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Geografie Graad 12
-
3 5 2024
R 230,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
talacronje
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
26
Member since
1 year
Number of followers
0
Documents
18
Last sold
1 month ago

4,0

3 reviews

5
2
4
0
3
0
2
1
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions