Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 12 Geografie Klimatologie (Via Afrika CAPS)

Rating
-
Sold
-
Pages
15
Uploaded on
11-11-2024
Written in
2024/2025

Volledige en duidelike opsomming van Klimatologie vir Graad 12 Geografie, wat al die sleutelkonsepte en teorieë dek, insluitend die belangrikste onderwerpe wat dikwels in vraestelle gevra word. Met prente wat die konsepte visueel verduidelik, is hierdie opsomming ideaal vir eksamenvoorbereiding en help dit leerders om effektief vir vrae in die eksamenvoorbereiding te hersien.

Show more Read less
Institution
12th Grade

Content preview

Graad 12

, Middelbreedtesikloon

Die koue front van ’n middelbreedtesikloon wat na Suid-Afrika beweeg, beïnvloed ons
weer die meeste:

Weer voor die Koue Front:

 Temperatuur: Koel, maar nie so koud soos agter die koue front nie.
 Lugdruk: Baie lae druk.
 Wolke: Cumulonimbuswolke (stormwolke) wat dikwels donderstorms en swaar reën
bring.
 Weer: Donderstorms en baie onstabiele weer. Reën is dikwels baie sterk en vinnig.

Weer agter die Koue Front:

 Temperatuur: Baie kouer as voor die front.
 Lugdruk: Hoër druk, wat meestal beteken dat die weer stabieler is.
 Wolke: Meestal cumuluswolke (wolkies wat lekker na buite uitsteek) en deels
bewolk.
 Weer: Ligte reën en 'n meer kalm atmosfeer, sonder die hewige storms wat voor die
koue front voorkom.

Weertoestande voor en ná die koue front:




Hoe die Middelbreedtesikloon Beweeg: wes na oos

Ander name:

 Frontale depressie
 Gematigde sikloon
 Buite tropiese sikloon.

, Ligging en vorm: Middelbreedte-siklone kom voor tussen die 30° en 60° breedtegraad in
beide hemisfere in die Westewind gordel.



Weerpatrone:

 Hulle is dikwels gekoppel aan sterk windstrome, wat stormagtige weer en 'n
mengsel van helder en bewolkte lug kan veroorsaak.
 Reën, hael en selfs tornado’s kan binne 'n middelbreedte-sikloon voorkom.


Rotasie:

 Noordelike halfronf: antikloks gewys
 Suidelike halfrond: kloks gewys


Voorsorgmaatreëls vir 'n middelbreedte-sikloon:

 Volg gereeld die nuus en weerberigte om op hoogte te bly van die sikloon se
ontwikkeling en pad.
 Maak seker dat vensters en deure goed gesluit is en indien nodig, versterk dit met
houtplanke of ander beskerming om skade deur sterk winde te voorkom.
 Daar moet massa ontruimingsplanne in plek wees.
 Pak sandsakke by kus gebiede vir oorstromings.
 Beperk aktiwiteite tot binnehuis.


Gunstigde omstandighede:

 2 hoogdrukstelsels.
 Subtropiese HD: warm, vogtige lugmassa.
 Polêre HD: koue lug.
 Lugmassas ontmoet by poolfront, warm lug word opwaarts forseer en koue lug vloei
in.Cumulonimbus wolke vorm.


Stadiums van die middelbreedtesikloon:

 Aanvang: koue en warm lug ontmoet by die poolfront.
 Ontwikkeling: golf ontwikkel langs poolfront.
 Volwasse: duidelike laagdruk met koue- en warmfronte.
 Okklusie: kouefront haal die warm front in.

Ontwikkeling van ‘n kouefront okklusie:Lug agter die koue front is koud. Koue lug beweeg
vinniger as warm lug en haal die warm front in.Die kouelug beweeg onder die warm front
in en die warm sector se oppervlak is opgehef.

Written for

Institution
Schooljaar
200

Document information

Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
November 11, 2024
Number of pages
15
Written in
2024/2025
Type
SUMMARY
R99,00
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Geografie Graad 12
-
3 5 2024
R 230,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
talacronje
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
26
Member since
1 year
Number of followers
0
Documents
18
Last sold
1 month ago

4,0

3 reviews

5
2
4
0
3
0
2
1
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions