Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Geomorfologie -Graad 12 Geografie

Rating
-
Sold
-
Pages
9
Uploaded on
15-11-2024
Written in
2024/2025

Meester Geomorfologie met hierdie volledige en maklik verstaanbare opsommings wat spesiaal ontwerp is om jou Graad 12 Geografie-eksamen te slaag! Hierdie notas is bondig, visueel georganiseer, en gefokus op wat jy moet weet om selfversekerd te antwoord op eksamenvrae. Belangrike konsepte word vereenvoudig en stap-vir-stap verduidelik. Ideaal vir vinnige hersiening en as 'n volledige studiegids – hierdie opsommings maak die moeilike maklik!

Show more Read less
Institution
12th Grade

Content preview

Permanente riviere: vloei regdeur die jaar en die watertafel is altyd hoër as
die rivierbedding.

Periodiese riviere: vloei net in die reënseisoen. Die watertafel is slegs in die
reënseisoen hoër as die rivierbedding.

Episodiese riviere: vloei slegs ná swaar reënval wanneer afloopwater in die
rivier vloei. Die watertafel is altyd laer as die rivierbedding.

Eksotiese riviere: vloei oor twee klimaatstreke.




Laminere vloei: (stadig soos ‘n lam)

Min erosie.
Water beweeeg in paralelle lyne.
Min wrywing.
Gelyke plat rivierbedding.

Turbulente vloei:

Baie erosie.
Rivierbodem is ongelyk en steil.
Water beweeg borrelend.

,’n Dreineerbekken is ’n gebied wat deur ’n rivierstelsel gedreineer word.




Hoë dreineerdigtheid:

Hoë reënval.
Harde gesteentes.
Steil helling.
Min plantegroei.
Min infiltrasie.

Lae dreineerdigtheid:

Lae reënval.
Sagte gesteentes.
Geleidelike helling.
Baie plantegroei.
Meer infiltrasie.

, Dendrities:

Beskrywing: Die sytakke lyk soos boomtakke en sluit teen ’n skerp hoek by
die hoofrivier aan.
Verduideliking: Dit kom voor waar die onderliggende
rotsgesteente homogene (gelyke) weerstand het,
naamlik horisontale (plat) sedimentêre, massiewe
stollings- of metamorfiese gesteente.



Tralie:

Beskrywing: Parallelle (ewewydiglopende) strome met kort sytakke wat
reghoekig (90°) aansluit.
Verduideliking: Kom voor waar die oppervlakgesteente
wisselende weerstand (harde en sagte lae) bied, of waar
sedimentêre gesteente gevou is.



Radiaal:

Beskrywing: Strome vloei uitwaarts van ’n hoër sentrale punt
(koepel of vulkaan) af.
Verduideliking: Strome vloei afdraand en weg van die hoogste
sentrale punt af.



Reghoekig:

Beskrywing: Takriviere sluit reghoekig aan. Vorm kronkels van
90°
Verduideliking: In gebiede met harde rots wat goed gesplete is.



Sentripitaal:

Beskrywing: vloei tot in sentrale punt.
Verduideliking: Strome vloei na ‘n sentrale kom, soos ‘n meer
of moeras.

Ontwrigte:

Beskrywing: geen spesifieke stroom nie.

Written for

Institution
Schooljaar
200

Document information

Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
November 15, 2024
Number of pages
9
Written in
2024/2025
Type
SUMMARY
R99,00
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Geografie Graad 12
-
3 5 2024
R 230,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
talacronje
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
26
Member since
1 year
Number of followers
0
Documents
18
Last sold
1 month ago

4,0

3 reviews

5
2
4
0
3
0
2
1
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions