Kwartaal 4
- Werkskontrak : omvattende kontrak wat besonderhede
t.o.v salaris, werksure, dissiplinere kodes en ander
diensbesonderhede bevat.
Bepalings & voorwaardes van indiensneming
Albei partye moet duidelike begrip v kontrak he,
arbeidswette NB!
Wettige bindende dokument na onderteken is, vir beide
partye
Elk werknemer is geregtig op werkskontrak
Diensvoorwaardes moet hierin gedek word
- Diensvoorwaardes: basiese beginsels of minimum
standaarde vir indiensneming.
Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WDBV) sit dit uiteen.
Werkgewer behoort dienskontrak aan te bied wat hul en
hul besigheid beskerm en ‘n geskikte werksomgewing
vir hul werknemers verseker.
Sluit in: aantal werksure wat van jou verwag word &
hoeveelheid verlof wat jy elke jaar sal kan neem
- Verpligting: handeling waaraan ‘n individu morel/wetlik
gebonde is.
- Verantwoordelikheid: ‘n plig/taak wat van jou verwag
word om te doen.
( belangrikste verskil hiervan verpligting ‘n aksie is wat
nagekom word & verantwoordelikheid ‘n aksie is waarvoor jy
aanspreeklik is )
WERKNEMERS HET DIE REG OM:
- Nie gediskrimineer te word nie.
- Van hulpbronne & toerusting voorsien te word.
- Veilige werksomstandighede te he.
WERKGEWERS HET DIE REG OM VAN WERKNEMERS TE
VERWAG OM:
, - Ooreengekome dienste op ooreengekome dae en tye te
lewer.
- Onder hul magtiging te werk.
- Alle werksinstruksies uit te voer en alle redelike en wettige
instruksies wat gegee was, te gehoorsaam.
ARBEIDSWETTE
- In SA ingestel om regverdige en billike behandeling van
werkers te verseker.
- Beskerm werknemers teen uitbuiting, diskriminasie en
onbillike praktyke.
- Deur die wette te gehoorsaam, kan konflik vermy en ‘n
meer harmonieuse arbeidsomgewing bevorder word.
1. Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV)
Reguleer vakbonde, kollektiewe bedinging en
geskilbelslegting
Voorkom onbillike arbeidspraktyke
Doel: bevorder ekonomiese ontwikkeling, sosiale
geregtigheid, arbeidsvrede en demokratiese
deelname in die werkplek.
2. Wet op Billike Indiensneming (WBI)
Verseker gelyke geleenthede en verwyder onbillike
diskriminasie.
Reguleer regstellende aksie(maatreels om mense
te bevoordeel teen wie daar voorheen in
werksomgewing gediskrimineer is) en gelyke
verteenwoordiging.
Doel: regverdige behandeling en bevordering v
mense wat histories benadeel is
3. Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV)
Stel minimum standaarde en voorwaardes van diens.
Beskerm beide werkgewers & werknemers.
Doel: raamwerk van regte en verpligtinge in ‘n
diensverhouding.
** kyk in handboek vir verdere opsommings **