Not for resale or reprint
ASEM
Key:
B = Barries
T = Theo
L = Lizette
P = Paul Barnard
S = Stef Jonker
O = Olga
SS = Sersant Schreuder/ Nico
KM = Kaptein Mfeka
HOOFSTUK 1
B se Kersgeskenk vir Paul – die rottegif
L – donker hare
B omgee nie vir skool nie/ onnet (skop rugsak van bed af)
Ma = Vera
B wil haar nooiensvan vat
Floris – aknee
- blonde
Theo
- aantreklikker as F
- jaar ouer as F
- gladde, bruingebrande gesig
- steroid-bolyfspiere
- blonde
- dink alle meisies sal oopmaak vir hom
Paul Barnard
- Fiesiese mishandeling – B met belt geklap toe hy 5 was
- Weggeloop + vergeet B se verjaarsdae (geen kaartjie of selfoonboodskap nie)
- alkoholis
- n Monster/rot --- “rotte sal altyd rotte bly”
- wou B nog nooit gehad nie
B was n goeie sportman
- Krieket: man of the match-toekenning
- Atletiek medaletjies
- Padloop en landloop meestal
- Skaakbekertjies
NOU
- Het ‘asma’
- Krampe in sy bene
- (simptome van dagga) – sy longe is opgebrand
1
, Not for resale or reprint
Foto van pa op spielkas
- Langhaar
- Glimlag asof hy die gesprek geniet
Nelson – African Grey
“ek wens ek jou vlerke gehad”
Ma het Paul nie elke keer report nie toe hy B mishandel het – Ma voel jammer vir Paul
Ma vertel Paul van B se:
Daggarokery
Moeilikheid by die skool
Speel lead-kitaar
Vera/Barries se Geld
Mercedes
Ultramoderne duiwehok
Gibson kitaar
Levi jeans, Puma skoene
T en F se pa = Oom Charles -> ‘n prokuruer
Tannie -> dokter
Barries lyk soos sy Ma
✓ Grysblou oe
✓ Donker hare (B s’n is kort geskeur)
✓ Maer gesig
✓ Atlese lyf (B s’n is grof en sterk – minder as T)
Koop daggakoppies by kostalletjie
Koop by opteek: kondome (ultra-thins)
Chlorettes
Soet suiglekkers
T se motor: lemmetjiegroen Opel Kadett
Lizette dra:
✓ Denimrompie
✓ Swart sykouse
✓ Blinkswart stewels wat tot by haar knee reik
Wat sal Barries Gelukkig maak?
✓ Paul moet soos ‘n mishandelde donkie klink wanner B vergiftig hom
✓ Pa wil vergiftnes smeek – B sal hom afsweer
HOOFSTUK 2
Gold miners delight – Houghton
Jumbo kruger - uitsmyter: lyk soos WWE stoeier, kaal kop, gespierde arms
Lizette flankeer met Jumbo
Hardebaard, papperige oë, sleeptong, ghries onder naels – hande op L sitvlek ‘nice ass’
B kopstamp hom
Die Vriende moenie B op sy verjaarsdag aleen laat nie – alles sal verander
Butcher:
• Haelgeweer onder toonbank
2
, Not for resale or reprint
• Winkel het kersfees gees – stinge flou, kersliggie, kersliedere
• Verkoop sigarette, biltong, ou selfone, batterye, koppies
• Kaal kop, olierige wange
• “weet jy waar’s jou kinders?”, “gomtor”
MDMA – suiwer ecstasy maar 10 keer beter
Gaan na ‘n agterstraat klub – Rainbow Delight
Niemand omgee dat hulle mekaar moet regop hou nie
Kan ecstasy en dagga op die tafels meng
T sukkel om in pad te bly
Die ecstasy was nie skoon nie
Groot gat in B se lyf – moet weer en weer volmaak (met dwelems)
Ongeluk: Voorruit: bebloedende, ingeduikte
Verkeersman omgery
HOOFSTUK 3
In hospital op Maandag – moet Afrikaans eksamen skryf
B sal jaarpunt kry
Verkeersman: ICU, amper alles in hom gebreek
- Maar die vriende is nie beseer nie
(B in hospitaal: het homself vergiftig met dwelms)
B lyk:
• Vreemde, ou, bleek gesig
• Donker oë krine, rooi oë
• Pleister op sny op linker kant van kop
• Lippe dik geswel
Ma voel seer en vergiftig, asof sy is op dwelms
Kaptein Mfeka van Narkotika
• Groot swart man
• Blou hemp, rooi das
Sersant Schreuder
• Jong wit polisievrou
• Amberbruin oë
• Blonde kuif
B se sak: puma, levi jeans, billabong T-hemp, Ultra Thins, dagga en MDMA
Neem B in hegtens – onwettige besit van verbode dwelms, randing, saakbeskadiging
(toilet deur in Rainbow Delight afgeskop)
B kan wys vir hulle waar hy dwelms koop (kooppunte) – sluit hom weg nie
Lizette getuig teen Theo
KM: pa en ma se huis in Oos-Kaap – daar het hy ‘n man geword
1ste Foto van KM:
3