Eenheid 2:
Toestande van materie en die kinetiese molekulêre teorie
Fases van materie:
Vastestof: Vloeistof:
- Vaste vorm - Geen vaste vorm
- Hard - Nie hard nie
- Hoë digtiheid - Hoë digtheid
- Nie saamgepers word nie - Nie saampersbaar nie
- Kan nie vloei nie - Vloeibaar
- Vaste volume - Vaste volume
Gas: Plasma:
- Geen vaste vorm - Hoë temperatuur
- Nie hard nie - Hoë druk
- Lae digtheid
- Kan maklik saamgepers word
- Gasse kan vloei
- Gasse het geen vaste volume nie
Fisiese toestande van ‘n stof:
Wanneer ys na water verander is dit omdat die ys verhit - Temperatuur waarteen ‘n vloeistof in ‘n vaste stof verander
word tot sy smeltpunt. word sy vriespunt genoem.
- Temperatuur waarteen ‘n vaste stof in ‘n vloeistof vernader
Water verander na waterdamp wanneer dit verhit word tot sy
word sy smeltpunt genoem.
kookpunt.
- Temperatuur waarteen ‘n vleoistof in ‘n gas / damp verander
∴ Die fisiese toestand waarin ‘n stof by ‘n sekere word sy kookpunt genoem.
temperatuur is, hang dus af van sy kookpunt, smeltpunt en
vriespunt.
Bepaling van die fisiese toestand van ‘n stof: Definieer kookpunt:
- Kamertemperatuur < smeltpunt → vastestof Die temperatuur van ‘n vloeistof waar sy dampdruk gelky is
- Smeltpunt < kamertemperatuur < kookpunt → vloeistof aan die eksterne druk.
- Kamertemperatuur > kookpunt → gas
Definieer vriespunt: - Interpreteer of teken verhittingskurwe en
Die temperatuur waar ‘n vloeistof na ‘n vaste stof verander afkoelingskurwe:
deur die verwydering van hitte. - Identifiseer die fisiese toestand van ‘n stof by ‘n
spesifieke temperatuur as die smeltpunt en die
kookpunt gegee word.
Definieer smelting: Definieer verdamping:
Die proses waardeur ‘n vaste stof na ‘n vloeistof verander Die veradnering van ‘n vloeistof na ‘n damp by enige
deur die toevoeging van hitte. temperatuur onder die kookpunt.