ASSIGNMENT 8
DUE DATE: 21 OCTOBER 2025
, AFK2603
WERKOPDRAG 3
DUE 21 OCTOBER 2025
Vraag 1.1: Fonetiek en fonologie
1.1 Beantwoord die volgende waar^of*onwaar vrae. Skryf slegs die vraagnommer en
“waar” of “onwaar”, byvoorbeeld: 1.6*–^onwaar.
1.1.1 Spraakklanke kan saamsmelt deur*die proses van^metathesis.
ONWAAR
1.1.2 Die spraakklank*[z] is ‘n stemlose, alveolêre^frikatief.
ONWAAR
1.1.3 Die rif agter jou boonste tande staan#bekend as die alveolêre rif.
WAAR
1.1.4 Die) tong is verantwoordelik vir bilabiale^klanke.
ONWAAR
1.1.5 Wanner [vy:r] as [vi:r] uitgespreek*word, het ons te(make
met^vokaalreduksie.
ONWAAR