WERKENDE VROU
1 ek het die son gegroet, I greeted the sun
2 my huis, my man, my house, my husband
3 die lug se voëls; the birds in the air
4 my kind getroos: comforted my child
5 toemaar Mammie sal nou- it’s ok mummy will-
Die vrou vergelyking haar
6 nou weer kom; be home very soon
daaglikse werk met die van ’n
mynwerker wat onder die grond
7 met my koplamp with my headlamp werk.
8 en ’n toebroodjieblik and a lunchbox
9 vir ’n dagslof afgedaal headed off for the day shift She compares her work to that
10 in die skag in the shaft of a mineworker’s.
11 en toe ek na halfvyf and at half past four
12 weer uit die hysbak when I got out of the lift again
13 was my kind al groot, my child had already grown
14 my man was grys my husband was grey
15 en die swaels het reeds and the swallows already
16 vertrek met die jaar se departed with the year’s
17 somervlug summer flight
1 Vrou gaan vroeg uit as die son opkom om te Woman leaves early to go to work
gaan werk
2 Groet haar man en kind Greets her husband and child
3 Sy kyk na die somervoëls in die lug - verwysing She sees the summer birds in the air - refers
beteken vrou is nog jonk to her still being young
4-6 Sy troos haar kind en sê dat sy nie lank weg She consoles her child and says that she won’t
sal wees nie be gone for too long
7 ’n Mynwerker dra ’n koplamp sodat hy in die A mine worker wears a head lamp to see in the
donker kan sien dark
8 Hy neem sy kos sy vir die dag in a ’n He takes his food in a lunch tin
toebroodjieblik saam
9 - 10 Hy gaan met ’n skag in die myn af om vir die A miner uses a shaft to go down in the mine to
hele dag onder die grond te werk work underground
11 Die spreker sê dat sy aan die einde van die The speakers says that she goes home at the
werksdag huis toe gaan end of the day
12 Sy klim uit die hysbak en nie die skag nie She gets out of the lifts at the office
13 - 17 Sy besef: haar kind het intussen grootgeword, haar She realises her child is all grown up and her
man het oud geword en grys hare gekry en die husband has aged, the birds have already
swaeltjies water somervoëls is, het reeds na migrated, she also aged.
warmer lande vertrek; die somer is verby en die
winter van haar lewe het aangebreek - dit beteken
sy het ook oud geword