BESTUURSPRAKTYK
GRAAD 12
Graad 12_LandbouBP (Bestuurspraktyk) I
www.notedsummaries.co.za
, WAT IS GROND?
GROND DALENDE
→ dun bedekking oor die landoppervlak = stadig-hernubare
hulpbron(vorm duisende jare; kan in minute wegspoel/waai). MEEROPBRENGS
📌 Samestelling: minerale + organiese materiaal + water +👉 As jy steeds meer insette(bv. arbeid, kunsmis, water) by 'n beperkte
gasse (CO2, O2) → wortel- anker + voeding. hulpbron(bv. grond) voeg,
👉 sal die ekstra opbrengs (marginale opbrengs) mettertyd begin afneem.
Aanvanklik: Elke ekstra inset→ groot styging in opbrengs (MO ↑).
FUNKSIES VAN GROND Later: Elke ekstra inset→ kleiner bykomende opbrengs (MO
Eindelik: Nog insette
↓).
→ geen ekstra opbrengs / selfs verlies
⊗ Medium vir plantgroei → verskaf voeding, anker wortels. (oorbemesting, koste te hoog + koste > voordeel
).
⊗ Hou water= spons → reguleer vloei.
⊗ Habitat vir organismes (mikrobes, erdwurms). Totale opbrengs (TO): totale hoeveelheid produk (kg/tonne) geoes @
⊗ Filtreer lug & water
→ hou kwaliteit hoog. sekere insetvlak (bv. hoeveelheid kunsmis of arbeid).
GEWASPRODUKSIE Marginale opbrengs (MO): bykomende produk verkry → een ekstra
eenheid inset (bv. 1 sak kunsmis) = hoe doeltreffend ekstra insette
∗ Organismes & humus = voedingstowwe → nutriente mineraliseer Insette ↑ → Aanvanklik produksie ↑↑ → Later produksie↑ maar stadiger →
→ plante kan dit opneem
∗ Porië (makro + mikro)→ water infiltreer & berg, lug beweeg = Eindelik produksie = 0 of↓ → 💡 Stop byoptimum winsvlak= wins maks.
gasuitruiling
DAAROM IS BAIE BELANGRIK : Produktiwiteit vs Vrugbaarheid
∗ Grond = medium vir wortels & habitat.
∗ Filter/adsorbeer→ onsuiwerhede vertraag/afbreek → kwaliteit ∗ Vrugbaarheid = beskikbaarheid van voedingstowwe.
∗ Reguleer klimaat (CO 2-sekwestrasie + hitte buffer). ∗ Produktiwiteit = afhanklik van klimaat + bestuur.
Eienskappe[Produktiwiteit]:
Permanent: tekstuur (sand, slik, klei).
Veranderbaar: pH, struktuur, organiese materiaal, dreinering. 2
Graad 12_LandbouBP (Bestuurspraktyk) I www.notedsummaries.co.za
, plante + weiding
📌 Plante → voer vir diere & mikrobes → NATUURLIKE VELD
C-siklus (fotosintese ↔ afbreek) → OM
📌 Natuurlike veld = mees ekonomiese veevoer; krities vir skape,
opbou → grondgesondheid ↑.
bokke, beeste & wild.
reënval bepaal primêre produksie (oos > wes). [Reënval↑ → biomassa↑ →
AANGEPLANTE WEIDING ∗ Probleme
: verwoestyning
drakrag ↑.]
, bosindringing, verlies = smaaklike spesies.
Intensiewe / Koelseisoen Subtropiese
Streek Klimaat &Grond Plantegroei Drakrag
(❄️ Winter) (☀️ Somer) Fynbos Winterreën, sandgrond Proteas, Laag (6-20)
∗ Voorbeelde→ raaigras, koring, plant Okt-Feb (gewoonlik Jan) arm = Tafelbergsandsteen ericas, struike
gars, hawer, langswenk, klawer, ∗deurnatte profiel + klam bo -laag verweer→ ↓ voeding
lusern. = vestiging (plant) Woude Reën dwarsdeur jaar↑ = Digte inheemse Baie laag (skaars
∗ Groei= koue maande→ ∗Voorbeelde→ kikoejoe, konstante vog + vrugbare bome weiding)
rypverdraagsaam smutsvinger, bloubuffel, grond, dig bebos
∗ Baiehoë kwaliteit→ proteï en & Eragrostis, silwerblaar. Karoo ±400 mm↓, wisselvallig = Karoo-bossies, Laag = 1-35 (Oos-
∗Groei= somer→ dormant= droogtes vetplante, Karoo beter, Wes-
verteerbaarheid↑ rooigras Karoo swakker)
∗ Besproei→droër streke. winter. Savanna Warm somerreën ↑= Mopanie, 4-8 (Limpopo)
∗ Gebruik→ melkerye, vetlammers, ∗ Vinnige groei ná reënval→ (Bosveld) voldoende 2HO vir gras + maroela, 8-30 (Vallei)
aangepas@ 100-700 mm reënval. bome akasia 10-35 (Kalahari)
speenkalwers/vleisafronding.
∗ Bonus: peulgewasse ↑ stikstof → ∗Kwaliteit = goed= ✘ stabiel → Kalahari-
doringveld
<500 mm↓ = droog, net Dorings,
Boesmangras
Laag
afhanklik van reën dorings/Boesmangras
verbeter grondvrugbaarheid oorleef
∗ Gebruik→ vleis- & melkproduksie
(semi- ekstensief tot semi- Grasveld Koue winters❄ + ryp; Rooigras, soet- Hoog= 1.75-5
(Hoëveld) 1400 m hoogte = bome & suurgras (beste weiding)
intensief)
∗ ↑ weidingskapasiteit→ meer vee sukkel → gras oorheers
per hektar Semi-woestyn 50-125 mm= winterreën Vetplante, Baielaag (≈Wes-
(Namakwaland) min+ sandig, minvoeding kokerboom, Karoo)
Meng grasse + peule → proteïen ↑ en biologiese N vir grasse. → xerofiete (vetplante) blomme(reën)
Woestyn Baie droog = byna geen Skaars Laagste (slegste
(Weskus) vog → min plante plantegroei weiding) 3
Graad 12_LandbouBP (Bestuurspraktyk) I www.notedsummaries.co.za
, Acocks se veldtipes
TERREIN
📌 Definisie: Plantegroei-eenheid met klein variasie = selfde
HELLING
📌 Steilte van die
boerderypotensiaal.
∗ Reënval = primêre faktor wat produksie bepaal. grondoppervlak → bepaal
∗ Oostelikegebiede→ hoë reënval → suurder veld. bewerking + erosiegevaar.
∗ Westersegebiede→ laer reënval → soeter veld. ∗ Plat helling→ maklik bewerkbaar, erosie laag.
Suurveld: hoë reënval, suur grond, smaaklik net jonk, swak vir
∗ Matige helling→ erosiegevaar↑, dreinering beter.
winterbeweiding. ∗ Steil helling→ moeilik bewerk, erosiegevaar hoog, moet gekontoer word
Soetveld: lae reënval, kleigrond, smaaklik in alle groeistadiums, gevaar (terrasse).
vir oorbeweiding. ⊗ Dreinering: steil = water skiet af (versuiping minder, maar droog
Gemengdeveld: intermediêr tussen suur & soet. kan raak); laagtes = watertafel↑ (versuiping/gevlekte kleur).
DRA-KRAG Helling ↑ → Afloopwater ↑ → Erosie ↑ →
Bewerkbaarheid ↑
Maar: Helling ↑ → Dreinering beter (minder
versuiping).
ha/DE/jaar DE = diere-eenheid =
450 kg grootvee
TOPOGRAFIE
📌 Definisie: aantal diere wat ’n hektaar veld kan dra sonder
degradasie. (1 LSU vir 1 jaar te dra) Aspek(rigting van helling): Hoogteligging
∗ Noordhelling(↑ son) → opwarming (bo seespieël):
Reël: Hoe kleiner die getal ha/LSU/jaar, hoe hoër die dravermoë vinniger, droër profiel→ vroeër » Hoe hoër→ lug dunner→
Veld lewer DM → net 40% benutbaar(≈ 40% van jaarlikse gras word werklik plant/rypwording + vogbestuur temp.↓ → kouer & meer ën.
re
gevreet; res vertrap/verlore) ∗ Suidhelling(↓ son) → koeler, vogtiger→ » Laer hoogtes→ warmer,
LSU-behoefte/jaar ÷ benutbare DM/ha → ha/LSU/jaar. later opwarming; ryprisiko↓. droër, minder reën.
Formules (hou net dié drie) Grondbiologie & OM (organiese mat.):
1. LSU-behoefte/jaar = 10,55 kg/dag× 365 =≈ 3,85 t DM/LSU/jaar. ∗ Warm/droog→ OM mineralisasie↑ (OM Hoogte↑ → Temp.↓ → Reënval ↑
2. Benutbaar/ha = (Veldproduksie t DM/ha/jaar) × 0,40. vinniger weg), maar fauna -diversiteit ↑. → Plantgroei- tipes verander.
3. ha/LSU/jaar = 3,85 ÷ (t DM/ha× Graad
0,40) 12_LandbouBP (Bestuurspraktyk) I ∗www.notedsummaries.co.za
= 9,625 ÷ t DM/ha. Koel/nat → OM= oppervlak; fauna↓ 4