100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geskiedenis) September Vraestel en Memo - 2025

Rating
-
Sold
1
Pages
10
Grade
A+
Uploaded on
15-09-2025
Written in
2025/2026

Graad 8 SW Geskiedenis Kwartaal 2 (September) 2025 Vraestel en Memo Totaal:  60 punte. Inhoud: Die Transatlantiese Slawehandel Oorsprong en redes vir die slawehandel Hoe die slawehandel gefunksioneer het (hawens, vervoer, driehoekhandel) Sosiale, ekonomiese en demografiese gevolge vir Afrika Redes waarom dit as ’n misdaad teen die mensdom gesien word Die Industriële Revolusie in Europa en die impak daarvan op Afrika Europese behoefte aan grondstowwe en nuwe markte Hoe dit gelei het tot koloniale uitbreiding Kolonisasie van Afrika in die 19de eeu Redes vir kolonisasie Voorbeelde van koloniale magsuitbreiding (bv. Brittanje in Wes-Afrika, Ashanti-koninkryk) Gevolge vir inheemse state en ekonomieë Die Berlynse Konferensie (1884–1885) Redes waarom dit belê is Die rol van Europese moondhede Gevolge vir Afrika en sy mense (verdeling van die kontinent, verlies van soewereiniteit, grense sonder inheemse inspraak) Kritiese evaluasie: negatiewe en/of positiewe uitkomste Gevallestudie: Die Ashanti-koninkryk en koloniale weerstand Vroeë handel tussen die Ashanti en Europeërs Oorloë teen die Britte (1824–1900) Gevolge van kolonisasie vir die Ashanti Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI

Show more Read less
Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
September 15, 2025
Number of pages
10
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

Content preview

Datum SEPTEMBER 2025
Tyd: 1 UUR
Punte: 60
Graad: 8
Vak: SOSIALE WETENSKAPPE
Vraestel: GESKIEDENIS


Naam en Van:


Onderwerpe wat in hierdie vraestel gedek word:

• Die Transatlantiese Slawehandel
o Oorsprong en redes vir die slawehandel
o Hoe die slawehandel gefunksioneer het (hawens, vervoer, driehoekhandel)
o Sosiale, ekonomiese en demografiese gevolge vir Afrika
o Redes waarom dit as ’n misdaad teen die mensdom gesien word
• Die Industriële Revolusie in Europa en die impak daarvan op Afrika
o Europese behoefte aan grondstowwe en nuwe markte
o Hoe dit gelei het tot koloniale uitbreiding
• Kolonisasie van Afrika in die 19de eeu
o Redes vir kolonisasie
o Voorbeelde van koloniale magsuitbreiding (bv. Brittanje in Wes-Afrika,
Ashanti-koninkryk)
o Gevolge vir inheemse state en ekonomieë

• Die Berlynse Konferensie (1884–1885)
o Redes waarom dit belê is
o Die rol van Europese moondhede
o Gevolge vir Afrika en sy mense (verdeling van die kontinent, verlies van
soewereiniteit, grense sonder inheemse inspraak)
o Kritiese evaluasie: negatiewe en/of positiewe uitkomste

• Gevallestudie: Die Ashanti-koninkryk en koloniale weerstand
o Vroeë handel tussen die Ashanti en Europeërs
o Oorloë teen die Britte (1824–1900)
o Gevolge van kolonisasie vir die Ashanti




Bl 1/6 www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 8 Vak: SOSIALE WETENSKAPPE Datum: SEPT 2025

, AFDELING A

VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (AD) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.5) op die foliopaper neer, bv. 1.1.6 D.

1.1.1 Watter faktor het ’n groot rol gespeel in die aanvang van die transatlantiese
slawehandel?

A. Die ontdekking van goud in Suid-Amerika
B. Die behoefte aan arbeid op plantasies in die Amerikas
C. Die verspreiding van Islam in Wes-Afrika
D. Die stigting van die Verenigde Nasies

1.1.2 Hoe het die Industriële Revolusie in Europa bygedra tot die kolonisering van
Afrika?

A. Europa het meer grond vir boerdery benodig
B. Europese lande wou meer slawe invoer
C. Daar was ’n behoefte aan grondstowwe en nuwe market
D. Europese lande wou sendingstasies stig

1.1.3 Watter gebeurtenis het in 1884 plaasgevind om die verdeling van Afrika te
reël?

A. Die ontdekking van olie in Nigerië
B. Die Berlynse Konferensie
C. Die stigting van die Organisasie vir Afrika Eenheid
D. Die Franse Revolusie

1.1.4 Watter Europese land het die Ashanti Koninkryk gekoloniseer?

A. Frankryk
B. Duitsland
C. Portugal
D. Brittanje




Bl 2/6 www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 8 Vak: SOSIALE WETENSKAPPE Datum: SEPT 2025

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA Summaries SA
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
550
Member since
2 year
Number of followers
193
Documents
694
Last sold
1 day ago

4.4

67 reviews

5
44
4
12
3
8
2
3
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions