GRAAD 10 - 12
Studienotas
AFRIKAANS EAT
TAALSTRUKTURE
EN
-KONVENSIES
Vorige toetse wat gebruik was in hierdie notas: Gr 10 @IMPAQ T1_2024, Gr 11 @IMPAQ T1_2024, Gr 12 @IMPAQ T1_2024, Gr 10 @IMPAQ
T1_2021, Gr 11 @IMPAQ T1_2024 , Gr 12 @IMPAQ T1_2024, Gr 12@DBE_KZN T1_2021, Gr 10 @DBE_KZN T1_2021, Gr 12 KZN DBE T1_2023, 2024
Gr 10 EAT Diagnostiese toets.
Dear Learner,
I used 4 different test papers, per grade and per term (1) in these notes. The reason why
I mixed the papers of Gr 10, 11 and 12 is because of the similarities. MANY of the same
type of questions are repeated. If you master Grade 10, then Grade 11 and 12 will be a
breeze.
There is NO guarantee that everything in these notes is going to be in your test, but
these notes is VERY good practice. First, answer the questions in the activities and then
you mark your work.
Good luck, Juffrou Ansie
INHOUD
Afdeling C: Taalstrukture en -konvensies (15 punte)
@Juffrou_Ansie
, 2
AFDELING C
TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
Spelling
1. Pannekoek met roomys is my (gunstelling / gunsteling) nagereg.
2. Die drama, “Betower” het ‘n (interessante / interressante) storielyn.
3. Sandra het die (rys / reis /) op die stoof vergeet en toe brand dit!
4. ‘n Groetvorm om in die oggend te gebruik: (Goeiemôre / Goeie môre).
5. Ek eet graag vrugte, (byvoorbeeld / by voorbeeld) appels, lemoene en
piesangs.
6. Daar is (vyftig / vyftag) kinders in die klas.
7. Ek het ‘n gelukkige (lewe / liewe).
8. Ek gaan (onmiddellik / onmidellik) my ma bel om my te kom haal!
9. In die (gelede / verlede) het die mense nie motors gehad nie.
10. Die ou tannie het my (help / hulp) nodig om oor die straat te stap.
_____________________________________________________________
Woordvorming
@Juffrou_Ansie
, 3
Kies die korrekte antwoord. Skryf net die vraagnommer en die korrekte letter neer, bv.
3.4 E.
Die woord “keuse” is afgelei van die woord _____.
A kies
B kieste
C keus
D verkeus
SINONIEME & ANTONIEME
ANTONIEME SINONIEME
Woorde met die teenoorgestelde betekenis. Woorde met dieselfde betekenis.
Words with the opposite meaning Words with the same meaning
baie gelyk
oudste omtrent
maklik gratis
Braaf kwaad
________________________________________________________________
INTENSIEWE VORME
Gee die intensiewe vorme van die volgende woorde:
moeg doodmoeg mooi popmooi
nuut groen
@Juffrou_Ansie