100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary GR 12 BESIGHEIDSTUDIES HFST 12

Rating
-
Sold
-
Pages
5
Uploaded on
17-08-2025
Written in
2025/2026

My business notes are well-organized and easy to understand, which makes studying so much more effective for me. I’ve made sure to include all the important concepts while keeping the information clear and concise. The structure helps me revise quickly without feeling overwhelmed, and the detail I’ve added shows the effort I’ve put in. I’m confident that these notes will help me perform well in my exams.

Show more Read less
Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
August 17, 2025
Number of pages
5
Written in
2025/2026
Type
Summary

Subjects

Content preview

EENHEID 12:
Veiligheid, sekuriteit en beskerming van
lewe

MENSEREGTE, INKLUSIWITEIT EN Mense het die reg op ‘n omgewing wat nie
OMGEWINGSKWESSIES skadelik vir hul gesondheid is nie en die regte
toerusting om hul gesondheid en veiligheid te
beskerm.
MENSEREGTE
Die betekenis van menseregte in die Maniere om menseregte in die werkplek te
werkplek hanteer
Menseregte is regte wat almal op geregtig is. Besighede moet hul werknemers, kliënte en
Hierdie regte word beskerm deur die Handves ander belanghebbendes korrek hanteer. Die
van Regte vervat van die Grondwet van die beleid en praktyke van die besigheid moet die
Republiek van Suid-Afrika. Hierdie regte is op reëls insluit waarvolgens die besigheid moet
gemeenskaplike waardes gebaseer soos funksioneer rakende menseregte. Dit sal
waardigheid, gelykheid, regverdigheid, respek lojaliteit verseker en regstappe teen die
ens. besigheid verminder.


6 menseregte in die werkplek Privaatheid
• privaatheid • Besighede moet die regte van werknemers en
• waardigheid kliënte respekteer en mag dit nie skend nie.
• gelykheid
• vryheid van spraak en uitdrukking • Persoonlike inligting oor werknemers of kliënte
moet vertroulik gehou word en moet nie aan
• inligting
enigiemand anders gegee word nie.
• veiligheid, sekuriteit en beskerming van
lewe. • Die besigheid moet enige inligting oor die
MIV/VIGS-status of chroniese siektes van hul
werknemers vertroulik hou.

Privaatheid

Mense se inligting moet vertroulik gehou word Respek en Waardigheid
en hul eiendom moet gerespekteer word.
• Besighede moet hul werknemers waardeer ongeag
Waardigheid en respek hul sosio-ekonomiese status en alle werknemers met
respek en waardigheid behandel word.
Elkeen het die reg om met respek behandel te
word en dat hul waardigheid beskerm word. • Werknemers mag nie gedwing word om
vernederende werk te doen nie.
Gelykheid
• Besigheid moet met respek en waardigheid
Mense moet gelyk wees in regte, status en kommunikeer teenoor die werknemers en kliënte.
voordele en as sodanig in die werkplek
behandel word.
Gelykheid
Vryheid van spraak en uitdrukking
• Besighede moenie teen werknemers diskrimineer
Elkeen behoort die reg te hê om sy/haar mening op grond van byvoorbeeld geslag, ras, geloof en
uit te spreek en moet nie gestraf of teen seksuele oriëntasie nie, maar gelyke geleenthede
gediskrimineer word omdat hulle dit uitspreek aan hulle gee.
nie.
• Besighede moet verseker dat hul werkers gelyke
Inligting betaling ontvang vir werk van gelyke waarde.

Almal moet toegang hê tot inligting wat hulle • Besighede moet toepaslike wetgewing regverdig
raak, insluitend alle inligting wat deur toepas op alle bestuursvlakke. Byvoorbeeld, met
nuwe aanstellings moet hulle by die regulasies van
werkgewers, die regering en ander
die WGI hou.
belanghebbendes gehou word.

, Vryheid van spraak en uitdrukking Die maatskaplike regte van werknemers

• Besighede moet oop kommunikasiekanale tussen • Skoon water
bestuur en werknemers toelaat, hulle kan • Opvoeding
byvoorbeeld ‘n boks vir griewe van die werknemers • Beskerming
implementeer.
• Gesondheidsorg
• Besighede moet werknemers ‘n platform gee om
hul griewe stel sonder enige viktimisering. Besighede
kan werkplek verteenwoordigers aan te stel. Maniere om maatskaplike regte in die
• Die werknemer het die reg om hul mening uit te werkplek te bevorder
spreek en moet nie gestraf of gediskrimineer word as
• Die besigheid moet voldoen aan die reg van
gevolg daarvan nie.
werkers om toegang tot skoon water en maatskaplike
sekuriteit in die werkplek te hê.

• Verskaf geleenthede vir werknemers om
Inligting
vaardigheidsopleiding sessies by te woon en voorsien
• Werkers moet toegang hê tot inligting wat hulle hulle met basiese onderwys vir volwassenes.
raak, insluitend alle inligting wat deur die regering
• Die besigheid moet werkers by die WVF registreer
gehou word, byvoorbeeld beleide, werkskedules,
om voldoende beskerming te bied in die geval van
indiensnemingskontrakte en arbeidswette soos die
werkloosheid of siekte.
WBDV/WGI/WVO.
• Die besigheid kan werknemers aanmoedig om aan
• Besighede moet deursigtig wees in hul finansiële
spesiale geleenthede deel te neem, byvoorbeeld
state deur werknemers wat versoek toe te laat om
Wêreldvigsdag.
die state te sien.

• Wanneer nuwe inligting beskikbaar word, moet die
besigheid werknemers daaroor inlig.
Kulturele regte

Maniere om kulturele regte in die
Veiligheid/Sekuriteit en beskerming van werkplek te bevorder
lewe • Die besigheid moet die reg van werkers om deel te
• Besighede moet werkers met beskermende klere neem aan hul kulturele lewe respekteer.
voorsien, byvoorbeeld handskoene en skoene. • Die besigheid moet ‘n omgewing bied waarin
• Besighede moet voldoen aan die regulasies soos werknemers vry hul eie taal mag gebruik wanneer in
die WBGV/WVBBS, wat die veiligheid en gesondheid hul vrye tyd met ander te kommunikeer.
van die werknemers raak. • Die besigheid kan werknemers help om mekaar te
• Werkgewers moet voorsorgmaatreëls tref om te respekteer deur gereelde kulturele inligtingsessies te
verseker dat werknemers en hul besittings veilig in werkplek hou.
die werkplek is. • Verskillende kulture kan geakkommodeer word deur
verskillende kos in die kantien sowel as
personeelfunksies te verskaf.
Die ekonomiese regte van werknemers

• Vryheid van dwangarbeid.
Implikasies van gelykheid, respek en
• Die reg om werk te aanvaar of te kies.
waardigheid op besighede
• Gelyke lone en gelyke betaling vir gelyke
werk. • Werknemers moet gelyk behandel word, ongeag
• Die reg op ontspanning en redelike hul ras, kleur, ouderdom, geslag, gestremdheid,
beperking van werksure. ensovoorts.
• Veilige en gesonde
• Gelyke toegang tot geleenthede, posisies en
werksomstandighede. hulpbronne moet vir alle werknemers beskikbaar
• Om vakbonde te vorm en daarby aan te wees.
sluit.
• Reg om aan ‘n wettige staking deel te • Wetgewing rakende gelyke geleenthede en
menseregte in die werkplek moet deur werkgewers
neem.
en werknemers geïmplementeer word.

• Besighede moet gelykheidsprogramme ontwikkel
wat strategieë bevorder o m te verseker dat alle
$6.38
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
gittevanrooyen
5.0
(1)

Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
gittevanrooyen
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
4
Member since
11 months
Number of followers
0
Documents
106
Last sold
3 months ago
NotePerfect

My studienotas is sorgvuldig opgestel om ’n duidelike en omvattende oorsig van die materiaal te bied. Elke onderwerp word in goed georganiseerde afdelings verdeel, wat dit maklik maak om te volg en te verstaan. Die notas is bondig maar deeglik, wat sleutelkonsepte in detail dek sonder om die leser oorweldig. Ek gebruik presiese taal en duidelike verduidelikings om te verseker dat die inhoud beide toeganklik en boeiend is. Goed navors en akkuraat, my notas bied waardevolle insigte en voorbeelde wat studente help om selfs die mees komplekse idees te begryp. Dit is ontwerp om so effektief as moontlik te wees, en is ’n noodsaaklike bron vir enigeen wat in hul studies wil slaag.

Read more Read less
5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions