100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary GR12 BESIGHEIDSTUDIES HFST 5

Rating
-
Sold
-
Pages
11
Uploaded on
17-08-2025
Written in
2025/2026

My business notes are well-organized and easy to understand, which makes studying so much more effective for me. I’ve made sure to include all the important concepts while keeping the information clear and concise. The structure helps me revise quickly without feeling overwhelmed, and the detail I’ve added shows the effort I’ve put in. I’m confident that these notes will help me perform well in my exams.

Show more Read less
Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
August 17, 2025
Number of pages
11
Written in
2025/2026
Type
Summary

Subjects

Content preview

EENHEID 5 :
aksies uit te dink rakende 'n stel strategieë
MAKRO- wat die besigheid in staat sal stel om
OMGEWING BESIGHEIDSTRATEGIEË verbeterde prestasie te bereik/behaal.

Dit is 'n deurlopende proses wat die
STRATEGIESE BESTUURSPROSESSE EN besigheid in staat stel om sy vermoë om
NYWERHEIDSANALISE-INSTRUMENTE uitdagings te hanteer te
identifiseer/verbeter en besighede in staat
Suksesvolle besighede voer die strategiese stel om strategieë te implementeer wat
bestuursproses uit om 'n geskikte prestasie sal verbeter. Die hoofdoel van die
besigheidstrategie te identifiseer wat hulle strategiese bestuursproses is dat die
in staat sal stel om winsgewend en besigheid 'n mededingende voordeel bo
volhoubaar te bly. mededingers handhaaf.

Dit word deur die bestuur uitgevoer om
spesifieke strategieë te implementeer wat STAPPE :
daarop gemik is om die mededingende
1. Hersien die visie-stelling
voordeel van die besigheid te
verbeter/behou en om verskeie uitdagings 2. Ontleed/hersien die missiestelling
van die besigheidsomgewings aan te
3. Voer (*n) omgewingsanalise /
spreek.
omgewingskandering uit met behulp van
Dit laat die besigheid toe om voor modelle soos SSGB-ontleding/ Porter se Vyf
mededingers te bly en om sy markaandeel Kragte-model/ PESTWO-ontleding
te vergroot. Strategiese bestuur vorm 'n
4. Formuleer 'n strategie soos 'n
integrale deel van die algehele
integrasie-/intensiewe-/
aanspreeklikheid van bestuur.
diversifikasie-/defensiewe strategie

STRATEGIE 5. Implementeer ń strategie met behulp
(Definisie/Beskrywing) van n aksieplan

6. Beheer/evalueer/monitor die
•'n Strategie is 'n doelgerigte aksie wat 'n geimplementeerde strategie om gapings/
besigheid volg om sy doel/doelwitte/ afwykings/verskille in implementering te
doelstellings te bereik identifiseer
•Dit word gedefinieer as 'n langtermyn plan 7. Neem regstellende stappe om te
van aksie om 'n spesifieke doel te bereik. verseker dat doelwitte/doelstellings bereik
•'n Strategie is 'n spesifieke plan van aksie word
om 'n probleem op te los/ geleentheid aan
te spreek.

•Dit verhoog die besigheid se vermoë om
sy missie/visie te bereik.



S T R A T E G I E S E. B E S T U U R S
PROSES

Die strategiese bestuursproses word
gedefinieer as die manier waarop 'n
organisasie sy strategie definieer. Dit stel
bestuurders in staat om keuses te maak/

, NYWERHEIDSANALISE - INSTRUMENTE • Produk • Die interne
differensiëring besigheidsproses wat
• Unieke verbeter moet word
SSGB-ONTLEDING hulpbronne wat • Ondoeltreffende/swak
deur die besigheid werksetiek
gebruik word • Werknemers wat laat
'n SSGB-ontleding is 'n nywerheidsanalise- • Doeltreffende opdaag vir werk
instrument/ omgewingskandering-tegniek vaardighede/kundi • Werknemers wat nie
wat 'n besigheid in staat stel om die interne gheid/ kennis van in staat is om
(mikro-) en eksterne (mark- en makro-) menslike samehangend binne 'n
hulpbronne span te werk nie
omgewings van 'n besigheid te bestudeer. • Ноё gehalte • Ondoeltreffende
produkte/dienste produkte/dienste word
Die metodologiese eenvoudigheid van word aan kliënte aan kliënte verskaf
SSGB-ontleding laat 'n besigheid toe om verskaf • Ноё personeelomset
• Die strategiese •
doelgerig die sterkpunte en swakpunte van ligging van die Onbetroubare/ondoeltre
die besigheid te identifiseer/ontleed, en die besigheid ffende/ oneffektiewe
geleenthede en bedreigings waaraan die • Suksesvolle organisasiekultuur
besigheid blootgestel is. bemarkingsveldtog
te
• Gesonde
Die doel van 'n SSGB-ontleding is dus 'n finansiële bestuur/
strategiese plan wat gebruik word om die begrotingspraktyke
• Ноё
faktore te identifiseer wat die funksionering
handelsmerk-
van die besigheid/vermoë van die sigbaarheid/identit
organisasie beïnvloed om eit/
doelwitte/doelstellings te bereik. teenwoordigheid
binne die mark

Dit is egter opmerklik dat baie besighede 'n
SSGB-ontleding gebruik om interne GELEENTHEDE BEDREIGINGS
sterkpunte en swakpunte te identifiseer. By • Leë geboue bied • Mededingers wat nie
dieper ondersoek pas die besigheid die geleenthede vir kan aanpas by kliënte
uitbreiding se behoeftes nie
ander nywerheidsanalise-instrumente toe
• Plaaslike regering • Mededingers wat nie
om geleenthede en bedreigings te moedig/ondersteun kan aanpas by
identifiseer. Die ander nywerheidsanalise- KMMO's veranderende
instrumente word verder in hierdie eenheid • Identifisering van tegnologie nie
gapings binne die • Onderbediende
bespreek.
mark markte vir sekere
• Potensiële produkte
Ontleding van die komponente van tendense binne die • Min mededingers in
mark die area
'n SSGB-ontleding • Afsluiting van • Aggressiewe
mededingers mededinging van
• Komende mededingers
Voorbeelde van die verskillende eksterne • Ondoeltreffende
gebeurtenisse vir verskaffers lewer swak
komponente van 'n SSGB-ontleding
netwerke gehalte goedere
• Verskaffers • Ondoeltreffende
STERKPUNTE SWAKPUNTE verminder pryse verskaffers lewer
• Interne aspekte • Interne aspekte van skaars insette insette/bronne laat
wat die besigheid waarin die besigheid nie • Beurtkrag/nasionale
goed doen goed vaar nie kragonderbrekings
• Die sukses van • Ondoeltreffende • Stygings in die
die besigheid/ gebruik van rentekoers
Suksesvolle organisatoriese • Internasionale krisisse
besigheidsprosess hulpbronne soos Covid-19
e • Hulpbronne wat • Ekonomiese
• Die ontbreek binne die agteruitgang in die land
mededingende besigheid • Maatskaplike
voordeel van die • Beperkings ten kwessies soos misdaad/
besigheid opsigte van befondsing armoede/werkloosheid
$6.38
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
gittevanrooyen
5.0
(1)

Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
gittevanrooyen
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
4
Member since
11 months
Number of followers
0
Documents
106
Last sold
3 months ago
NotePerfect

My studienotas is sorgvuldig opgestel om ’n duidelike en omvattende oorsig van die materiaal te bied. Elke onderwerp word in goed georganiseerde afdelings verdeel, wat dit maklik maak om te volg en te verstaan. Die notas is bondig maar deeglik, wat sleutelkonsepte in detail dek sonder om die leser oorweldig. Ek gebruik presiese taal en duidelike verduidelikings om te verseker dat die inhoud beide toeganklik en boeiend is. Goed navors en akkuraat, my notas bied waardevolle insigte en voorbeelde wat studente help om selfs die mees komplekse idees te begryp. Dit is ontwerp om so effektief as moontlik te wees, en is ’n noodsaaklike bron vir enigeen wat in hul studies wil slaag.

Read more Read less
5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions