Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary gaswisseling

Rating
5.0
(1)
Sold
1
Pages
18
Uploaded on
19-11-2020
Written in
2020/2021

n deeglike opsommingvan graad 11 biologie ! kontak my persoonlik as jy enige vrae het via email.

Institution
Course

Content preview

TERME:
 ASEMHALING: ‘n aktiewe meganiese proses waardeur lug in en uit die longe beweeg m.b.v
asemhalingspiere soos die diafragma en tussenribspiere.

 GASWISSELING: uitruil van gasse nl. O2 en CO2 deur diffusie van ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae
konsentrasie.

 Eksterne gaswisseling: Uitruiling van O2 en CO2 tussen lug en bloed in die alveoli.

 Interne gaswisseling: Uitruiling van O2 en CO2 tussen liggaamselle en bloed.

 VERVOER: Die vervoer van CO2 en O2 tussen die longe en die selle deur die bloed.

 SELRESPIRASIE: Proses wat in die mitochondria van selle plaasvind om energie (ATP), CO2 en water vry
te stel deur die oksidasie/verbranding van glukose.

VEREISTES V DOELTREFFENDE GASWISSELINGSORGAAN
VEREISTES REDE AANPASSING
1 Groot Sodat genoeg suurstof uit Baie alveoli vergroot oppv.
die omgewing opgeneem Longbuisies is fyn vertak
kan word.
2 Klam Sodat selle nie uitdroog Die long word klam gehou
nie deur die slym v d
slymvliese en
weeselvloeistof
3 Goed beskerm wees Beskerm teen meganiese Dit word deur
bearing, uitrooging, ens. ribbes ,borabeen en
werwels beskerm
4 Dun Om gaswisseling/diffusie Gas en bloed is geskei
te vergemaklik deur slegs 2 dun sellae nl.
Plaveisel-epiteel wand v
alveoli en endoteel-laag vd
bloedvate .

5 Beskik oor doeltreffende vervoersisteem Om gasse doeltreffend Longe is ryklik v bloed
tussen oppervlakte en voorsien, besit die pigment
selle te vervoer hemoglobien wat groot
affiniteit vir suurstof het.
6 Beskik oor doeltreffende ventilasie-meganisme Om gedurig vars lug in en Diafragma en
uit die longe te laat. tussenribspiere vergroot
en verklein borsholte.

,GASWISSELING BY TERRESTRIELE DIKOTIELE PLANTE:
 Huidmondjies:

 Klein openinge – huidmondjies op die blare waardeur gaswisseling plaasvind.

 Baie huidmondjies – sodat gasse doeltreffend kan wissel.

 Huidmondjies het 2 groen sluitselle en ‘n porie. Sluitselle kan die porie groter en kleiner laat
oopgaan. Boontjie-vorm maak dat sluitselle nie opening kan sluit nie en gaswisseling kan dag en
nag plaasvind.

 Huidmondjies is in verbinding met die lugruimtes v d sponsparenchiem in mesofillaag v d blaar.

 Blare is dun, sodat diffusie v gasse oor ‘n kort afstand kan plaasvind.

 Die mesofilselle is klam en gasse kan maklik daarin oplos.

 Lentiselle:

 Openinge op die stingel v houtagtige plante, waardeur gaswisseling kan plaasvind in maande wat
plant nie blare het nie.




 Bestaan uit losgepakte kurkselle vir doeltreffende gaswisseling.




Gaswisseling by akwatiese plante:
 Huidmondjies is op die boonste epidermis v blaar, vir doeltreffende gaswisseling.

,  Huidmondjies is nie ingesink nie, want dis nie nodig om waterverlies te beperk nie.

 Blare beskik oor groot oppervlakte en baie huidmondjies sodat dit kan dryf op water.

 Blare is dun om die afstand vir diffusie van gasse klein te maak.

 Blare is slymerig, sodat suurstof maklik daarin kan oplos, wat die diffusieproses vergemaklik.

 Groot lugruimtes tussen die mesofilselle wat vinnige diffusie van suurstof toelaat en die blare dryf op die
wateroppervlakte.

Gaswisseling by diere: Erdwurm
 Gaswisseling vind plaas deur die oppv van die vel.

 Aanpassings v d vel:

 Vel word klam gehou deur sekresie v liggaamsvloeistowwe sodat suurstof daarin kan oplos.

 Kom voor in klam grond.

 Verhoed dat vel sal uitdroog.

 Vel is bloedvatryk.

 Bloedkappilêres is naby veloppv. Sodat gasse maklik kan diffundeer.

 Opgeloste suurstof beweeg na die bloedvat wat gasse na liggaamselle versprei.

 Verhouding v d asemhalingsoppervlak tot die volume is klein, want erdwurm is ‘n passiewe dier wat minder
energie




Bou van erdwurm

Connected book

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Chapter 4- fotosintese ,chapter 5-dierevoeding, chapter 6-selrespirasie, chapter 7-gaswisswling,chap
Uploaded on
November 19, 2020
Number of pages
18
Written in
2020/2021
Type
SUMMARY

Subjects

$4.47
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Get to know the seller
Seller avatar
charneventer
5.0
(1)

Also available in package deal

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
4 year ago

5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
charneventer CTU Training Solutions
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
6
Member since
5 year
Number of followers
3
Documents
14
Last sold
11 months ago

5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions