SELRESPIRASIE
Belangrike terme:
ATP
‘n Energieryke molekule wat die energie vir alle lewensprosesse in selle
verskaf.
Kataboliese proses - respirasie
Chemiese reaksies wat plaasvind wanneer groot, komplekse molekules
in klein eenvoudige molekules afgebreek word. Afbrekende proses.
Aërobiese respirasie
Soort respirasie wat suurstof NODIG het.
Anaërobiese respirasie
Soort respirasie wat in die afwesigheid van suurstof plaasvind.
Glikolise
Die eerste stadium van aërobiese respirasie, dit gebeur in sitoplasma.
Krebs-siklus
Die tweede stadium van aërobiese respirasie, dit gebeur in
mitochondria.
Oksidatiewe fosforilasie
Die derde stadium van aërobiese respirasie, dit gebeur in die