SKRYFTEKENS
2 Februarie 2023
, Aandagstreep (–)
◦ Die aandagstreep (–) se doel is om aandag te vestig op die inligting wat ná die eerste
aandagstreep volg. Daar is 'n spasie aan weerskante van die aandagstreep.
◦ Die aandagstreep en koppelteken (-) se voorkoms én funksie verskil. Volgens die AWS (2017
die koppelteken korter en word sonder spasies tussen twee woorde geskryf, of met 'n spasie
daarna as dit as afbreekteken of weglaatteken gebruik word. Die koppelteken dui ook aan da
die woord, syfer, simbool of afkorting eintlik vas aan die volgende woorddeel geskryf word.
◦ Die aandagstreep word ná 'n aanhaling en voor die outeur se naam gebruik.