Tyd: 1 uur
Punte: 40
Graad: 7
Vak: Wiskunde
Vraestel: Formele assessering: Toets
Naam en Van:
Algemene instruksies vir die skryf van toetse
1. Gaan vinnig deur jou hele vraestel.
2. Lees ‘n vraag 2x deur voor jy daarmee begin.
3. Maak seker jy antwoord alle vrae.
4. Skryf netjies en leesbaar.
5 As jy te veel sukkel met ‘n vraag, beweeg aan na die volgende vraag en kom terug nadat alle ander
vrae beantwoord is.
6. Vir langer vrae, maak seker jy beplan jou antwoord voordat jy begin skryf.
7. Vir enige antwoord langer as 1-2 woorde, skryf altyd in volsinne.
8. Maak seker elke punt verwys terug na die sentrale vraag.
9. Gebruik die korrekte grammatika, spelling en leestekens na die beste van jou vermoë.
10. As jy ‘n fout maak, trek dit duidelik dood met ‘n enkel, netjiese lyn en skryf die korrekte antwoord
neer.
11. Nommer die antwoorde korrek volgens die numering stelsel in hierdie vraestel.
12. Stel jou antwoorde korrek voor volgens die instruksies van elke vraag.
Baie sterkte met jou eksamen!
Bl: 1/8 www.summariessa.co.za Opsteller: ALI VON
Graad: 7 Vak: Wiskunde Datum: SEPT 2025
, Vraag 1 [5]
Meervoudige keusevrae: Omkring die letter van die korrekte antwoord.
1.1 ‘n Vierhoek waarvan al 4 sye ewe lank is, word ‘n … genoem. (1)
A. reghoek
B. ruit
C. vlieër
D. parallelogram
1.2 Die omtrek van ‘n reëlmatige pentagoon waarvan een sy 3 cm is … (1)
A. 15 cm
B. 3 cm
C. 12 cm
D. 18 cm
1.3 ‘n Gedeelte van ‘n lyn met ‘n beginpunt en oneindig strek in een rigting. (1)
A. Straal
B. Lyn
C. Lyn segment
D. Parallele lyn
1.4 Watter een van die volgende lyne het beide parallele en loodregte lyne? (1)
A.
M
B.
A
C.
T
D.
H
Bl: 2/8 www.summariessa.co.za Opsteller: ALI VON
Graad: 7 Vak: Wiskunde Datum: SEPT 2025