100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Donker Web: Entire Book Summary

Rating
5.0
(3)
Sold
10
Pages
14
Uploaded on
31-07-2025
Written in
2024/2025

These Donker Web notes cover all 68 chapters in detail and include every key piece of information needed to ace the IEB final exam. Important words are highlighted and translated for English students. Avoids unnecessary detail so that your studying can be streamlined, focus and most efficient.

Show more Read less
Institution
Course

Content preview

Donker Web: Oorsig
Opsomming van die Voorganger: Onderwêreld Karakter Lys
• Greg Owen : Hoofkarakter
• Greg Owen is die hoofkarakter en verteller. Hy is die hoofseun • Xander Gericke (Eckardt)
van Lawson Kollege - 'n elite seunskool vir rykmanskinders in • Plank / Mark Gibbon : Greg se beste vriend
die Drakensberge. • Lisa Schutte: Plank se meisie en 'n BCom-student
• Eckardt Wilken is 'n nuwe matriekseun - Sy naam is eintlik • Oom Dirk: Lisa se pa
Xander Gericke. • Ayla : Xander se meisie. Haar pa is 'n Suid-Afrikaner
• Eckardt leer Greg kuberkraak (hacking). Greg skep die en haar ma is 'n Turk.
skuilnaam : G-4ce • Chloe Adams : Greg se buurvrou en 'n kunsstudent.
• Eckardt verdwyn skielik en Greg dink Dok Pienaar, die Haar vriende se name is Kiana en Lizmari.
skoolhoof, het iets daarmee te doen. • Dain February: Greg se klasmaat
• Projek Nursery Rhyme: 'n Virus wat gekweek word om 'n • Tom: Xander se handlanger en die
pandemie te veroorsaak sodat die drie vennote van die projek terreinbestuurder van Lawson Kollege
geld kan verdien deur die vaksiene vir die virus te verkoop • Chris Owen ; Die Candlestick-maker en Greg se pa.
○ Die Butcher: Dok Pienaar Hy is in Kgosi Mampuru II Gevangenis, Pretoria.
○ Die Candlestick-maker: Greg se pa: Chris Owen • John Owen : Greg se broer. Hy het selfmoord
○ Die Baker: Onbekende dokter in virologie gepleeg.
• PlusUltraMed : Die voorgeselskap vir Project Nursery Rhyme • Rina Owen : Greg se ma
• Greg se pa was een van die mense wat verantwoordelik was • André Symington: Greg se ma se man
vir Eckhardt se pa se dood. Hy het Greg Project Nursery • Nicole : Greg se ou meisie wat 'n baba het
Rhyme laat ontdek en dit by die polisie laat aanmeld sodat Greg
se pa tronk toe sou gaan en Eckardt kon wraak neem. • Thomas Jean Lawson (TJ): Stigter (founder) van
die skool. Sy vrou se naam is Rebecca Lawson.
Donker Web • Dok Alek Pienaar : Die Butcher
• Donker Web speel 'n jaar en 'n half later af. • Sebastian Stadler : Die man waarmee Greg in Clifton
• Chris Owen is in die tronk en Greg en sy ma woon steeds in gepraat het. Hy is die Baker.
Sandhurst, Johannesburg. • Valkyrie: Die Baker se sielsgenoot (soulmate) en
• Hy het Lawson Kollege in die middel van sy matriekjaar verlaat. medepligtige (accomplice).
• Greg sal Sportwetenskap by Stellenbosch Universiteit studeer. • Regter Gericke : Xander se pa
• Dokter Rian Trollip: Potensieel die Baker, maar Hy
Proloog/Voorgebeure het homself in die tronk gehang (hy is van die besit
Xander het 'n terugflits: van kinderpornografie gearresteer)
• Hy was elf jaar oud en hy het gesien hoe sy pa 'n pistool in sy Stede Waar die Boek Afspeel
lessenaar sit. Sy pa het Xander gevra om nie sy ma daarvan • Sandhurst, Johannesburg
te vertel nie. • Stellenbosch
• Ses maande later, toe hy twaalf was, is twee mans deur Tok
• Clifton, Kaapstad
(Dok) gestuur om 'met sy pa te praat'
• Sy pa verseker hom van sy liefde en soen hom op die voorkop. • Istanbul, Turkye
Sy ma gil. • Florence
• Sy pa vertel hom om weg te gaan. • Venesië
• Sy pa (Regter Gericke) word vermoor - Xander het net die
skaduwees gesien.

,Hoofstukke 1-6
Hoofstuk 1 : Skree Hoofstuk 4: Die Loser Wat Sy Pa Weggegee Het
• Begin aan die einde: Volgens Turret Media-groep (sy pa se besigheid) koerante is Greg Owen
dood en sy liggaam uit die Canale Grande in Venesië gehaal. Maar dit was eintlik die liggaam van Studentlewe
een van die ander 4 mense wat saam met hom was. • Die Neelsie: Studentsentrum met banke en eetplekke.
• Sy huis in Sandhurst, Johannesburg, voel soos 'n somber plek. • Hy vind die oriënteringsprogram (O-Week) vervelig (boring).
○ Min vriende en besigheidsvennote kom kuier. • PSO: Privaatstudente-organisasie
• Greg sal die volgende dag verlaat om in Stellenbosch te studeer.
Vensters Oefening
John se Dood • Chloe nooi hom om saam met haar en haar vriendinne vir Vensters te
• John (Greg se broer) se kamer is nog dieselfde na sy selfdood. oefen.
• John is dood weens pil oordosis. • Vensters: Straatteater (street theatre)
• John het blonde hare en blou oë gehad. ○ Elke groep eerstejaars is verantwoordelik vir 'n kort opvoering
• John: "Vir die val. Vir die vrees" (performance) van musiek, dans en drama.
○ Hy het van avontuur en opwinding gehou en wou sy grense (limits) getoets: Sommige ○ Hulle oefen baie, hou partytjie en leer mekaar ken.
aktiwiteite: ○ Chloe is 'n kunsstudent en hy help haar om die reuseagtergrond
○ Bungee jumping by die Soweto Towers, Rotsklim in Kaapstad & Witwatervlotvaart op te verf.
die Oranjerivier.
John het weens 'n oordosis pille gesterf. Plank
• Hy het nooit oor sy broer gehuil nie • Plank is in die Wilgenhof koshuis.
• John se kamer bring herinneringe terug, en Greg en sy ma sit saam daarin. • Plank vertel Greg dat 'n vrou oor Greg gevra het. Sy het 'n streng gesig,
• Na John se dood het Greg se ma die deure en vensters toegemaak en aanhoudend geskree . opgebind hare en dra 'n hoed en sonbril.
Almal vir wie sy lief is, word van haar afgevat. ○ Wil weet of Plank Greg ken en waar Greg bly.
• Daar is 'n Conrad Botes skildery op die muur. Dit is hardekwas kuns. Dit is uit The
Temptation to Exist - reeks. Vensters - Vrydag
• Elke man sterf 3 dode: • Greg besluit om nie aan die vertoning deel te neem nie, want hy wil nie deel
1. Jou oë sluit vir die laaste keer. van die eenvoudige studentelewe wees nie. Hy voel soos 'n buitestander
2. Jy word begrawe. tussen almal.
3. Niemand jou meer onthou nie. • Konflik: 'n Halfdronk eerstejaar student stamp aan en mors sy beer op
Greg. Die student herken Greg.
Hoofstuk 2 : Vertrek ○ Sy ex het 'n crush op hom gehad.
○ Hy vra "watse flippen loser gee sy pa weg?" en Greg stamp hom.
• Greg verlaat Johannesburg in sy nuwe BMW-motor ( 118i-sportmodel )
○ Die student vra of hy die "koekieman" (die Baker) ook sal vang.
• Hy neem sy skildery en 'n foto van John saam (sodat hy hom nie sal vergeet nie).
• Wanneer hy Hanover nader kom dink hy aan Eckardt se verraad en sy sosiale ingenieurswese Hoofstuk 5: Die Man Met Google in Sy Kop
(social engineering) projek op sy gesin.
○ Eckardt het Greg geleer om rekenaars te hack - hy het Dok Pienaar se Projek Universiteit Werk
Nursery Rhyme ontdek. Onwetend (unknowingly) het Greg sy pa se betrokkenheid in
dit ontbloot (expose) • Greg studeer Sportwetenskap met die sielkunde rigting.
○ Hulle het nog geld, want hulle het 'n trustfonds. • TJ het 'n droom dat al studente van Lawson sakeleiers (business leaders)
sal word, en Greg dink dat sy pa en Dok ook wou hê dat hy sak studeer.
Herinnering van Lawson Kollege • Dit is baie leerwerk, die toetsvrae word in 'n vreemde manier gevra en hy
• Hy het sy besittings by sy ou skool gehaal. verkies die praktiese vakke soos sportervaring wat hy buite kan doen.
• Thomas Lawson (TJ) het gehoop dat hy met die Owen gesin in die toekoms steeds 'n • Verpligte (compulsory) sporte: Swim, atletiek en sokker
verhouding kan hê en het hom herinner om nie brûe te verbrand om sy pad in die donker te • Sy gunstelingsport is rugby.
probeer vind nie.
• TJ is die stigter van die skool. Hy was ook die waarnemende hoof (temporary head) • Plank kuier by hom en kyk Youtube-videos van Jason Silva oor
• Huis Da Vinci : Die koshuis kunsmatige intelligensie.
• TJ het Greg verraai toe hy die polisie vertel het dat hy 'n hacker is. • Voor die SMAC-kunsgalery sien Greg 'n kunswerk genaamd "Broken
Trust".
• Kwanele : Die hoofseun wat Greg se plek geneem het. Hy het Greg met die Lawson Kollege se
geheime handruk gegroet. Lisa
• Alles van die Owen-gesin is uit die skool se gedenkmuseum verwyder (removed). • Plank het 'n nuwe meisie, Lisa, ontmoet. Hy dink sy is "die een"
• Greg het verduidelik vir Plank dat hy sou matriek skryf met die leerders wat tuisonderrig • Sy is mooi: Sy het 'n elfiegesig, swart hare en blou oë.
kry.
• Sy studeer Bcom en woon in Stellenbosch.
Op pad na Beaufort-Wes • Greg ontmoet Lisa die volgende dag by Kauai.
• Nou is Plank in sy tweede jaar by die Universiteit van Stellenbosch. • Haar pa: 'n Groot man met 'n grys baard en rooi gesig.
• Sy pa is in die tronk vir moord en terrorisme • Lisa se pa herken Greg, want hy vergeet nooit 'n gesig nie.
• Hy onthou die vrou in swart met bloedrooi lippe wat eendag die hofsaak bygewoon het. • Hy beveel Lisa om terug in die Hilux bakkie te klim. Hy waarsku vir
Greg om weg te bly van Lisa af.
Hoofstuk 3 : Welkom in Matieland
Beaufort-Wes Hoofstuk 6: Die Goed Wat Jy Met Jou Saamdra
• 'n Vrou by die B&B/gastehuis het hom van foto's in Huisgenoot & koerante verken. • Greg vra verskoning dat hy het Plank se verhouding opgemors. Lisa het
• Sy praat oor sy pa en sê hy is verantwoordelik vir baie sterftes. Plank nie weer gekontak nie.
○ Sy het gevra of hy sal die Baker probeer vind. • Nou het drie mense hom geoordeel vir sy pa se donker geskiedenis. Hy dink
○ Greg het kwaad geraak. hy sal nooi weg van dit kom nie. Hy dink aan sy ma se woorde "die goed
wat jy inpak, is die goed wat jy met jou saamdra"
Stellenbosch • Dit beteken: Die dinge wat jy aan vashou soos skuldgevoelens,
keuses en besluite, is die dinge wat jy altyd by jou gaan hou as jy
• Greg arriveer by sy woonstel in Stellenbosch.
nie ontslae raak daarvan nie.
• Hy ontmoet Chloe Adams en haar vriendinne (Kiana en Lizmari).
• Plank is in Wilgenhof, want hy pas was eers.
• Chloe woon by nommer 5 en hy woon by nommer 7 in dieselfde woonstelgebou.
• Plank dink dat Greg se pa in die tronk sal sit en nie sy appèl (appeal) slag nie.
• Plank kuier by hom. Plank se prioriteite is om te jol en meisies te ontmoet. Greg se prioriteite
is om te studeer. • Greg besluit om die Baker te vind, want sy pa en Dok Pienaar sit in
die tronk, maar die Baker loop vry alhoewel hy skuldig is.
• Die woonstel is gemeubileer (furnished) en nuut geverf (newly painted).

, Hoofstukke 7-12
Hoofstuk 10 : Koerier
Hoofstuk 7 : Tydmasjien
Plank Kuier By
Lys van Die Baker • Voordat hy by Greg gekuier het, het Plank 'n boodskap gestuur.
• Greg besef dat hy min van die Baker weet. ○ Hy het Greg bedank dat hy met Dirk gepraat het
• Wat hy weet: ○ Lisa het hom gebel.
○ Die Baker het kennis oor farmakologie, virologie en siektes, want hy • Plank kry 'n bier uit Greg se yskas en kla oor sy bierpens (beer belly).
het die virus geskep wat hul in griepinspuitings (flu shots) gesit het.
○ Hy speel nie meer rugby nie.
○ Hy is 'n soortgelyke ouderdom as Greg se pa.
• Lisa is weer kwaad vir Plank, want sy het sy Tinder-profiel gesien.
○ Hy het spoorloos verdwyn.

Dokter Riaan Trollip Die Man wat Greg Dophou
• Greg se pa was die hoof van die Turret Mediagroep. • Plank vertel Greg dat iemand hou sy plek dop.
• Die ou het 'n swart motorfiets en dra 'n leerbaadjie (leather jeacket), 'n Levi's-T-
• Greg sien 'n foto van sy pa en Trollip in 'n ou koerant - hulle was saam by 'n
gemeenskapsprojek. hemp, 'n valhelm (helmet) en jeans.
• Trollip het ligte hare, a breë glimlag en sagte oë. • Greg vertel Plank dat hy wil die Baker vang, en Plank dink hy is mal.
• Trollip en sy vrou het 'n partytjie by Greg se huis bywoon. Pakkie
○ Hulle het gedans. • 'n Vreemde pakkie het vir Greg gearriveer, en hy maak dit oop.
• John het iets verkeerds in hom gesien • Die eerste koevert het 'n brief wat sê : "Miskien sal dit jou help om die Baker op te
spoor"
Die Wayback Machine
• Dit is 'n ou gebrande notaboek met formules, kriptiese aantekeninge (cryptic notes) en
• Plus Ultra Med is die frontmaatskappy van Project Nursery Rhyme. 'n vae (vague) diagram in die tweede koevert.
• Die Plus Ultra Med webblad is gesluit en hy kan niks verder oor Trollip uitvind • Laaste bladsy het net een woord: Valkyrie.
nie.
• Greg gebruik die Wayback Machine om meer oor Trollip uit te vind, wat hy Hoofstuk 11 : Valkyrie
toegang tot die webblad kan kry
Valkyrie
Dokter Riaan Trollip
• Sy was vroulike geeste (of strydsgodinne) in die Noorse mitologie.
• Dr Trollip is vir kinderpornografie gevang. Dit was op sy rekenaar.
• Met donker toorkunste (dark magic) het hulle besluit wie sou lewe en wie sou sterf
• Hy en sy vrou is geskei (divorced) tydens veldslae (battles)
• Trollip het selfmoord in sy tronksel gepleeg: Hy het homself met 'n geskeurde • Afrikaans noem: Walkures
kombers opgehang.
• Om 'n Valkyrie te sien is soos om na 'n vlam te staar.
• Dok en Greg se pa was by sy begrafnis.
○ Dit was in die tyd van Project Nursery Rhyme
• Dain gee hom Ritalin omdat hy moeg lyk. Greg wil dit nie gebruik nie.
○ Soek Greg na dooie man?
• Motorfietsryer wag vir Greg buite Maties Gym. Dan jaag weg.
Hoofstuk 8 : Donker Patrone Greg Gaan Huis Toe
• Greg kry Mevrou Trollip se inligting uit van 'n artikel oor 'n liefdadigheidsprojek. • Greg vlieg vir Paasnaweek huis toe (Sandhusrt in Johannesburg).
• Hy bel haar en sy antwoord nie. • Dit is 'n langnaweek.
○ Sy bel hom terug. • Hy kry 'n groot skok:
○ Sy klink dronk.
○ Sy ma het 'n minnaar (lover) – André Symington.
• Sy sê haar eks-man was 'n "duiwel wat met kinders gelol het"
• Sy druk haar foon dood en blok Greg toe hy gesê het dat hy die Baker van Project Hoofstuk 12 : Die Plek van Hoop en Wanhoop
Nursery
• Rhyme soek. André Symington
• Dit was 'n doodloopstraat en geen van sy vrae word beantwoord nie • André dra net 'n slaapbroek en sy ma dra slaapklere onder 'n japon.
• André is 'n chemiese ingenieur.
Hoofstuk 9 : Een Van Ons • Greg se ma het André baie lank geken en hulle was minnaars al toe haar en Chris saam
Dain February was: Daar is baie geheime in die gesin.
• Haar ma het verduidelik dat sy alleen was.
• Dain studeer Sportwetenskap saam met Greg.
• Net voor 'n toets sit Dain langs hom. Die Tronk
• Dain sê dat Greg nooit glimlag nie. • Sy pa - Chris - is in die Kgosi Mampuru II - gevangenis
• Hy sê vir Greg dat almal weet wie hy is, maar hy gee nie om nie, want hy is ○ Mense noem die ook: Pretoria Sentraal.
een van hulle. • Greg koop McDonald's hamburgers vir hom en sy pa, maar het dit weggegooi, want die
tronksekuriteit is so streng.
Dirk Schutte
• Sy pa is in die C-Max-eenheid
• Greg was by die Workout Café in die gimnasium.
• Streng veiligheidsmaatreëls (safety measures).
• Lisa se pa, Dirk, kom praat met Greg.
○ Sy pa ontvang net 2 uur per maand besoek en elke besoek is net 'n halfuur.
• Hy vertel Greg om hom sy voornaam te noem, maar Greg noem hom 'Oom'.
• Hy vrae Greg oor sy dae as 'n kuberkraker. Die Besoek
○ Greg sê hy het met die polisie saamgewerk. • Sy pa lyk ouder en sy hare en oë is gryser
○ Dan sê hy dat dit 'n uitdaging was, en het te ver gegaan. • Sy pa kla oor alles:
• Dirk vra vir verskoning vir sy vroeër optrede- hy wou net sy dogter ○ Hy kry geen privaatheid nie.
beskerm. ○ Daar is luise in sy matras
• Dit was onregverdig om Greg te oordeel (judge) op grond van sy pa ○ Daar is net een venstertjie in sy klein sel.
se optrede • Hulle eet pap met suiker vir ontbyt.
• Dirk was 'n polisieman.
• Chris blameer Greg vir sy slegte lewe in die tronk omdat dit Greg se skuld is dat hy
• Hy laat Greg belowe dat hy kraking sal ophou. daar beland het.
○ Hy sê dat Greg hul gesin se goeie naam in oneer gebring.
○ Greg word kwaad en wou verlaat, maar hy voel skuldig en loop terug na sy pa.
• Greg vra uit oor Valkyrie
• Sy pa waarsku hom teen die Baker, maar Greg is vasbeslote om hom op te spoor.
• Greg sien Dok Pienaar.

Connected book

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
July 31, 2025
Number of pages
14
Written in
2024/2025
Type
SUMMARY

Subjects

$9.20
Get access to the full document:
Purchased by 10 students

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Reviews from verified buyers

Showing all 3 reviews
4 months ago

4 months ago

7 months ago

5.0

3 reviews

5
3
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
betternotes
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
52
Member since
1 year
Number of followers
7
Documents
21
Last sold
2 weeks ago
Detailed IEB Notes

I’m Rebecca Lubbe, and I matriculated from an IEB school in 2025. I’m selling the notes that helped me place in the top 1% nationally in five subjects—Mathematics, Physical Sciences, History, English, and Accounting—and earn a place on the IEB Outstanding Achievement List. Matric is an incredibly busy and demanding year. My goal is to make your note-making process easier and less time-consuming and ease some of the stress this year carries.

Read more Read less
4.7

15 reviews

5
13
4
0
3
2
2
0
1
0

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions