64734315 – Alisha Vallabh
Mei/Junie 2020
AFK1503 Semester 1
Afrikaans Vandag: Taalkunde en Skriftelike Kommunikasie
64734315 – Alisha Vallabh
DEEL 1
Vraag 1
1.1 bookskap op sy selfoon te tik
1.2 kyk op sy horlosie
1.3 vou sy arms
1.4 sing saggies ‘n liedjie
1.5 rol haar oë
1.6 waai vir daardie person
Vraag 2
2.1[ko:s spe:l xra:g sᴐkər // ɔnxələkəx əs da:r ni ə sᴐkərfεlt na:bəi səi ɦœys ni // ko:s ɦou fan
le:s // ɦəi hεt xəstər səi buk fərlo:r //]
Vraag 3
3.1 speel, huis, lees, boek
3.2 ongelukkig en sokkerveld
3.3.1 blom = blomblaar
3.3.2 heuning = heuningdassie
3.3.3 kantoor = kantoorbehoeftes
3.3.4 kook = kookboek
Vraag 4
4.1 “Hy het gister sy boek verloor.”
Volgens Grundlingh et al (2018: 97), die reëls vir verlede tyd is:
As dit net 'n gewone werkwoord in die sin is, gebruik ons 'het' in die plek van die eerste
werkwoord en skuif ons dan die werkwoord aan die einde van die sin en plaas 'ge' voor die
werkwoord.
Voorbeeld: Ek lees ‘n boek
Verlede Tyd: Ek het ‘n boek gelees.
Of as die werkwoord met "ver" begin soos in Teks A, vervang ons die eerste werkwoord met
"het" en skuif die werkwoord aan die einde van die sin. Ons voeg nie "ge" by nie.
, 64734315 – Alisha Vallabh
4.2 Volgens Lutrin et al (2009: 20), as die werkwoord in die sin begin met be-, ge-, her-, er-,
ont-, ver-, en mis-, ons plaas "het" in die plek van die werkwoord en skuif die werkwoord
aan die einde van die sin. Ons voeg nie "ge" by nie.
4.3 Hy sal gister sy boek verloor hê.
Volgens Lutrin et al (2009: 20), as die werkwoord "het" sonder die "ge" is, vervang die
woord "sal" die "het", "het" beweeg na die einde van die sin en word "hê".
4.4 gister
4.5 Koos (S) speel graag (V) sokker (O)
Vraag 5
5.1 Die sin is verkeerd omdat dit nie 'n "nie" na die eerste werkwoord bevat nie.
Die regte sin is: Koos speel nie graag sokker nie.
Volgens Grundlingh et al (2018: 97) in die ontkennende vorm, as ons 'n gewone sin kry,
gebruik ons altyd twee "nies". Die eerste "nie" kom agter die werkwoord, die tweede "nie"
volg aan die einde van die sin.
5.2 Nadine sê : “Koos speel graag sokker.”
5.3 Nadine sê date Koos graag sokker speel.
Deel 2
Vraag 1
1.1 die luisteraar se belangstelling in die gesprek
1.2 die fisiese konteks
1.3 die verhoudingskonteks
Vraag 2
2.1 Dit is Donderdag en Sara moet winkels toe gaan. Sy haal haar lysie uit. Sy moet brood, melk en
stroop koop. Sara staan in die ry en wonder of sy ook aartappels moes koop. Die vrou agter haar vra,
“Verskoon my, weet jy waar die meel is?”