Afrikaans
LYWE
03/07/2020
● Jaco Fouché
● Hy is te senuweeagtig (nervous) om enigiets te geniet, (to eat) nie die
bewolkte dag buite die groen van die grasperke en die tuine nie, (cant even
take in the cloudly sky and grass) nie die gestalte van die meisie se paar
boom van hom af deur haar maats nie, en beslis nie die geveg wat voor hom
tussen die maskeerbandstreep op die vloer van die saal aan die gang is nie.
(he also cant even think about the fight thats happening)
● Die twee seuns, ouer as Adriaan, miskien al sewentien van agtien, en albei in
wit karatepakke met gekleurde gordels, beweeg om mekaar. (sees two boys
either 17/18 with a white belts)
● Dis ekstrovert versus introvert. Dis aggressor versus verdediger.
● Die meisie na wie hy vroeër die dag nog skelm gekyk het, is lank met
plinkbruin haas wat agter haar kop met 'n lintjie so rooi soos haar
karategordel saamgevat is. (shes tall and shiny brown hair in a ponytail and
her belt matcher her hairtie)
● Hy ken haar al van sien deur die kompetisies. (he knows her because hes
seen her at competesnons)
● She goes to Vredenburg
● Haar groterige postuur maak dat sy 'n kata doen wat mooi vertoon sy deur
die voorgeskrewe bewegings gaan en met die denkbeeldige tieners praat.
(she is big built so she can do the “kata” really well)
● Sport oorheers die werled
1