AFK2604 Assignment 3 (100% ANSWERS) 2025 - DUE 14 August 2025
AFK2604 Assignment 3 (100% ANSWERS) 2025 - DUE 14 August 2025 ......AFK2604-24-Y VRAAG 1 1.1 Definieer genrefiksie deur die aspekte van kommersialisering, konvensionele verhaalstrukture en ontsnapping/ontspanning te bespreek. (15) 1.2 Gebruik die stellings van Fowler en Fuentes om genre as konsep te beskryf. Skryf vyf stellings neer. Definieer die term “misdaad” met behulp van ’n sekondêre bron soos byvoorbeeld ’n woordeboek (die AFK2604-studiegids is nie in hierdie geval aanvaarbaar nie), en verduidelik waarom die idee van misdaad problematies kan wees in die konteks van ’n land soos Suid-Afrika. AFK2604-24-Y Gee die volledige bibliografiese inskrywing (volgens die Harvard-metode) vir die bron wat jy in vraag 1.1 gebruik het. Daar is addisionele riglyne oor die Harvard-bronverwysingsmetode op myModules beskikbaar. (2) AFK2604-24-Y Doen navorsing (voer ’n internetsoektog uit) om die onderstaande vrae te beantwoord: Aan watter universiteit het Deon Meyer 'n meestersgraad in kreatiewe skryfkuns voltooi? (Wat is die naam van sy studieleier? (1) Watter een van Meyer se romans is as deel van dié meestersgraad geskryf? (1) 2.4 Wat is die titel van Meyer se MA-skripsie (die akademiese komponent van sy meestersgraad)? (1) Bestudeer Ronelda Kamfer se gedig “Klein Cardo” (in Bylaag A opgeneem) en beantwoord die vrae wat volg. Wat is die ses vernaamste kenmerke van praatpoësie? (6) Verduidelik hoe die ses vernaamste kenmerke van die praatpoësie in die gedig illustreer word. Motiveer jou antwoord deur na voorbeelde uit die gedig te verwys. (6x3=18) . In jou opinie, dink jy die betrokke gedig slaag as ʼn voorbeeld van praatpoësie. (Lewer ʼn baie kort argument van 2-3 sinne.) 2.5 Die opsomming van Meyer se skripsie lui as volg. Vul slegs die ontbrekende woorde in: Die primêre doelstelling van hierdie werkstuk is dus om die __________ van die speur-/spanningsgenre op ’n praktiese manier te ondersoek en te analiseer – en na aanleiding daarvan ’n ewe pragmatiese, nuttige en breë __________ te ontwikkel wat van waarde kan wees vir (hopelik) leser en skrywer van dié genre. (Meyer 2005:3) 3.1 Skryf ’n essay van ongeveer 1000 tot 1250 woorde waarin jy 13 uur deur Deon Meyer as ’n spanningsverhaal bespreek. AFK2604-24-Y Skryf ’n refleksiewe opstel van ongeveer 750 woorde waarin jy jou indrukke van die roman weergee. Bespreek spesifiek die volgende aspekte: Gee ’n kort opsomming van die verhaalgebeure (plot) in 13 uur (nie meer as 150 woorde nie). (4) Met watter karakter in 13 uur identifiseer jy die sterkste, en waarom? Verwys na die karakter se optrede in die roman. (4) Wat is volgens jou die mees spannende (suspenseful) toneel in 13 uur, en waarom? Gee die tersaaklike hoofstuknommer of bladsynommer. (4) Wat is volgens jou die mees skokkende of ontstellende deel van 13 uur, en waarom? Gee ’n aanhaling uit die roman om jou antwoord te motiveer. (4) AFK2604-24-Y Dink jy die gebeure in 13 uur is geloofwaardig? Waarom, of waarom nie? Gee spesifieke voorbeelde uit die roman om jou standpunt te staaf. (4) Die opstel moet taalversorg word en moet bestaan uit logiese paragrawe en volsinne. Subtotaal: Vraag 3: [20] Vraag 4 (15 punte) 4.1. Skryf ‘n essay van ongeveer 1000 – 1250 woorde waarin jy 13 Uur deur Deon Meyer as ‘n spanningsverhaal bespreek. Kies EEN van die volgende gedigte en beantwoord die vrae wat volg in 1 tot 4.3: Onthou om boaan die vraag duidelik aan te dui watter gedig jy gekies het. • “Nuwe oë” deur Danie Marais (sien Bylaag A) • “Cash for Gold” deur Nathan Trantraal (sien Bylaag A) • “Klein Cardo” deur Ronelda Kamfer (sien Bylaag A) • “vergewe my maar ek is Afrikaans” deur Ronelda Kamfer (sien Bylaag A) Wat is die ses vernaamste kenmerke van praatpoësie? (6) Verduidelik hoe hierdie ses kenmerke in jou gekose gedig geïllustreer word. Motiveer jou antwoord deur na voorbeelde uit die gedig te verwys. (6x3=18) In jou opinie, dink jy die betrokke gedig slaag as ʼn voorbeeld van praatpoësie. (Lewer ʼn baie kort argument van 2-3 sinne.) (1) Noem die ses stappe van die klassieke speurverhaal soos deur John G. Cawelti (1976) uiteengesit Pas die ses stappe van die klassieke speurverhaal toe op die Adam Barnard-storielyn in 13 uur. Met ander woorde, bespreek die Adam Barnard-storielyn in 13 uur aan die hand van Cawelti se ses verhaalstappe. Verskaf genoegsame voorbeelde om jou antwoord toe te lig. (6 x 2 = 12) 4.3 Hoe wyk die Adam Barnard-storielyn in 13 uur van die klassieke speurver-haalpatroon af? Verduidelik met behulp van voorbeelde uit die roman. (5) AFK2604-24-Y LEEREENHEID 4: DIE NARRATIEWE WENDING IN DIE POëSIE (50 punte) Die vrae in hierdie gedeelte handel oor Leereenheid 4. Gaan lees weer die eenheid deur voordat jy die vrae beantwoord. Jy sal in hierdie gedeelte van die opdrag gebruik maak van ʼn aantal gedigte wat op e-reserwes beskikbaar is. Jy kan die volgende gedigte daar aflaai: • “Nuwe oë” deur Danie Marais • “vergewe my maar ek is Afrikaans” deur Ronelda S. Kamfer • “Klein Cardo” deur Ronelda S. Kamfer • “oupa Thomas Daniel Granfield” deur Ronelda S. Kamfer • “Prastas nogals” deur Loit Sôls • “Groot Verseboek” deur Nathan Trantaal Vraag 1 1.1 Skryf ’n paragraaf van ongeveer 300 woorde waarin jy die aard en funksie van narratiewe poësie bespreek. Sluit die volgende besprekingspunte by jou antwoord in: • Wat behels die narratiewe wending? • Gee ’n definisie van narratiewe poësie. • Bespreek die rol en funksie van enjambement in narratiewe poësie.(10) [10] Vraag 2 2.1 Identifiseer een voorbeeld van beeldspraak in “Klein Cardo” deur Ronelda Kamfer (met ander woorde, haal ’n voorbeeld uit die gedig aan). (1) 2.2 Benoem die vorm van beeldspraak wat jy by die vorige vraag geïdentifiseer het (met ander woorde, is dit ’n voorbeeld van ’n metafoor, ’n vergelyking of personifikasie). (1) 2.3 Bespreek die betekenis van hierdie spesifieke voorbeeld van beeldspraak binne die konteks van die gedig “Klein Cardo”. (3) [5] AFK2604-24-Y 3.1 Identifiseer een voorbeeld van assonansie in “Nuwe oë” (Danie Marais). (1) 3.2 Bespreek die moontlike funksie van die voorbeeld van assonansie wat jy by die vorige vraag geïdentifiseer het. Hou die konteks van die gedig waaruit dit kom in gedagte. (2) 3.3 Identifiseer een voorbeeld van alliterasie in “Nuwe oë”. (1) 3.4 Bespreek die moontlike funksie van die voorbeeld van alliterasie wat jy by die vorige vraag geïdentifiseer het. Hou die konteks van die gedig waaruit dit kom in gedagte. (2) AFK2604-24-Y Vraag 4 Vraag 4 (25 punte) Bestudeer Ronelda Kamfer se gedig “Klein Cardo” (in Bylaag A opgeneem) en beantwoord die vrae wat volg. 4.1. Wat is die ses vernaamste kenmerke van praatpoësie? (6) 4.2. Verduidelik hoe die ses vernaamste kenmerke van die praatpoësie in die gedig illustreer word. Motiveer jou antwoord deur na voorbeelde uit die gedig te verwys. (6x3=18) 4.3. In jou opinie, dink jy die betrokke gedig slaag as ʼn voorbeeld van praatpoësie. (Lewer ʼn baie kort argument van 2-3 sinne.) (1) AFK2604-24-Y 4.1 Die praatvers maak gebruik van ʼn narratiewe tegniek wat behels die opeenvolging van gebeure. Illustreer hierdie stelling deur die opeenvolging van gebeure in “oupa Thomas Daniel Granfield” (Ronelda Kamfer) weer te gee in jou eie woorde. (4) 4.2 Bespreek die poëtiese trefkrag van die slot van “oupa Thomas Daniel Granfield” binne die konteks van die gedig. Gee in jou antwoord aandag aan die laaste twee versreëls van die gedig. (4) [8] Vraag 5 5.1 Bespreek die stelling dat die praatvers beskik oor ʼn vryer struktuur aan die hand van “Prastas nogals” (Loit Sôls). Maak gebruik van voorbeelde uit die gedig om jou bespreking te staaf. (3) 5.2 Wat word bedoel met die stelling dat die inhoud van praatverse meer toeganklik is? Motiveer jou antwoord deur te verwys na die gedig “Prastas nogals” (Loit Sôls). (2) [5] Vraag 6 6.1 Identifiseer enige drie voorbeelde uit die gedig “Groot Verseboek” (Nathan Trantraal) wat die alledaagse spreekritme en spreektaal van hierdie praatvers bevestig. Skryf slegs die voorbeelde neer soos wat dit in die gedig staan. (3) AFK2604-24-Y 6.2 Verduidelik hoe elkeen van die voorbeelde (by die vorige vraag) ʼn bydrae lewer tot die alledaagse spreekritme en spreektaal van die gedig, “Groot Verseboek”. (3) [6] Vraag 7 7.1 Een van die kenmerke van praatpoësie is dat dit verband kan hou met die postmodernistiese konteks. Motiveer hierdie stelling aan die hand van “vergewe my maar ek is Afrikaans” deur Ronelda Kamfer. Maak deurgaans gebruik van voorbeelde uit die gedig om jou antwoord te staaf. (4) 7.2 Verduidelik wat die metafoor “julle was die Boogie Man” beteken binne die konteks van “vergewe my maar ek is Afrikaans”. (3) 7.3 Waarom sê die spreker in die laaste strofe dat sy Jabu Terre'Blanche aanhaal “met ’n traan in my oog”? Gee jou antwoord in terme van die konteks van die gedig as geheel. (3)
Connected book
- Unknown
- 9789021532455
- 1
Written for
- Institution
- University of South Africa (Unisa)
- Course
- Storiewerelde en/in genrefiksie (AFK2604)
Document information
- Uploaded on
- July 8, 2025
- Number of pages
- 16
- Written in
- 2024/2025
- Type
- Exam (elaborations)
- Contains
- Questions & answers
Subjects
-
afk2604