Etiek en professionalisme
Definisies:
Etiek: morele beginsels wat n persoon se gedrag bepaal, of die morele
beginsels wanneer enige aktiwiteite uitgevoer word
Professionalisme: wanneer mense met spesifieke vaardighede en vermoëns
hulle kennis toepas in n spesifieke werk of taak
Etiek en effektiewe sakepraktyke: skepping van kultuur waar werkers alle
partye in af neem – terwyl hulle die etiese en wetlike verpligtinge in ag neem
Etiese sakepraktyk: besigheid se kultuur bepaal die verskil tussen goeie en
slegte besluitneming, terwyl etiek daaroor gaan dat die onderneming die
verskil tussen reg en verkeerd ken, en kies om te doen wat reg is.
Gedragskode: stel reëls en verantwoordelikhede van organisasie of besigheid
waarby werkers moet hou
Morele kompas: persoon se vermoë om besluit wat reg en verkeerd is, en
daarvolgens optree.
Konsewensiële teorie: teorie wat die reg of verkeerdheid van n handeling
beoordeel o.g.v. die gevolge van daardie handeling.
Algemene welsyn benadering: aksie wat geneem word of beleide wat in plek
gesit word om nie slegs n sekere groep individue te bevoordeel nie maar die
hele gemeenskap.
Regte benadering: bepaal dat ons waardigheid gebaseer is om vermoë om
vryelik te kies hoe ons ons lewens wil leef en dat ons ook n morele reg vir ons
keuses om gerespekteer te word maar ook die morele pligte het om ander op
dieselfde wyse te respekteer
Verantwoordelikheid: die wetlike en morele verpligting van die besigheid
t.o.v. ekonomiese, sosiale en fisiese omgewing waarbinne dit funksioneer
Gekoester: word aangemoedig om te streef na die behoud van spesifieke
verhouding
Korporatiewe bestuur: struktuur of reëls, praktyke en prosesse gebruik om
rigting aan te dui vir bestuur in onderneming
Aanspreeklikheid: om direkteure en amptenare verantwoordelik te hou
teenoor aandeelhouers vir hulle besluite en aksies
Etiese perspektiewe: individu se vermoë om n etiese dilemma te hanteer deur
gebruik te maak van sy verwysingsraamwerk en morele kompas om n geskikte
oplossing te vind.
, Professionalisme en etiek
Betekenis van professionele gedrag:
Professionalisme: wanneer persoon gespesialiseerde kennis en vaardighede
benodig om bevoeg te wees om professie te beoefen
Professionele gedrag: jy is trots is op jou werk en altyd voldoen aan gestelde
eise van jou professie
Vereis dat jy met respek optree teenoor klante en kollegas en hul met
waardigheid behandel
Betekenis van etiese gedrag:
Etiese gedrag:
- Gelei deur wat reg en verkeerd is deur te kyk na wat gemeenskap en individu
beskou as goeie waardes
- In werkplek word dit van werkers verwag om volgens gedragskode
- Beteken hoogste wetlike en morele standaarde as daar in kontak gekom word
met alle belanghebbendes
Verskil tussen professionalisme en etiek
Professionalisme:
Wanneer persoon oor sekere kennis moet beskik vir spesifieke taak of
professie
Standaarde van verwagte gedrag
Pas gedragskode toe in besigheid
Fokus op reputasie van besigheid
Etiek:
Stem ooreen met stel waardes wat morele aanvaarbaar binne besigheid
Vorm deel van gedragskode wat moreel aanvaarbaar is binne besigheid
Vorm deel van gedragskode om werkers te lei om hulself eties korrek te dra
Fokus op ontwikkeling van morele kompas vir besluitneming
Beginsel van professionalisme en etiek
1. Bevoegdheid:
a. Wanneer werkers hul kennis en vaardighede en vermoëns in hul gebied
van kundigheid tot voordeel van organisasies en omgewing gebruik
2. Integriteit: