Hooftsuk 1
Virusse
Die belangrikheid van virusse vir natuur en mens
-Virusse is uiters klein, nie-sellulêre organismes wat siektes veroorsaak
-Virusse val lewende selle aan
-Virusse is nie lewend
Algemene kenmerke van virusse
-Uiters klein
(SLEGS met elektronmikroskoop)
-Asellulêr
~kan nie as egete sel beskou word~
[want geen sitoplasma,kern of selorganelle]
-Kan NIE voorplant
[ tensy dit die gasheersel binnedring en dan met sy(gh.) nukleïensuur ++(vermeerder)]
-Paratiseer [Patogene = aansteeklik]
Algemene bou van virsuse
-Simetriese vorms
•Bakteriofaag=virus wat op bakteriumesel partiseer•
-Virusse bestaan uit:
>sentrale kerngedeelte:
met nukleïensuur :RNS/DNS
Omring deur proteïendoppie(kapsied)
>sommige virusse het ekstra omhulsel uit glikoproteien .
[Die glikoproteien bind met 'n spesifieke reseptor op die oppervlak van 'n ghs.]
>Geedeelte tussen omhulsel en kapsied =Tegument
,
, Vermeerdering diagram
1-Absorbsie virus heg aan gasheersel
2-Indringerfase virus spuit DNS/RNS in sel
(Proteïendop bly buite)
3-Latente fase DNS/RNS +++
DNA van sel breek af
Virus-DNA en PROT. word gevorm
4-vermeerdering fase Nuwe virusse vorm
Nukleïensure verskaf kode vir ribosome
om die proteïen(v omhulsel) van nuwe
virusse te vervaardig
5-lise-fase Sel bars, virusse dring ander selle binne
Biologiese belangrikhede
-Virusse is patogenies
[veroorsaak'n wye reeks aansteeklike siektes]
-Virussiektes kan die dood veroorsaak
veral as dit epidemies (op 1 plek) en soms selfs pandemies (wêreldwyd) is
~. Dit reguleer dus die getalle van gasheerbevolkings.
Gasheer siektes
Mens -verkoue en griep
-Vigs
-waterpokkies
-masels
-harsingontsteking(ensefilitis)
Dier -hondsdolheid
-bek-en-klouseer
-voëlgriep
plant -Krulblaar(artappels)
-misvormde komkommers